Quantcast
Viewing latest article 9
Browse Latest Browse All 21389

Persverklaring: Die INK dig- en skryfkompetisie is oop tot 31 Mei 2025

Image may be NSFW.
Clik here to view.
Kom gee vlerke aan jou woorde en gedagtes – INK is 10 jaar oud!

INK Skryf in Afrikaans (www.ink.org.za) bied vanjaar weer ’n dig- en skryfkompetisie aan waarvan die beste gedigte en kortverhale in ’n spog-bloemlesing opgeneem gaan word, naamlik Inkspraak 6, Inkspraak 6 Jeug, en Inkspraak 6 Kortverhale.

Die hoofdoel van hierdie kompetisie is die bevordering van gehalte poësie en kortverhaalkuns in Afrikaans.

Besoek gerus die webtuiste om meer oor INK te lees.

Klik op hierdie skakel vir die volledige reëls van die kompetisie

The post Persverklaring: Die INK dig- en skryfkompetisie is oop tot 31 Mei 2025 first appeared on LitNet.

The post Persverklaring: Die INK dig- en skryfkompetisie is oop tot 31 Mei 2025 appeared first on LitNet.


Viewing latest article 9
Browse Latest Browse All 21389

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!