ystergordyn
Hier’s my huis
dis my adres
die deur is oop;
of is dit?
Ek bly binne
net soms kan vriendinne
oor die drumpel loop;
die res bly buite;
daar’s gordyne voor my ruite.
Klik hier vir volledige inligting oor die kompetisie.
Klik hier om ander inskrywings te lees.
The post Huis, woning, tuiste: ystergordyn appeared first on LitNet.