Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 21138 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Emily Hobhouse (1860–1926) en haar biograwe: US Woordfees 2017

Hier onder publiseer LitNet Ena Jansen se volledige lesing, soos gelewer op 4 Maart 2017 by US Woordfees 2017. Sommige van die PowerPoint-skyfies wat sy tydens die lesing vertoon het, verskyn ook met...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die fees wat uithaal en WYS!

“As mens dié boek deurgewerk het, kan hulle aan jou ’n graad toeken,” merk ’n vriend teenoor my op toe ons die lywige feesprogram op die eerste dag van vanjaar se US Woordfees onder die plataanbome...

View Article


By die afskaffing van Afrikaans as universiteitsvoertaal 2016/2017

Al wat sal oorbly van die goddelike vuur, van die hartstog en skryn, diepgang en grein van geslagte verhaal in jambes en rym, is vergeelde bande iewers versteek in ’n spesiale versameling van ’n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ben Dehaeck: Die man wat wou sterf in ’n kreatiewe oomblik

Toe Benoni Jean Dehaeck op 29 Desember 1922 in Roesbrugge-Haringe in Wes- Vlaandere gebore is, sou sy familie nooit kon geraai het dat hy 42 jaar later na Suid-Afrika sou vertrek as dosent in die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees 2017: Fotoalbum 5

'n Keuse van Naomi Bruwer se feesfoto's en -video's. Harry Kalmer: Op soek na Bram Fischer Die struggleaktivis en Rivonia-beskuldigde Denis Goldberg, die vriend in wie se arms Bram Fisher die laaste...

View Article


LOK-simposium 2017: Derick van der Walt bespreek Lien se lankstaanskoene (video)

Derick van der Walt het tydens die LOK-simposium 2017 sy boek Lien se lankstaanskoene bespreek. Die boek is ’n voorgeskrewe boek vir graad 12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal. Hier is sy volledige...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

WEG Louw (1913–1980)

Sêgoed van WEG Louw “Kritici soos ek hulle ken, is dikwels baie vriendelike, sagsinnige mense. Die meeste is gelukkig getroud en verkeer in blakende gesondheid. Maar tog is hulle ook mense wat ’n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

PEN Afrikaans Nuusbrief: Maart 2017

Beste lid van PEN Afrikaans Ons Maart-nuusbrief skop af met 'n stukkie goeie nuus. Sensuur by die SAUK – Thulani Msimang terug op sy pos PEN Afrikaans het ’n rukkie gelede berig oor ’n verslaggewer van...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Praktyke met betrekking tot visuele voorstellings in ’n Afrikaans...

Praktyke met betrekking tot visuele voorstellings in ’n Afrikaans Huistaal-handboekreeks na apartheid Alta Engelbrecht, Departement Geesteswetenskaplike Opvoeding, Universiteit van Pretoria LitNet...

View Article


Practices pertaining to visual representation in an Afrikaans home language...

Abstract On 14 February 2016, the Minister of Basic Education, Angie Motshekga, announced that a task team should investigate stereotyping and inequality pertaining to representational practices in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees 2017: Fotoalbum 6

In gesprek met Eugène Marais oor ... plagiaat Jean Oosthuizen gesels met Carel van der Merwe, Daniel Hugo en Lina Spies oor die slagysters van plagiaat. Marissa von Mollendorf sing van Marais se...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

LitNet: Jou behuisingsprotes

Klik hier om hierdie nuusbrief aanlyn te lees. | Click here to view this newsletter online. The post LitNet: Jou behuisingsprotes appeared first on LitNet.

View Article

LOK-simposium 2017: Onderwêreld in my klaskamer (video)

"Hoekom leer ons letterkunde? Wat is die nut daarvan? Sodat ons intelligent saam kan gesels oor die kunste." Alet Mihalik bespreek Onderwêreld van Fanie Viljoen, ’n voorgeskrewe boek vir graad 12...

View Article


Geo-politieke denkmodel al 70 jaar oud?

Karl Haushofer was as afgetrede akademikus-soldaat, Hitler se geo-politieke adviseur. Hitler het die idee gesteel van lebensraum van 'n ander skrywer. Basies moes Haushofer 'n internasionale beleid...

View Article

Vir Jan oor sy beskouing van wat Linguistiek is

Beste Jan, Ek wil graag weet, op grond waarvan mag iemand soos Jan Rap (en ek kan byvoeg, en sy maat), sommer aan ʼn vakdissipline soos Linguistiek voorskryf wat dit is en wat dit nie is nie?...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Book launch: Turning point by Theuns Eloff

  The post Book launch: Turning point by Theuns Eloff appeared first on LitNet.

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

KKNK se boekgesprekke bied insig in nuwe Afrikaanse publikasies

“Die ATKV-Boeke-oase is nie net ’n tuiste vir die nuutste boeke teen sakpaspryse nie, maar stel ook met daaglikse boekgesprekke feesgangers bekend aan ons kreatiewe denkers en hul skryfprosesse”, sê...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

LitNet Eerste slukkie: Web deur Naomi Meyer

LitNet publiseer voortaan uittreksels uit pasverskene boeke, uitgegee deur uitgewers wat LitNet ondersteun. Dié lusmakers verskyn op LitNet as eerste slukkies. Naomi Meyer Ná haar regstudies in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die maan val bewusteloos by die KKNK 2017: ’n resensie

Die maan val bewusteloos Spelers: Nancia Dorland, Marté Roux, Mia du Toit, Nicholas van Huysteen, Adele van Doorn,  Melnisha Arnolds, Lara Naudé, Hanno Janse van Vuuren en Cyle Smit Teks en regie:...

View Article

SASSA – ’n krisis met 12 maande uitgestel?

Die uitspraak in CC 48/17, Black Sash Trust v Min of Social Development, is vanoggend in ’n rekordtyd van ongeveer 25 minute gelewer. Wat was die agtergrond tot die saak? Op 3 Februarie 2012 het SASSA,...

View Article
Browsing all 21138 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>