Breyten Breytenbach en Andries Bezuidenhout aan die woord: “Taal is ons...
Verskeie vraagstukke wat nou verweef is met taal en verskeidenheid is bespreek toe Breyten Breytenbach die afgelope Saterdag met die digter, skilder en akademikus Andries Bezuidenhout in die...
View ArticleUS Woordfees interview with Mark Chapman about Peace corps
Mark Chapman “Fighting for peace is like screwing for virginity,” the popular Vietnam-era quote reads. Tackling the traditional patriarchy of war in a powerful, yet detailed and symbol-rich,...
View ArticleJoseph and the amazing technicolour dreamcoat returns to Theatre on the Bay...
Joseph and the amazing technicolour dreamcoat is back from 17 February 2017! The Tony Award winning show, directed by Paul Warwick Griffin (Sweeney Todd, Evita, Jesus Christ Superstar), is one of the...
View ArticleLitNet: Jou video
Klik hier om hierdie nuusbrief aanlyn te lees. | Click here to view this newsletter online. The post LitNet: Jou video appeared first on LitNet.
View ArticleGraad 12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal-toets: Lien se lankstaanskoene
Hierdie toets handel oor die roman Lien se lankstaanskoene deur Derick van der Walt en bevat die volgende afdelings: Dialoog Kontekstuele vrae Paragraafvrae Klik hier om die vraestel en antwoordblad...
View ArticleTee vir die krisis
Vanoggend hoor my vriend Ronnie iemand buite en hy is by my verby voordeur toe. Ek kyk deur die venster, deur ’n kantgordyn en ek sien ’n vrou met donkerrooi hare by die hek staan. Ronnie gaan uit en...
View ArticleRENT - amper verby op Kaapse planke en op pad na Johannesburg
Jonathan Larson se legendariese rock-musiekblyspel vier vanjaar sy twintigste verjaardag. Die stuk was vir 12 jaar op Broadway en het verskeie toekennings ingepalm, waaronder vier Tony’s, ses Drama...
View ArticleDelicious low carb – an interview with Sally-Ann Creed
Delicious low carb Sally-Ann Creed Human & Rousseau ISBN: 9780798172349 Authors on their new books: Sally-Ann Creed talks to Naomi Meyer about Sally-Ann's book Delicious low carb Sally-Ann Creed...
View ArticleDuur juwele
Ken haar al ’n paar jaar. Van voor sy met die vername man getroud was. Sy het een ryk man begrawe en ’n ander ryke gelos vir die groot magnaat. Liewe goeie mens en sout van die aarde wat die Groot...
View ArticleDie sosiale kontrak en korrupte herders
In sy boek Leviathan (1651) beskryf Thomas Hobbes die menslike bestaan voordat daar ’n samelewing was, soos volg: Where there is no common power, there is no law, where no law, no injustice. Force and...
View ArticleLinkris: "Elke track moes 'n banger wees"
Linkris, 'n gedugte hip-hopper uit die Kaap, het aan die einde van 2016 'n nuwe album vrygestel. Hy beantwoord 'n paar vrae oor die musiek, die lewe en kunstenaarskap. Goeiedag, Linkris. Hoe's dinge?...
View ArticlePlaasmoord
Sonder om op die wa te spring moet mens, as jy vanuit 'n sekuriteitsomgewing kom, kommentaar lewer op die vlaag plaasmoorde. Of die motief polities, misdadig, wraak of wat ook al is is irrelevant....
View ArticleJuig
Dit het miljoene jare geneem om jou te maak wat jy is. CM The post Juig appeared first on LitNet.
View ArticleJuist 500 jaar na Utopia van Thomas More komt een utopische thriller uit over...
Deon Meyer Koors. Die memoires van Nicolaas Storm, oor die ondersoek na die moord op sy pa Kaapstad, Human & Rousseau, 2016 ISBN 9780798173865 Binnenkort: Deon Meyer Koorts. Ik wil je vertellen...
View ArticleGoede Hoop. Zuid-Afrika en Nederland vanaf 1600, ’n bespreking
Annemarié van Niekerk Goede Hoop. Zuid-Afrika en Nederland vanaf 16001 Niemand kan kla oor ’n tekort aan aandag vir Suid-Afrika in die Lae Lande nie. Dink maar aan die Gents Centrum voor het Afrikaans...
View ArticleStanzas No 4, a book review
Stanzas No 4 June 2016 Editors: Patricia Schonstein and Douglas Reid Skinner Publisher: African Sun Press Poetry is balm for the soul. Even when touching on rough or depressing topics, there is...
View ArticleLouise Viljoen bespreek voorgeskrewe gedigte by die LOK-simposium 2017
Louise Viljoen het tydens die LOK-simposium 2017 praktiese wenke vir onderwysers verskaf ten opsigte van die interpretasie van voorgeskrewe gedigte vir Afrikaans Huistaal, graad 12. Hier is haar...
View ArticleFiëstas 2017: En die wenners is …
Die wenners van vanjaar se Fiëstas is Donderdagaand by ’n glansgeleentheid van kykNET by die Kunstekaapteater in Kaapstad bekend gemaak. Dit is vanjaar die sewende jaar wat die Fiëstas aangebied is....
View Article’n Fees vir Adam Small: Pniël se tafels was vol gedek
Oor Pniël bestaan daar ’n meningsverskil wat seker nooit opgeklaar sal word nie. Naamlik: hoe spreek ’n mens dié naam uit? Is dit Pniél of Pe-niël? Wat egter ’n feit is, is dat dit “die aangesig van...
View ArticleBosch in Africa exhibition at the US Woordfees, interview and video
Video: Sandra Hanekom gesels oor die "Bosch in Africa"-uitstalling One of the major drawcards of this year’s visual arts programme during Woordfees, is a group exhibition that celebrates the work and...
View Article