Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live

Die demokrasie is wonderlik ... veral wanneer dit ’n denkwyse dien

Alhoewel ek aanklank by sommige van Donald Trump se uitsprake gevind het, het ek nie verwag wat hy vermag het nie. Daarom het ek feitlik die hele naweek van sy inhuldiging voor die boks deurgebring en...

View Article


Afrikaans spesiaal vir Jan Rap

Daar is die grappie oor die oubaas op sy sterfbed wat met laaste sy asempies die opgekommandeerde familielede een vir een betrag en dan verneem “en waarnatoe gaan julle?” So dink ek aan Jan Rap en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

LitNet: Wys

Klik hier om hierdie nuusbrief aanlyn te lees. | Click here to view this newsletter online. The post LitNet: Wys appeared first on LitNet.

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees: Ryk Hattingh is almal se vriend

Ryk Hattingh is terug met ’n knal. Die eerste keer in 19 jaar klink sy stem soos uit die dood weer op in die Afrikaanse letterkunde. Tydens die Woordfees het hy die gehoor aan sy voete gehad met sy...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hoener met die rooi skoene, ’n mening

Hoener met die rooi skoene Regie: Koos Roets Draaiboek: Koos Roets Spelers: Lida Botha, Deon Lotz, Lizz Meiring, Dorette Potgieter, Louw Venter, Andre Weideman As resensent word mens onderwerp aan ’n...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kan ’n skrywer ’n ander kultuur se hoed opsit?

Op 9 Maart het John Miles, Sylvia Vollenhoven en Jolyn Phillips in die ATKV-Boektent met Bettina Wyngaard gepraat oor identiteit en kulturele appropriasie in fiksie. Die vraag ontstaan of dit vir ’n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Huis, woning, tuiste: Jean-Marie Potgieter se inskrywings

jou huis is waar jou hart is jou huis is waar jou hart is maar gelukkig het ek hulle nie geglo nie omdat ek weet hoe my mense is: hulle is kak en my huis is waar my smart is ek swerf nomadies rond...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Huis, woning, tuiste: Magda Schmidt se inskrywings

Plek vir my hart Jy breek my woord-vir-woord af, want my huis se dak lek en die mure kraak en die plankvloere kreun. Die vensters is versplinter en die kleure verbleik. Die voordeur is vas met genade...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Huis, woning, tuiste: Stapper

Stapper Jou skoene staan vergete. Jou rugsak is verslete. Jou stapstok en kaart het ook klaar gepraat. Jou aardse woning is leeg. Jy moes alleen aanbeweeg. Jou goedjies is opgepak, daar's niks meer op...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Huis, woning, tuiste: My hart in die nes van jou blaaie

My hart in die nes van jou blaaie Harteloos soms Statistiek jagende altyd Skokwoord soekende nou Jou varsgetikte swart moet ek altyd teensinnig herkou Bomskok soms My hart binnedring altyd Vingers op...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Huis, woning, tuiste: Franselize Rossouw se inskrywings

Glimlag  Jou hart is my huis. By jou glimlag voel ek tuis. Arms veilig om my vas gevou. Niks wat ek berou. Ma se hart, ek’s lief vir jou! Laggend kuier ons saam. In ’n mooi fotoraam. Gedagtes dwaal,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Huis, woning, tuiste: Tanya Rosslee se inskrywings

My huisie in die woud … Dieptes van groen en geel en bruin laslappie die wêreld met humor en grein. Die sonnetjie wat skugter, speel-speel gly langs die pastel gekleurde veld verby. Huppel blaartjies...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Twee tuistes vir Uitkampteater by KKNK 2017

Tweede aanbieding van dié innoverende platform groter as in 2016 “Na die wegholsukses van verlede jaar se eerste Uitkampteater, is die aanbod vanjaar groter met meer kunsvorme en genres”, sê Rhodé...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die Suid-Afrikaanse Melktertversameling / The South African Milk Tart Collection

Die Suid-Afrikaanse Melktertversameling / The South African Milk Tart Collection Callie Maritz & Mari-Louis Guy Prys: R280 Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798174633 / 9780798174640 In Die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Mediavrystelling: Ons kom van vêr, ’n gesprek oor taal en identiteit op...

  Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM), Wellington Museum en die Breytenbach Sentrum vier vanjaar op Saterdag 18 Maart 2017 gesamentlik Internasionale Moedertaaldag en Menseregtedag met ’n...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees 2017: Fotoalbum 4

Marokkaans in Amsterdam. By die Woordfees As Marrokaans-gebore Nederlander het Abdelkader Benali en sy vrou Saida Nadi hul kennis van speseryryke Marokkaanse kos gedeel. Susina Jooste van The Private...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Record number of 56 productions on the 2017 Baxter Zabalaza Theatre Festival...

The 2017 Baxter Zabalaza Theatre Festival, which takes place from 18 to 25 March, will once again showcase an exciting and diverse programme of 56 different productions, performed by nearly 300...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kennisgewing: Woordpret en prystrekking vir Borg ’n Woord

  Eerskomende Vrydag 17 Maart is die sluitingsdatum vir Borg ’n Woord se prystrekking vir R25 000 geskenk deur Sanlam.  As jy dus beplan het om ’n woord te borg of te koop, doen dit asseblief voor...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Coenie en HemelBesem se nuwe vertoning “Oor een stem”

Kontemporêre musiekfundi Coenie de Villiers en Afrikaans se eie hip-hop-ster HemelBesem op een verhoog? Maar hulle verskil dan wêrelde van mekaar! Dít mag dalk sommige mense se reaksie wees op die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Februarie 2017

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Februarie 2017 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die...

View Article
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>