Al wat sal oorbly van die goddelike vuur,
van die hartstog en skryn, diepgang en grein
van geslagte verhaal in jambes en rym,
is vergeelde bande iewers versteek
in ’n spesiale versameling van ’n Nederlandse biblioteek.
The post By die afskaffing van Afrikaans as universiteitsvoertaal 2016/2017 appeared first on LitNet.