Vir Jan oor linguistiek en grammatika
Beste Jan, Linguistiek is maar net ʼn ander naam vir taalwetenskap, en dit is die oorkoepelende naam vir alle taalondersoek wat op ʼn wetenskaplike wyse ondersoek word. Dit sluit onder andere in...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Paula Kruger se inskrywing
vlak in my pen, diep in word woning van kronologiese bestaan die ink getem, my voortvlugtige gedagtes wat vas lê in ankerdrade oor daaglikse boustene sonder sorge woon ek klein weggebêre in ’n soliede...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Ons rooidakhuisie
Ons rooidakhuisie Elke kleur roos sal soggens opstaan uit die beddings onder elke vensterbank se ken en die houtgekruiste vensters oop sal hul welriekendheid innooi. Op die rooi en wit blokkieskombers...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Stephan Lategan se inskrywings
Strandhuisvreugdes In luie lomerigheid uitgestrek, maag vol, boek in die hand, onder sagte seegeruis. Die hele familie tuis. Rustig indommel. Die boek wat uitglip; gou weer opgeraap vir vergeefse...
View ArticleMarat/Sade, a theatre review
As a ticket-holder, you know from the outset this is going to be a very different theatre experience, in large part because Jaco Bouwer’s name is attached. Also, here, the setting is distinctly...
View ArticleTeef
Rita sukkel om haar swart suede-baadjie toe te knoop. Sy trek haar maag dieper in en bekyk haarself in die spieël. Die baadjie het sy met haar spaargeld by ’n tweedehandse winkel gekoop na sy jare...
View ArticleBreytenbach wen top internasionale toekenning
Breyten Breytenbach (Foto: Tessa Louw) Breyten Breytenbach is aangewys as die wenner van die 2017 Zbigniew Herbert Internasionale Literêre Toekenning. Breytenbach, ’n Suid-Afrikaanse digter, skrywer en...
View ArticleDie vlammende fez: 'n teaterresensie
Chris van Niekerk en Loukman Adams (foto verskaf) Op die planke by US Woordfees 2017: Die vlammende fez Die vlammende fez is nie net een produksie nie, dit is baie. Dit bestaan uit 'n veelheid van...
View ArticleRegsalmanak: Sandverkope – inkomste of kapitaalwins?
Vir sy navorsing vir die weeklikse Regsalmanak-rubrieke maak Gustaf Pienaar grotendeels van Juta Law se aanlyn biblioteek gebruik. Hierdie regsbiblioteek is ’n omvangryke naslaanbron van hofsake,...
View ArticleIdiome in die klaskamer: visuele woordsmede/woordmeesters in wording
Te laat vir die kat se afval kom; wie sal die kat die bel aanbind?; kat se blad; die kat uit die boom kyk; kerm soos ’n kat oor ’n derm; die kat in die donker knyp; daar is meer as een manier om ’n kat...
View ArticleBook launch: Business Writing for South Africans
The launch of Business Writing for South Africans will take place in Melville on 16 March 2017. Writers Bittie Viljoen-Smook, Johan Geldenhuys and Wena Coetzee will be there to discuss their book. The...
View ArticleOns kom van vêr, noordelike boekbekendstelling
Praatjie gelewer by die boekbekendstelling by Graffiti Boekhandel, Pretoria. Ons kom van vêr – Bydraes oor bruin Afrikaanssprekendes se rol in die ontwikkeling van Afrikaans Redakteurs: WAM Carstens...
View ArticleTaal, toegang en transformasie
Die koeël is reeds deur die kerk vir Afrikaans op tersiêre vlak. Afrikaans het onherroeplik veld verloor op dié gebied en geen hofsake sal die verval kan keer nie. Nietemin is daar ’n belangrike aspek...
View ArticleUS Woordfees 2017: Wat moet ons met ons kerk doen?
Jurie van den Heever en Chris Jones Die mens het nie godsdiens nodig om ’n morele lewe te lei nie. So het die bekende paleontoloog Jurie van den Heever, tydens die Woordfees gesê met die bekendstelling...
View ArticleUS Woordfees 2017: Fotoalbum 1
Die US Woordfees op Stellenbosch is in volle swang. Hier is 'n keuse van Naomi Bruwer se eerste feesfoto's en -video's. Helen Zille: Not without a fight Presented by Penguin Random House Max du Preez...
View ArticleUS Woordfees 2017: Fotoalbum 2
En so rol die fees van woorde voort. Nog kiekies vir die kyk, gekiek deur Gerrit Rautenbach. Klanke in die Bloekomhoek "Suikerbos, ek wil jou hê," sing Refentse Morake. Bacchus Nel Riku Lätti bou nog...
View ArticleOh wide and sad land: Adam Small vertaal NP Van Wyk Louw
Daniel Hugo, foto verskaf deur Darryl David. (Praatjie gehou by die Adam Small-fees op Pniël, 24 Februarie 2017) In 1975 verskyn Adam Small se vertalings van ’n keur uit NP Van Wyk Louw se gedigte as...
View ArticleFilmresensie: Tess
Tess Regie: Meg Rickards Draaiboek: Tracey Farren, gegrond op haar roman Whiplash Spelers: Christia Visser, Brendon Daniels, Dann-Jacques Mouton, Lee-Ann van Rooi, Tashanay Daniels, Quanita Adams Ek...
View ArticleIn die laksman se skoot deur Chris Marnewick, ’n resensie
In die laksman se skoot Chris Marnewick Uitgewer: Protea Boekhuis ISBN: 9781485302650 Ek was aanvanklik skepties om In die laksman se skoot te resenseer – moontlik omdat die verhaal grotendeels in ’n...
View ArticleDie Herero-opstand 1904–1907 deur Gerhardus Pool, ’n resensie
Die Herero-opstand 1904–1907 Gerhardus Pool Uitgewer: Protea Boekhuis ISBN: 9781485305941 Die optrede van die Duitse koloniale owerhede in Namibië tydens die Herero-opstand van 1904 kan met ’n...
View Article