Die deugde van ongehoorsaamheid
Afrikaners het twee, selfvernietigende eienskappe. Die een het vele mense al in hulself begin ontdek: dit is natuurlik ons swak selfbeeld. Ons word groot gemaak met die idee dat ons minderwaardig is....
View ArticleAntwoord vir Angus op sy brief van 9 deser
Beste Angus Ek gee moed op met jou; jy sê “grammatika is slegs vir die student van die taal bedoel, nie die gebruiker van daardie taal nie.” Angus, niemand kan enige taal praat as hy nie die...
View ArticleRaadvra: plantekundestudies
My seun wil in plantkunde ’n rigting bestudeer. Hy het nie die nodige matriekwiskunde en wetenskap nie, (hy het wel ’n baie goeie punt in wiskunde-geletterdheid) en wil dit hierdie jaar kry. Wat is die...
View ArticleVideo en onderhoud: 'Die ander kant' van die US-taaldebat
Mercy Kannemeyer, ’n honneurs-dramastudent by Stellenbosch Universiteit, het ’n 12-minuut dokumentêr oor wat daar is om te verloor indien Afrikaans finaal afgeskaf word as tersiêre onderrigtaal,...
View ArticleRepliek op Dirk en Angus se kommentaar op my brief van 16 deser
Dirk en Angus Dirk jy yl as jy dink Afrikaans het ooit “die septer geswaai”; Afrikaans was destyds geensins in ’n beter posisie as wat Engels in Engeland, Pools in Poland en Turks in Turkye tans is...
View ArticleIndeks deur Joan Hambidge, ’n resensie
Indeks Joan Hambidge Uitgewer: Human & Rousseau ISBN 9780798172967 “Die digkuns is liturgie; die digter ’n priester.” – Neruda Donkiejare gelede in Utrecht het Wilhelm Liebenberg ooit opgemerk dat...
View ArticleLugkasteel deur Annelie Botes, ’n resensie
Lugkasteel Annelie Botes Uitgewer: Penguin Random House ISBN 9781770229297 Lugkasteel is Annelie Botes se 13de boek. Sy het oor die jare oor elke denkbare onderwerp geskryf: bloedskande en molestering,...
View ArticleVakansiehuis met swembad deur Herman Koch, vertaal deur Daniel Hugo
Vakansiehuis met swembad Herman Koch, in Afrikaans vertaal deur Daniel Hugo Uitgewer: Protea Boekhuis ISBN: 9781485305453 Irritasie, afgryse, sinisme, pessimisme, befoeterdheid, angstigheid,...
View ArticleBacchus in Hillbrow by US Woordfees 2017
Op die planke by US Woordfees 2017: François Maree gesels met Naomi Meyer oor Bacchus in Hillbrow Hallo François. Bacchus in Hillbrow ... in Stellenbosch? Klink of dit reg in die Wynlande tuishoort....
View ArticlePotblou / Blou Pot at the US Woordfees 2017
The exciting conversation that exists between object and subject, as well as the way in which artists look at their inspiration, form the basis of Potblou / Blou Pot, a group exhibition at Woordfees....
View ArticleHermann Giliomee – ’n onderhoud oor sy outobiografie
Jean Oosthuizen en Hermann Giliomee (Foto's: Naomi Bruwer) Hermann Giliomee: Afrikaner-historikus op die rand van die volk Die historikus Hermann Giliomee se uitgesprokenheid het hom al dikwels die...
View ArticleJaco Bouwer directs a stellar and dynamic cast in the contemporary theatre...
The acclaimed and multi-award-winning designer and director Jaco Bouwer tackles one of the Baxter Theatre Centre’s flagship productions for 2017 – Peter Weiss’s contemporary classic Marat/Sade - in...
View Article20th Time of the Writer Festival line-up
A feast of literary offerings from Africa and the world will be showcased at this year’s 20th Time of the Writer International Festival. The Festival, set to take place from 13-18 March 2017, hosted...
View ArticleBoekbekendstelling: Alles het niet kom wôd deur Nathan Trantraal
The post Boekbekendstelling: Alles het niet kom wôd deur Nathan Trantraal appeared first on LitNet.
View ArticleSyferfontein deur Cas Wepener, ’n resensie
Syferfontein Cas Wepener Uitgewer: Protea Boekhuis ISBN: 9781485306887 Kan een karakter alles verteenwoordig wat hatig, inhalig en veroordelend is van die swak eienskappe wat voorkom in ’n...
View ArticleLAPA by die US Woordfees 2017
4 Maart KOSDEMO: FLORI EN KOELSOEM BAK ‘SOET GOETE’ Aangebied deur LAPA Uitgewers Sommige resepte uit die Bonteheuwel het meer stories as bestanddele. In Soettand, die opvolg op hulle uiters gewilde...
View ArticleAfrikaans, die taal van vele kulture
Die ATKV het op Saterdag 18 Februarie 2017 ’n werkswinkel oor die verskillende kulture van Afrikaans aangebied. Volgens Danny Titus, uitvoerende direkteur: kultuur van die ATKV, vorm hierdie...
View ArticleLitNet Eerste slukkie: God praat Afrikaans deur HemelBesem
LitNet publiseer voortaan uittreksels uit pasverskene boeke, uitgegee deur uitgewers wat LitNet ondersteun. Dié lusmakers verskyn op LitNet as eerste slukkies. HemelBesem (Foto: Izak de Vries) Sy...
View ArticleKan Afrikaans floreer as hy sy status as universiteitstaal verloor?
Afrikaans sal floreer solank mense dit lees, luister, skryf, daarin skoolgaan, musiek maak en in Afrikaans redeneer. Maar dit kan nie ten volle floreer as dit sy status as universiteitstaal verloor...
View ArticleVir Jan Rap oor taal, grammatika, feite, teorieë en Afrikaans
Beste Jan, Jy het die kat deeglik beet, maar ongelukkig aan sy stert. Die werk van ʼn grammatikus is om die spraakklankstruktuur van ʼn taal te bestudeer: die spraakklanke, die spraakklankverskynsels...
View Article