Skoonma wil in ’n “gesogte” buurt in Stellenbosch by ons kom woon.
Liewe Ma, Ek het van Bessie verneem dat Ma graag by ons in ’n rustige omgewing wil kom woon en dat Ma graag meer wil weet hoe dit hier is. Dit is waar dat daar min plekke in die land is waarna mense...
View ArticleLOK-simposium 2017: HemelBesem (video)
Op Vrydag 17 Februarie 2017 was HemelBesem die hoofspreker by die LOK-simposium (LOK: Letterkunde-ondersteuningskomitee) se verjaarsdagviering. Hy het oor die belang van die variante van Afrikaans en...
View ArticleHemelBesem: “Ek glo dat die taal steeds besig is om te groei”
God praat Afrikaans HemelBesem Uitgewer: LAPA ISBN: 978079938276 1 HemelBesem (oftewel Simon Witbooi) – rymkletser, aktivis, “edutainer”, skrywer, televisieaanbieder, radio-omroeper – is ’n brugbouer...
View ArticleByskoling vir 650 Afrikaansonderwysers by US tydens die 20ste simposium van...
Andries Visagie (Foto: Naomi Bruwer) Op 17 en 18 Februarie 2017 het ongeveer 650 Afrikaansonderwysers, meestal uit die Wes-Kaap, by die Universiteit Stellenbosch byeengekom vir die 20ste simposium van...
View ArticleLOK-simposium 2017
Die LOK-simposium (LOK: Letterkunde-ondersteuningskomitee) het op 17 en 18 Februarie 2017 in Stellenbosch plaasgevind. Hier is inhoud rondom die geleentheid. LOK-simposium 2017: HemelBesem (video)...
View ArticleOorsigtelike bespreking van Chokers en survivors deur Nathan Trantraal
Die bespreking van Chokers en survivors deur Nathan Trantraal bevat inligting oor die volgende aspekte van die bundel: Biografiese inligting oor die digter Die titel en voorblad Resepsie van die...
View ArticleOor Mathews Phosa se Damaskus-oomblik
Mathews Phosa het met die 2017-staatsrede ’n Damaskus-oomblik beleef. So vertel hy in die Sunday Independent van 19 Februarie 2017. Hy het besef dat die speaker gevoelloos opgetree het deur nie ’n...
View ArticleHuis, woning, tuiste: My huis, die wêreld
My huis, die wêreld Deur die voorhekkie van die heelal, loop ek deur my agterplaas … My agterplaas, die wêreld. Moeder Aarde verwelkom my met ’n kus van sonlig: “Hallo, Mammie, ek is terug.” Hergebore...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Gerhard Olivier se inskrywings
Onkologie In ’n oogwink raak my teologie versluierde vrees voor die deur van die onkologie. Ek sien die hand en naald. Hisop-stingel my hoop, as galbitter gif deur my are loop. ’n Twyfelmens lê hier...
View ArticleHuis, woning, tuiste: in die toemaarhuis
in die toemaarhuis ’n man met ’n koevoet - nee dis net die skaduwee van ’n vink wat uit die dak ’n riet kom pluk en nou daarmee rinkink vandag knars die wind ook so wild asof hy die deure met ’n...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Huis toe
Huis toe 'die wêreld is ons woning nie' allitereer in my eie waarom vers wanneer ek wonder en wroeg oor my hart wat verdwaal het in ’n vreemde land waarom skuil daar soveel skommelkrag in ’n kort...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Mercia Jansen van Rensburg se inskrywings
Hart se Huis In ou bekende klanke in die saamwees en verlange lê die wortels van my lewe, soos ’n varing ingegrawe Ek spoel daagliks oor jou strand met my voetspore op jou sand met kalm ritme van ’n...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Elodi Troskie se inskrywings
weeksdaegedigte oor my huis vir Stellenbosch i: snow angels in victoria 28 minute oor 11 tik ek ’n boodskap aan myself sodat ek more herinner kan word dat enige iets ’n gedig kan wees dis maandag en...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Ek mis jou, Huis
Ek mis jou, Huis jy met die verstaan wie ek is en waar my wortels lê jy wat my hart het: in die natuur en kosmaakgiere jy wat stil is terwyl ek groei (in jou moederskoot) tot volwaardige man die...
View ArticleHuis, woning, tuiste: reptiel
reptiel hierdie huis is nie warm, droog, of sag ’n harde skulp van ver- loop; eelte modderkak op die welkommat nie huis, liewe dop, nié tuis jy dra my rond soos ’n ou vel Klik...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Die mure van my huis
Die mure van my huis Die mure van my huis staan bars sandsteensterk spoelklip gepleister met klei en gruis en grint Binne bloei roespapawers binne pols die vlieswand van ’n oker klont bloed te bros te...
View ArticleBook launch invitation: Tribing and Untribing the Archive
The post Book launch invitation: Tribing and Untribing the Archive appeared first on LitNet.
View ArticlePoësietoets 2015: Graad 12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Hierdie toets behandel die volgende gedigte: Ongesiene gedig: “Die kind wat doodgeskiet is deur soldate by Nyanga” deur Ingrid Jonker Gesiene gedig: “Die wêreld het so klein geword” deur Alta...
View ArticleSTIL to shock audiences at the State Theatre
STIL Date: 22 February–4 March Time: 20:00 Venue: Momentum Theatre Written by Jannes Erasmus With Jannes Erasmus, Zöricke Snyman and Diani Gernandt Set and lighting designed by Wilhelm Disbergen...
View ArticleArsenaal van klank deur Anna Enquist, vertaal deur Zandra Bezuidenhout
Arsenaal van klank Anna Enquist, uit Nederlands vertaal deur Zandra Bezuidenhout Uitgewer: Protea Boekhuis ISBN: 9781485306047 Een van die bekende Nederlandse digteres Anna Enquist (1945) se mees...
View Article