Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live

Wetsontwerp op die Voorkoming en Bestryding van Haatmisdade en Haatspraak,...

Prevention and Combating of Hate Crimes and Hate Speech Bill, 2016 In sy LitNet Akademies-artikel Facebook en persoonlikheidsbeskerming (2014) skryf Johann Neethling: "Dit is geensins nodig vir die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Huis, woning, tuiste: Mia Taljard se inskrywing

Raai waar is die plek waar ek heel tuis is Jy moet weet dat dit my huis is Waar anders sou dit wees In my ouerhuis groei my gees. Waar is die plek waar blomme en liefde groei en blom en bloei Maar...

View Article


"Bury them alive!"

Daar word beweer dat Malema dreig dat blankes sal moet oppas wanneer hulle aan bewind kom. Volgens Maroela Media word beweer dat Mluduzi Manana (ANC), tydens die parlementêre debat oor plaasmoorde...

View Article

Vir Angus en Dirk oor hulle kommentaar onderaan my brief van 6 deser

Dagsê menere Subliminaal, letterlik uit die Latyn, beteken ‘onder die drumpel’ (sub-onder + limen-drumpel).  Subliminale boodskappe is die oordra van boodskappe onder die drumpel van bewustelike...

View Article

Vir Angus oor sy brief van 8 Maart 2017

Beste Angus Ek het jou mos laas mooi vertel hoe linguistiek en grammatika van mekaar verskil.  Jou lesing is interessant maar negeer niks van wat ek jou vertel het oor grammatika en linguistiek nie....

View Article


Duisterdraer

’n Mater op die sosiale blaaie maak die anderdag die stelling: “Die stryd is op ons; maak gereed vir oorlog…” As Afrikaanssprekende in ’n land waar die taal in sommige plekke en deur sommige persone as...

View Article

Kommentaar op Angus en Dirk se kommentaar onderaan Raed-na-Gael se brief van...

Genade maar julle is snaaks, nie soos in laggerig nie maar soos in gemeen, vies, aaklig, venynig en lelik.  Dirk is erg onthuts oor Raed-na-Gael se uitwys van die swak Afrikaans, tot so ’n mate dat hy...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Afrikaans in die Laaglande-toerdagboek: inskrywing 1

Twee Suid-Afrikaanse musikante, Annari Breed en DuPreez Strauss, het pas op hul eerste Europese toer vertrek met die doel om Afrikaanse musiek en die groeiende ondersteuning van Suid-Afrikaanse kuns en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Afrikaans in die Laaglande-toerdagboek: inskrywing 2

Twee Suid-Afrikaanse musikante, Annari Breed en DuPreez Strauss, het pas op hul eerste Europese toer vertrek met die doel om Afrikaanse musiek en die groeiende ondersteuning van Suid-Afrikaanse kuns en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Huis, woning, tuiste: ystergordyn

ystergordyn Hier’s my huis dis my adres die deur is oop; of is dit? Ek bly binne net soms kan vriendinne oor die drumpel loop; die res bly buite; daar’s gordyne voor my ruite.   Klik hier vir volledige...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Huis, woning, tuiste: Jaco Jacobs se inskrywings

die nuwe pilaar tussen al die goeie oeste in en om ons lewe tussen al die slegte druiwe wat hang aan die priële lê diep die hunkering van die mens se lote na ’n oes, ’n oes vars gepars wat die verlede...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Huis, woning, tuiste: Meggan se plaasgedig

Meggan se plaasgedig Al is ek ’n stadsapie-kind, is die platteland die plek waar jy my hart sal vind. Dus sal my pen en die stofpaaie my aan my notaboekie bind. Ek sal skryf oor die mielielande en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Huis, woning, tuiste: Storiemure

Storiemure Hoe vreemd toe ek weer terug kon kom het jy jouself met ouderdom en doodnormaal vermom jou deurkosyn en vensters wat my so stip aankyk het my vasgevang, aangegryp ek tel tot tien my oë...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Huis, woning, tuiste: Barbara Geldenbuys se inskrywings

Die Nag Die naggeluide. Raas rustig buite. Die sterre, planete en maan. Wentel geduldig in hul baan. Die nag raak stil. Emosies word gevul. Wanneer ek lê. En my gebed opsê. Ontspanne strek ek my uit....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees 2017: Afrikaanse mense kom van ver af

Die mite en growwe veralgemening dat die meeste bruin mense nie regtig veel erg het aan Afrikaans nie, is die afgelope Woordfees doeltreffend die nek ingeslaan tydens ’n boekbespreking van die boek Ons...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

’n Fraksie van die US Woordfees in kiekies

Die US Woordfees oorrompel jou, smokkel met jou sinne en tart jou uithouvermoë. Agter die skerms is ’n enorme operasie. Op die verhoog is mense wat jou inspireer. Op straat loop jy in groot geeste vas....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

ATKV-Oesfees 2017 in samewerking met kykNET

ATKV-Oesfees, Solms-Delta, Franschhoek – Saterdag 25 Maart 2017 Die ATKV-Oesfees op die lieflike plaas Solms-Delta, naby Franschhoek, is vanjaar tien jaar oud. Die plaaswerkers en -eienaars kom elke...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees 2017: Emily Hobhouse was nie aan die Boere se kant nie

Die beeld van Emily Hobhouse as ’n vrou wat tydens die Anglo-Boereoorlog aan die Boere se kant was omdat sy wou hê hulle moes die oorlog wen, is ’n verwronge beeld van dié oorlogsheldin wat deur regse...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Behuisingsprotes; wat sneuwel volgende?

Die beste postapokaliptiese fiksie beeld ’n wêreld in krisis uit. Die oorsake verskil: enigiets van klimaatsverandering tot impak met ’n meteoor, of een of ander biologiese wapen wat ontplooi was. Die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees 2017: Satan en demone is ’n feit, sê Isak Burger

Daar is ’n groeiende belangstelling in die wêreld anderkant die grens van die mens se natuurlike waarnemingsvermoë, naamlik die bonatuurlike, sê die voormalige president van die AGS, Isak Burger....

View Article
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>