Kyk hoe lirieke lewe kry by die Sanlam Musiekfees 2017
Meesterlike lirieke van die beste plaaslike musikante sal gevier word by die jaarlikse Sanlam Musiekfees wat sal plaasvind van 3–12 Maart 2017 by die 18de US Woordfees in Stellenbosch. Verlede jaar as...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Roslin Saayman se inskrywings
Melkhoutfontein Daar onder langs met die stowwerige weg het jou stofpad ons skool toe gevat. Die ver pad was stil maar die sonbesies het vrolik gesing. Oor jou lengte- en breedtegrade het stroompies...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Huis
Huis Huise, kastele hoë fasades, gange torings, parke studio kleine snoesige vesting my paleis begeer niks meer Klik hier vir volledige inligting oor die kompetisie. Klik hier om ander inskrywings te...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Elke huis
Elke huis My ma sê altyd elke huis het sy kruis, maar my huis het vensters en deure en stories om te vertel. Dit is hier waar ek gelukkig is en planne maak. My huis is my veilige vesting waar ek vir...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Jandrick Pedro se inskrywings
Godin van vrugbaarheid. Daar onder lê sy in die vallei neergestrek, ’n vrug is haar kroon en die aarde haar troon. CERES, knus onder ’n lappieskombers geweef uit vrugteboorde en landerye, my tuiste is...
View ArticleHuis, woning, tuiste: c-max
c-max hier sit c opgesluit in c-max deur die dubbele veiligheidstralies korrel ’n duif, loer in met die koppie skeef aan die vraag: is dit jy? ek sê fokof jy, dis nog altyd ek gaan haal ’n olyftak, het...
View ArticleUS Woordfees: Hitler, Verwoerd, Mandela en ek deur Marianne Thamm
Nie die Nazi-gene van haar pa, die apartheidsdae waarin sy as buitestander in ’n werkersklas Afrikaanse buurt grootgeword het, óf die feit dat haar ma nie kon lees en skryf kon die humor en...
View ArticleUS Woordfees 2017: Drie, ’n resensie
Daniël Wolmarans, wat verlede jaar in die kategorie Deurbraak vir sy spel in Skadu vir ’n WOORDtroFEE genomineer is, is vanjaar weer by die US Woordfees te sien in die debuutproduksie Drie. Drie. Drie....
View ArticleUS Woordfees 2017: Sing jy van bomme, ’n onderhoud
Naomi Meyer het met Ryk Hattingh gesels oor Sing jy van bomme wat vanjaar by die US Woordfees op die planke was. Hallo Ryk, jou Huilboek het verlede jaar verskyn en nou het die drama waarvoor jy die...
View ArticleSelfoonwoordeboeke, ’n onderhoud
Gesprek van Estelle Kruger met Carina America en Michele van der Merwe oor hulle artikel: Die rol van ’n veeltalige selfoonvakwoordeboek in die ontwikkeling van konsepgeletterdheid vir ekonomiese en...
View ArticleVir Angus oor sy brief ‘taal, grammatika, feite, teorieë en Afrikaans’
Beste Angus Wat jy op 23 Februarie skryf oor die bestudering van spraakklanke, spraakklankverskynsels ens klink vir my reg behalwe dat dit die veld van die linguistiek is. Ek het nou nie taal nagraads...
View ArticleSyferfontein, ’n onderhoud
Syferfontein Cas Wepener Uitgewer: Protea Boekhuis ISBN: 9781485306887 Trisa Hugo voer ’n onderhoud met Cas Wepener oor Syferfontein Syferfontein is jou debuutroman, na ’n indrukwekkende lys van...
View ArticleKampterrein, ’n filmresensie
Kampterrein So-so. As jy van ’n lawwe komedie hou, ’n komedie wat boonop brandewyn & Coke en visvang insluit, en jy net vermaak wil word, moenie verder lees nie. Gaan kyk Kampterrein en ondersteun...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Kobie Korf se inskrywings
Sonja – tot 23 Februarie 2017. Jou tuiste was ’n kleurryke fantasie een wat ons almal voorhou om jouself en die wêreld te oortuig dat jou aarde hemel is Jy het hom lieflik getooi volgemaak van jou as...
View ArticleUS Woordfees: HemelBesem se god praat Afrikaans
Danie Marais en HemelBesem Foto: Naomi Bruwer “My storie is presies wat dit is … myne.” So begin die gewilde Afrikaanse hip-hop-ster HemelBesem se boek God praat Afrikaans wat dié week by die US...
View ArticleBestuurderspos beskikbaar by die Breytenbach Sentrum
The post Bestuurderspos beskikbaar by die Breytenbach Sentrum appeared first on LitNet.
View ArticleDie internasionale vrouestaking
’n Vrouestaking in Buffalo in die VSA 8 Maart is Internasionale Vrouedag. Hierdie jaar, hoop organiseerders, gaan dit ook die dag wees waarop vroue dwarsoor die wêreld gaan staak. Die oproep is: “It...
View ArticleNgũgĩ wa Thiong’o: Decolonising the mind
Ngũgĩ wa Thiong’o (79) is a literary and social activist currently teaching English and comparative literature. The well-accomplished Kenyan writer delivered three public lectures in South Africa last...
View ArticleUS Woordfees 2017: Die toekoms van hoër onderwys in Suid-Afrika
Die gesprek vorm deel van die Beste Professor-reeks, waartydens US-oudrektor Andreas van Wyk oor aktuele kwessies met akademici gesels. Die doel is om afgetrede professore se geakkumuleerde wysheid te...
View Article’n Groot nadeel van ’n koalisieregering
AfriForum het dit reggekry om Julius Malema en die EFF te muilband deur middel van ’n hofinterdik mbt die opsweep van hulle ondersteunersbasis om onwettig ander se grond te beset en onwettig te plak....
View Article