Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Huis, woning, tuiste: Donker storm

Donker storm Die wind waai deur die branders Die reuk hang sag in my Die blou van die lug en water smelt saam Daar waar my hart altyd heen gaan Donker raak dit donker Geen woorde kan beskryf Diep in my...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Huis, woning, tuiste: Arina Wepener se inskrywings

Hartsgoed Onbewus van naderende onweerswolke Perdfris, aktief en in beheer Donder in knallende stilte ’n Vreemde siekte oor my neer Newels van onbewuste grepe Wegsink in die niksheid heen Soms ’n...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Huis, woning, tuiste: Jy, my woning

Jy, my woning Ek dwaal hier rond, hier in Eikeland Met die Stellies se winter-Blues Verlange na jou hartklop-klop: Musiek vir my oor. Oor ’n jaar of twee sal ek jou steeds sien En saam diep-diep die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Huis, woning, tuiste: verplaas / verhuis

verplaas / verhuis Die ooptes lê vlak die reën klap op my sinkdak die dorp se strate is ’n maze Ek is geblik tussen die mure van my huis. Iewers is daar ’n rivier wat druis iewers is daar ’n stormberg...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Huis, woning, tuiste: Zavey Goliath se inskrywings

ek het ’n huis ek het ’n huis ’n nederige huis ek het ’n huis ’n doodeenvoudige huis ek het ’n huis ’n armsalige huis ek het ’n huis ’n plat op die aarde huis ek het ’n huis nie ’n weelderige huis ek...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Huis, woning, tuiste: Kasteel

Kasteel Hetsy oos of wes, bly jy my tuis bes. Jy is my plek, my woning, my plekkie in die son. My huis met ’n hartklop, ’n glimlag ’n beskutting waarna ek smag.  Veilig, rustig en gelukkig, dit is wat...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Huis, woning, tuiste: Musiek is my tuiste

Musiek is my tuiste Daar in my kamer, op my bed eensaam, sit ek en dink aan al my probleme. Met musiek in my ore, kliphard. Sit ek en sug, want ek wag. Die wêreld is maar wreed daar buite, soos ’n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Huis, woning, tuiste: Miempie Swart se inskrywings

Die vensters van my siel skyn vanaand ... die spore van die maan op my huis wat kaal in die donker staan in ’n plekkie wat my waak teen die goeters wat in my traan want hierdie winter klei die jaar se...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Huis, woning, tuiste: My huis

My huis (aan die hand van Josua se verhaal) En in my verkenningstog is gevind; Mure met krake waardeur hekse gogel Weggeslypte arkades waarop demone hoon Valleie vol sand waarmee padwysers smokkel...

View Article


Grondverdeling en ander obsessies

Ek wonder deesdae baie oor stommiteite in SA. Hoe gaan mens die karooplase verdeel? My vraag wat onbeantwoord bly is waar is swart fabriekseienaars in SA? Waar is die swart beleggers in SA ekonomie?...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

LitNet: Jou web

Klik hier om hierdie nuusbrief aanlyn te lees. | Click here to view this newsletter online. The post LitNet: Jou web appeared first on LitNet.

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

NB-Uitgewers by die US Woordfees 2017

The post NB-Uitgewers by die US Woordfees 2017 appeared first on LitNet.

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

LOK-simposium 2017: Onderwêreld video en verslag

Saterdag 18 Februarie 2017 het die 650 Lokkers na die lokale in die Letterkunde en Wysbegeerte-gebou gestroom om die aanbiedings by te woon. Een van die gunstelinge was die een van Fanie Viljoen,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

LOK-simposium 2017: Kreatiewe idees vir Afrikaans in die graad 10 EAT-klaskamer

Amanda Reinke, wat die afgelope nege jaar aan Hoërskool Hermanus verbonde is, het praktiese idees, kreatiewe voorbeelde en inspirasie aan onderwysers gegee tydens haar aanbieding by die pas afgelope...

View Article

Xenofobiese aanvalle: vrees of haat?

Empatie word beskryf as die vermoë om jouself in die plek van ’n ander te stel, om sy reaksies en houding te begryp. Baie vlugtelinge kom na Suid-Afrika vanuit oorloggeteisterde lande, waar hul eie...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die Chacma-ekspedisie deur Marius Ackermann, ’n resensie

Die Chacma-ekspedisie Marius Ackermann Uitgewer: Protea Boekhuis ISBN: 9781485306269 Hoe die boek geskryf is, onttroon eintlik die storie self. Nie dat dit ’n verhaal sonder meriete is nie. Die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Chaka in Afrikaans by US Woordfees 2017

The post Chaka in Afrikaans by US Woordfees 2017 appeared first on LitNet.

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die Burger 100: Sy mense en hul stories deur Bun Booyens en Aldi Schoeman

Die Burger 100: Sy mense en hul stories Bun Booyens en Aldi Schoeman Uitgewer: Jonathan Ball ISBN: 9781868427963 Danksy die honderde duisende koerante wat die afgelope eeu ses dae per week uitgegee...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees 2017: Bekendstelling van die kortverhaalbundel Wys

Die US Woordfees se kortverhaalbundel is Vrydagaand bekendgestel. Michèle Meyer is aangekondig as wenner van die R30 000-prys, geborg deur Du Toitskloof Kelders. Boonop het kykNET vir 'n verrassing...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sulamiet deur Lina Spies, ’n resensie

Sulamiet Lina Spies Uitgewer: Naledi ISBN: 9780928316476 Wanneer mens oor die literatuur skryf, is daar – en dit moet so wees – voortdurend ’n bewustheid van nie net wát geskryf word nie, maar ook hóé...

View Article
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>