Die Adam Small-fees het 24 tot 26 Februarie 2017 in Pniël plaasgevind. Die fees is opgedra is aan die taalmens en -filosoof, Adam Small. Dit was 'n fees wat nog lank onthou gaan word. Darryl David, organiseerder van die fees, deel sy foto's.
Albie Sachs – wat ’n legende – se boeiende lesing oor SA se grondwet
Karina Brink, Rachel Zadok en Bongani Kona – Migrations: New Short Story Fiction from Africa
Botaniese meesters – Ernst van Jaarsveld en Wynand van Eeden
Braam de Vries se dokumentêr – ’n roerende huldeblyk aan Adam Small
Breyten Breytenbach
Carel van der Merwe, wenner van die kykNET|Rapport Boekprys vir nie-fiksie 2016 vir Donker stroom
Daniel Hugo praat oor Small se vertalings van NP van Wyk Louw se gedigte in Oh wide and sad land.
Die asemrowende mooi kerk op Pniël
Die onvergeetlike Diana Ferrus
Dominee Klate open die Adam Smallfees.
Eerste ontmoeting met Yolande Breytenbach, saam met Breyten Breytenbach, Etienne van Heerden en Menán van Heerden
Eik-ingly beautiful
Etienne van Heerden, met my, Darryl David, as gespreksleier
Francois Koegelenberg, een van die groot karakters uit hierdie wêreld, maak ook die beste vrugtesap in Stellenbosch.
François Verster praat oor sy jeugverhaal Een teen Adamastor.
Gaireyah Fredericks praat oor haar bundel Kaaps is Hollands.
Hein Willemse praat oor die jare lange verbintenis tussen die Cape Flats Players en Adam Small.
Helen Zille in conversation with me, Darryl David – probably one of my finest interviews of the last decade. Helen Zille will come close with the Patron’s Prize for Not without a fight.
Helen Zille saam met Matthew Cyster se vrou
Janet Hodgson praat oor haar boek Tinus de Jongh as a medical artist.
Jolyn Phillips in gesprek met Diana Ferrus.
Jolyn Phillips, Loit Sôls en Diana Ferrus teen die skilderagtige berge
Kirby van der Merwe antwoord ’n vraag van Suzette Kotzé-Myburgh oor sy kennis van Kaaps in die vertaling van Chris van Wyk en Carol Campbell se romans.
Loit Sôls en Kirby van der Merwe in gesprek.
Loit Sôls met sy Faraway klanke vanne hadeda – beslis een van die hoogtepunte van die dag.
Matthew Cyster, mede-organiseerder van die fees, gee geskenke aan skrywers en almal wat tot die Adam Small-fees bygedra het.
Menán van Heerden met ’n baie interessante lesing oor Afrikaaps, die onderwerp van haar MA-verhandeling.
Michael le Cordeur, mede-redakteur van Ons kom van vêr en oud-skoolmeester van Kylemore.
What abou’ de lô?
What abou’ de lô?
Darryl David en Helen Zille
Breyten Breytenbach saam met Schalk Joubert se meesleurende musiek was beslis die hoogtepunt van die fees. Wat ’n huldeblyk aan Adam Small!
Breyten Breytenbach
Schalk Joubert
Pragtige blomme van Pniël
Shirmoney Rhode lees voor uit haar bundel Nomme 20 Delphistraat.
Die SABC plaas Shirmoney Rhode onder druk.
Sharlene Swartz praat oor haar boek Another country en stel ’n paar moeilike vrae aan die gehoor.
Jolyn Phillips het die skoolkinders "gemesmeraais".
Die skrywers geniet Pniël se gasvryheid.
Sonsondergang by Pniël – saam met "toergids" Etienne van Heerden.
Steward van Wyk lewer ’n huldeblyk aan Adam Small – beslis iemand met diep kennis van Small se oeuvre.
Tom Dreyer gesels oor sy jongste roman Dorado.
Undoubtedly one of my greatest discoveries of the Adam Small Festival – Languedoc – thanks to Etienne van Heerden. An entire village of similar quaint houses and oak-lined streets with a Herbert Baker stone church. A town crying out for a festival.
Willie Bester, een van SA se vooraanstaande kunstenaars
Wium van Zyl praat oor Kanna hy kô hystoe.
Yolande Breytenbach
Foto's verskaf deur Darryl David
The post Adam Small-fees 2017: Fotoblad deur Darryl David appeared first on LitNet.