My seun wil in plantkunde ’n rigting bestudeer. Hy het nie die nodige matriekwiskunde en wetenskap nie, (hy het wel ’n baie goeie punt in wiskunde-geletterdheid) en wil dit hierdie jaar kry. Wat is die beste en goedkoopste manier om hom by plantkunde uit te kry?
Groete
Leon Senekal
The post Raadvra: plantekundestudies appeared first on LitNet.