Huis, woning, tuiste: Welgeluksalige woning
Welgeluksalige woning Na die dag se omswoeg en geroesemoes wag ’n verdienste Lei swart geteerde strate my na ’n welgeluksalige woning Met aankoms glimlag Vroulief op haar mooiste Klein jonges kom spog...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Engela Oelofse se inskrywings
Toemaar, ons gaan huis toe Ontvoer Vir tyd en wyl Ure verskans Tussen vlaktes heen Tel elke tree Ons is op pad huis toe Aan jou rug Klou ’n rugsak vol leuens Al asof ons vlug Tevergeefs Agter ons...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Madelein van Wyk se inskrywings
My huis, my kruis Binne die vier mure Sit ’n kind en tel op haar vingers die ure Glimlaggend, staar haar gebroke refleksie terug Alleenheid was nie vir haar deel van die eensame klug Vertroosting was...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Molly Bester se inskrywings
Vlugtog Ek is gebore op die vlaktes. In die Vrystaatstof het ek leer loop. Ek is iewers in ’n koue sementkrip van ’n ou beeskraal gedoop. Maar toe begin ek wonder of hierdie plek my verstaan. My gewete...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Charlene Erasmus se inskrywings
Introspeksie Wanneer die wêreld groot geraas maak en jy kan jouself nie hoor nie. Wanneer jou gedagtes verstop en jou emosies nie verteer nie. Gaan wees alleen wees jy verwyder die kettings om jou...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Kamers van jou hart
Kamers van jou hart In jou oë vind ek die rustigheid van my siel. In jou stiltes, tussen jou woorde, vind ek my antwoorde. In die donkerder kamers van jou hart, waardeur ek so soetjies-versigtig...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Marnél Smit
In my hartstuiste geboei My gedagtes verdwyn My asemhaling wat wegkwyn Jou teenwoordigheid laat my wese sonder pyn My oë gefokus in een reguit lyn Na die vensters van jou siel Beide ons harte al...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Kom ons wees
Kom ons wees My wang skuur saggies teen joune soos ek vir jou fluister “maak toe jou oë” Kort asems skree in die stilte soos die donker ons vlerke gee en ons wegvlieg na my gunsteling plek Gewoonlik...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Marguerite Wolvaardt se inskrywings
Sondag Dit was weer Sondag toe ek opgefrommel in die oggendson goud soek, maar dit was tevergeefs. My dag en nag word een en die son sak anders vanaand, sonder jou, alleen. Maar, ek sal aanhou soek tot...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Windweerstand
Windweerstand Die koue wintersaand Wat jou laat bewe elke maand ’n Sagte somerwind Laat jou voete gou in die grond sink ’n Groen uur Weg van die vuur En ’n nael in jou Wat hopeloos te styf vasklou ’n...
View ArticleBuff-nagedagtes
Soos jy sekerlik behoort te weet was dit hierdie naweek, weereens, Buff. Mens sien, as jy in die Buff-dorp woon heimlik uit om jou maters en mede-bikerkamerade te sien of soms die gesig en arm en...
View ArticleOnthou julle nog vir Auntie Schwarz?
Oftewel "Anti-Black" en Werner Ferns se teëvoeter "Lily White". Die "tête a tête" skermutseling tussen die twee was fun om te lees. Die "nuances" die onderliggende steekwoorde en humor deurgaans het...
View ArticleAfrikaans in die Laaglande-toerdagboek: inskrywing 3
Twee Suid-Afrikaanse musikante, Annari Breed en DuPreez Strauss, het pas op hul eerste Europese toer vertrek met die doel om Afrikaanse musiek en die groeiende ondersteuning van Suid-Afrikaanse kuns en...
View ArticleVir Angus oor sy lesing van 17 Maart 2017
Eerstens, lá fhéile Pádraig sona dhuit! Wat ek vir jou gesê het oor linguistiek en grammatika staan steeds; niks in jou lesing negeer enigiets van wat ek gesê het nie. Wat Chomsky betref, hy’s vandag...
View ArticleAfrikaans in die Laaglande-toerdagboek: inskrywing 4
Twee Suid-Afrikaanse musikante, Annari Breed en DuPreez Strauss, het pas op hul eerste Europese toer vertrek met die doel om Afrikaanse musiek en die groeiende ondersteuning van Suid-Afrikaanse kuns en...
View ArticleFor Friends & Family deur Nicky Stubbs: ’n resensie
For Friends & Family Nicky Stubbs Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798171250 Nicky Stubbs, die bemarking- en verkoopsbestuurder by NB-Uitgewers, het onlangs haar eerste kookboek gepubliseer...
View ArticleLitNet Eerste slukkie: Kultuurvryheid en selfbestuur (Redakteur: Heinrich...
LitNet publiseer voortaan uittreksels uit pasverskene boeke, uitgegee deur uitgewers wat LitNet ondersteun. Dié lusmakers verskyn op LitNet as eerste slukkies. Die skrywers Bertus de Villiers is...
View ArticleVat jou hele hart deur Elkarien Fourie: ’n onderhoud
Vat jou hele hart Elkarien Fourie Uitgewer: Naledi ISBN: 9780928316469 Skrywers oor hul nuwe boeke: Elkarien Fouie oor Vat jou hele hart Elkarien, jy het pas Vat jou hele hart geskryf wat handel oor jy...
View ArticleTaal- en culturele diversiteit in het universitair onderwijs
Inleiding: strijd voor Nederlands en voor Afrikaans Na de Belgische revolutie en de onafhankelijkheid van België in 1830 is het academisch onderwijs aan de Universiteit Gent (toentertijd de Gentsche...
View ArticleSirkus deur Irma Venter: ’n onderhoud
Sirkus Irma Venter Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798174411 Skrywers oor hul nuwe boeke: Irma Venter gesels met Naomi Meyer oor Sirkus Hallo Irma, geluk met die verskyning van Sirkus! Kan jy...
View Article