Huis, woning, tuiste: Klein-Karoo-huis
Klein-Karoo-huis Gebore tussen kranse en berghange in die stille Klein-Karoo-huis op Breipaalplaas groot geword as kind so tuis dis hier wat ... haar stem die soetste harmonie word in die wind as sy...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Sharon Coetzer se inskrywings
Patryshuis Bergpatrys, Bergpatrys hoe-lyk, hoe-lyk jou huis? Is dit daar op Cliftonstrand witgepleister glansweerkaats hoog teen ’n hang borrelbad marmervloer kristal wat flikkers teen wit mure roer...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Vivian Brink se inskrywings
Huis van my moeder Die bruinmuurhuis, in Ericalaan, nommer drie wat teen die berg staan. Die tuinliggies brand, langs die paadjie opdraand. Die koejawelboom blom. Soos ons nader kom. Ek staan by die...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Elizma Harmse se inskrywing
Ek het al so baie huise gegroet, want ons het nogal baie getrek. Vyf jaar op ’n plek en dan weer trek ... Na ’n nuwe plek met ’n vreemde skool en ander kinders. Tog leer ek nie my les nie: Werk en trek...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Wegloopkind
Wegloopkind Namakwaland lê groen voor my Hier waar ek nou as vreemdeling Nog ’n maal eens die bekende intree Koppies wat my omhels van ver En wat my weer lief sal kry Plek-plek ook beklee met vergete...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Gideon Brückner se inskrywings
Die heilige ibisse het kom slaap Die heilige ibisse het sononder een vir een kom land in die hoë bloekombome voor Hotel Boulevard en hul wit vlerke was lotuslelies toegevou in spierwit Japanese kerse...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Roepstem oor die water
Roepstem oor die water Hierdie is ’n brief, ’n gedig, sommer alles so in een, Vir al my vriende, familie, die Ferreiras en Jannie met die hoepelbeen, Vir die wat besluit het om die groot blou oor te...
View ArticleHuis, woning, tuiste: ’n Plek vir my hart
’n Plek vir my hart Hulle sê, jou huis is waar jou hart is. Wat is ’n huis? Vir my is ’n huis meer as vier mure Of ’n dak oor jou kop. My huis is my: braaiplek kuierplek skuilplek woning tuiste. In my...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Afrika-tuiste
Klik hier vir volledige inligting oor die kompetisie. Klik hier om ander inskrywings te lees. The post Huis, woning, tuiste: Afrika-tuiste appeared first on LitNet.
View ArticleHuis, woning, tuiste: My huis is by jou
My huis is by jou My huis is by jou ’n skakering van blou. Nie grou soos klip of geesteloos soos die lug op ’n wolklose somersdag nie. Ook nie vlak en uitgewas soos waterverf of troebel en grys soos...
View ArticleHuis, woning, tuisteL Niemandsland my tuiste
Niemandsland my tuiste niemandsland is my woning hier kraai ek die koning ek het hier geen storing maar daar's soms ’n doring ek alleen in niemandsland trap ek spore in die sand hier het ek lankal...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Marion Philander se inskrywings
Elke huis het sy kruis Elke huis het sy kruis Eie pyn, verdriet, gemors Smeking, hartseer, soeke, dors Elkeen veg maar vir sy plekkie in die son Dra sy eie laste rond Verberg ons seerkry agter maskers...
View ArticleBoekbekendstelling: ’n Liedjie vir Anine deur Elsa Winckler
The post Boekbekendstelling: ’n Liedjie vir Anine deur Elsa Winckler appeared first on LitNet.
View ArticlePress release: Turning point by Theuns Eloff
Turning point Theuns Eloff Publisher: Tafelberg ISBN: 9780624080343 Living in South Africa isn’t easy − with crime, unemployment, poverty, racism, state capture, unrest at our universities … Tempers...
View ArticleThree Fleur du Cap awards for the Fugard Theatre
The Fugard Theatre scooped up three prestigious Fleur du Cap awards at the ceremony which was held at the Artscape Theatre on Sunday, 19 March. Here are our winners. Saul Radomsky won the award for...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Suné Bauling se inskrywings
My Huis My huis is my hart Waar is jou huis My huis is in liefde My hart in jou My huis is in vreugde My hart op die plaas wanneer dit sous My huis is in hoop My hart waar ’n weggooi-kind sy...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Pêrel
Pêrel Tussen blou borrels en goue korrels, soek ek deur vlak branders na jou. Ek duikel en struikel deur hierdie waterwoud tot ek my weg vind en benede na jou toe sink. Ek kruip diep in jou krop en so...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Aande in die Mystic Boer
Aande in die Mystic Boer ’n Ode aan grootwordpyne Vlug per besem van die platteland af, land tussen Stellenbosch se hekse wat jou bene breek en jou bloed in ’n Black Label kookpot tap. Prut in hul...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Huistoegaantyd
Huistoegaantyd Vat my terug na daardie tyd: my ewewigsposisie. Dis in die omhelsing van jou sterk arms om my, die teerder glimlag van tevredenheid en rus wat om die mondhoeke van ons samekoms vorm....
View ArticleHuis, woning, tuiste: Tussen Montana en Sandton
Tussen Montana en Sandton Tussen asbakkies en verlore drome sing ons Nkosi op valse akkoorde. Tussen vuil skottelgoed en onbetaalde rekeninge, kyk ons vas in nagemaakte Picasso-tekeninge. Tussen...
View Article