Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Web –'n onderhoud met Naomi Meyer

Naomi Meyer (foto: Izak de Vries) Web Naomi Meyer Queillerie ISBN: 9780795801204 Skrywers oor hul nuwe boeke. Jonathan Amid gesels met Naomi Meyer oor haar roman Web   Hallo Naomi. Baie geluk met die...

View Article


Eisch!

Geloof, hoop en liefde het baie geld nodig.   The post Eisch! appeared first on LitNet.

View Article


Plaasveiligheid en belasting. Nie so goedkoop nie

Oester skryf (Plaasmoord, 28 Feb) oor die gebrek aan sekuriteitsmaatreëls wat hy dikwels aantref op plase, terwyl stedelinge soos hyself baie goed beveilig is, al woon hulle soms in relatiewe veilige...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kô lat ôs feesvier – Adam Small-fees 2017

“Stil broers, daar gaan ’n man verby ...” Die gedig “Generaal de Wet” van Jan FE Cilliers het by my opgekom toe wyle Adam Small die afgelope naweek (24–26 Februarie) in Pniël onthou is. Skrywers,...

View Article

Bybel in Kaaps: Bergpredikasie

Matteus 5–7 Die Bergpredikasie 5 Toe Jesus die skare gesien het, het hy tiennie berg op gegan, en toe hy gan sit het, toe kom sy dissipels na hom toe. Die Saligsprekinge 2 En hy het sy mond oepgemaak...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Oorlog en terpentyn deur Stefan Hertmans

Titel: Oorlog en terpentyn Skrywer: Stefan Hertmans Vertaler: Daniel Hugo Uitgewer: Protea Boekhuis, 2016 ISBN: 9781485306108 Kort voor sy dood oorhandig Stefan Hertmans se oupa, Urbain Martien – ’n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Misverstand – ’n gesprek met Marita van der Vyver

Misverstand Marita van der Vyver Uitgewer: Penguin Random House ISBN: You lost me Marita van der Vyver Uitgewer: Penguin Random House ISBN: Skrywers oor hul nuwe boeke: Marita van der Vyver gesels met...

View Article

Pniël se Adam Small-fees is mossie maar man

Mossie maar man! So kan die land se nuutste kunstefees wat die afgelope naweek sy buiging in die skadu’s van die Simonsberg in die skilderagtige nedersetting Pniël gemaak het, opgesom word. Die Adam...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Drif by US Woordfees 2017

Op die planke by US Woordfees 2017: Mari Borstlap gesels met Naomi Meyer oor die produksie Drif, waarvan Mari die regisseur is. Mari, jy is regisseur van Drif, geskryf deur Reza de Wet. Dis nie die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Radio Kalahari Orkes: "Bokker backtracks"

Die Radio Kalahari Orkes is ná 'n lang stilte terug met 'n nuwe album, getiteld Mamba!. Ian Roberts, veteraanakteur en sanger van RKO, beantwoord 'n paar vrae. Goeiedag, Ian. Hoe's dinge? Dinge is...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

PEN Afrikaans: Die tweede fase van die Trippel-7-projek

Een van die 2016-hoogtepunte vir PEN Afrikaans was die Trippel-7-loodsprojek na die Noord-Kaap onder leiding van Bettina Wyngaard. (Lees hier meer daaroor.) PEN Afrikaans het helaas uiteindelik nie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Adam Small-fees 2017: Fotoblad deur Darryl David

Die Adam Small-fees het 24 tot 26 Februarie 2017 in Pniël plaasgevind. Die fees is opgedra is aan die taalmens en -filosoof, Adam Small. Dit was 'n fees wat nog lank onthou gaan word. Darryl David,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

LitNet Akademies-resensie-essay: Kaaps in fokus

Kaaps in fokus Frank Hendricks en Charlyn Dyers (redakteurs) Uitgewer: African Sun Media ISBN: 9781928314165 Op 8 Desember 2016 is die boek Kaaps in fokus in Kuilsrivier bekendgestel. Hierdie...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Web deur Naomi Meyer, 'n resensie

Web Naomi Meyer Queillerie ISBN: 9780795801204 Ons almal wil graag die soort boek skryf wat die werklikheid laat vervaag; wat vir ’n paar uur die werklikheid vervang, die werklikheid wórd. Ons wil...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Zuid-Afrikahuis: Programma, April 2017

Programma April 2017 Goede Hoop. Zuid-Afrika en Nederland vanaf 1600 Van 17 februari t/m 21 mei 2017 presenteert het Rijksmuseum een grote tentoonstelling over de relatie tussen Zuid-Afrika en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Huis, woning, tuiste: Nostalgie

Nostalgie Is ek ’n vreemdeling in ’n vreemde land? ’n Nuweling, ’n immigrant Of vreemdeling in eie land Verstoot, verdryf van elke kant Ek wroeg steeds daagliks met die vraag  Waaroor baie my oor daag...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Huis, woning, tuiste: Lindie van Gass se inskrywings

een begrip; een mens huis. dat ’n begrip so eenvoudig so kompleks gemaak kan word deur die hart deur emosie deur die smag na ’n plek waar ons kan kwesbaar wees kan bloei kan stoei met ons gedagtes waar...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Huis, woning, tuiste: Hannes Deetlefs se inskrywings

Huis Eensame, as ek aan “huis” begin dink: Liefie wat vrolik vir my koffie skink. Daardie liefde, die geborg wees, tuiste voel, weet ek versugtend weer wat “huis” bedoel. “Tuiste” is heelwat beter as...

View Article

Personal amplification for a teacher with voice problems

Abstract Successful communication depends partly on the optimal use of voice. A large portion of the South African population depends on this optimal use of voice for their occupations. Voice problems...

View Article

The role of a multilingual cell phone LSP (language for specific purposes)...

Abstract Novice students at universities do not only need to develop a more general academic vocabulary, they also need to master the subject vocabulary of their chosen course of study. This entails...

View Article
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>