Undoing the strange tragedy of Black Hamlet
African tragedy: A novel by Wulf Sachs; Black Hamlet: The play by John Bright and Wulf Sachs Title: African tragedy: A novel Writer: Wulf Sachs (edited and introduced by Laurence Wright) Publisher:...
View ArticleSeen elsewhere: Even Trump recognised Gazan civilians are being starved and...
Desmond Painter wrote on Facebook: The UN human rights chief says it, the Spanish PM says it, the mayor of Amsterdam says it, the tide of global opinion is turning in the face of an undeniable and...
View ArticleNampo (19 Mei 2025)
Nampo is ’n jaarlikse landbouskou wat in Mei naby Bothaville plaasvind en het oor baie jare ’n instelling geword in landbougeledere. Dit het in 1967 sy ontstaan gehad naby Bloemfontein, maar later na...
View ArticleWat sê Bettina? Misdaad kyk nie na kleur nie
Bettina Wyngaard skryf ’n gereelde rubriek vir LitNet. ’n Week gelede is ’n man wat ek ken ’n entjie, seker so 200 meter, van my huis af vermoor. Helder oordag. Sy moord het nie die koerant gehaal...
View ArticlePersverklaring: Première van Prinsloo se hemelvaartsoratorium ’n...
Foto: verskaf Die gevierde komponis-dirigent Franco Prinsloo en sy bekroonde kamerkoor, die Vox Chamber Choir, maak binnekort musiekgeskiedenis met die première van sy hemelvaartsoratorium, Kroon van...
View ArticleUitnodiging: Boekbekendstelling van Binnerym van bloed deur Antjie Krog by...
Kom kuier saam! Antjie Krog gesels met Henning Pieterse oor haar outobiografiese roman Binnerym van bloed (Penguin Random House SA, 2025) by die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en...
View ArticlePasverskyn: Lees en kyk met begrip: Graad 7 AFR HT deur Aletha de Klerk
Lees en kyk met begrip: Graad 7 AFR HT deur Aletha de Klerk (Best Books) Titel: Lees en kyk met begrip: Graad 7 AFR HT Skrywer: Aletha de Klerk Uitgewer: Best Books (Mei 2025) ISBN: 9781776073757 Die...
View ArticleUitnodiging: Boekbekendstelling van Klaarte deur Louis Esterhuizen – Oude...
Jy word uitgenooi na die boekbekendstelling van Louis Esterhuizen se twaalfde digbundel, Klaarte. Sluit aan by Danie Marais in Jannie se Leeskamer, op 21 Mei om 10:30, wanneer Marais die...
View ArticlePersverklaring: RSG Radioteater se argief – My Japan, Donderdagaand 22 Mei om...
Op 11 Maart 2011 het ’n verwoestende tsoenami Japan getref. ’n Onderwyseres wat Engels in Japan gee, Angelique Naudé, het die ramp eerstehands meegemaak en het haar ervarings en indrukke met die...
View ArticlePersverklaring: Netwerk24-kykNET-Rapport-pryse nou nog groter
Prent: Canva Die ondersteuning van Afrikaanse skrywers kry ’n hupstoot met ’n verhoging in die prysgeld van die kykNET-Rapport-boekpryse, voortaan bekend as die Netwerk24-kykNET-Rapport-pryse. Die...
View ArticleNuut by Lux Verbi: Eendag is te ver deur Jaco Strydom
Te veel jongmense glo die leuen dat jy eers klaar moet wees met skool en ’n graad moet hê voor jy ’n verskil kan maak. Neem nou deel aan Jesus se rewolusie van hoop. Dis nou die tyd om al die groot...
View ArticleNuut by Human & Rousseau: As ek jy was deur De Wet Hugo
Gretchen en Barbara haat mekaar. Gretchen kry die hoofrol in hulle dramaklub, maar word geboelie oor haar gewig, terwyl die gewilde Barbara die boelie is. ’n Geheimsinnige sakkie wenspoeier veroorsaak...
View ArticleNuut by Pan MacMillan: Braaf soos ek! deur Zulaikha Patel
Selfs die kleinste stemmetjie kan die wêreld verander. Zulaikha wil graag aan haar skool se groot redenaarsfees deelneem. Maar dis nie maklik as jy anders as almal lyk en voel asof jy nêrens inpas...
View ArticleNuut by Human & Rousseau: Kaptein Onderbroek en die wraak van professor...
George en Harold is in graad vier en hulle is mal oor poetse bak. Wanneer hulle nuutste poets hulle wetenskaponderwyser tot raserny dryf, kry hulle skoolhoof, meneer Mor, dadelik iemand in sy plek:...
View ArticleReënboogrant op TV: ’n onderhoud met twee van die reeks se draaiboekskrywers,...
Desiré Gardner, die hoofdraaiboekskrywer van die reeks, en Mercy Kannemeyer, een van die draaiboekskrywers wat sommige van die episodes geskryf het, praat met Naomi Meyer oor die TV-reeks,...
View Article