Derick van der Walt het tydens die LOK-simposium 2017 sy boek Lien se lankstaanskoene bespreek. Die boek is ’n voorgeskrewe boek vir graad 12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal. Hier is sy volledige bespreking.
Video geplaas met vergunning van Suki Lock.
The post LOK-simposium 2017: Derick van der Walt bespreek Lien se lankstaanskoene (video) appeared first on LitNet.