Op Vrydag 17 Februarie 2017 was HemelBesem die hoofspreker by die LOK-simposium (LOK: Letterkunde-ondersteuningskomitee) se verjaarsdagviering. Hy het oor die belang van die variante van Afrikaans en oor sy boek God praat Afrikaans gesels. Die boek verskyn eersdaags by LAPA. Izak de Vries het dié video geneem.
The post LOK-simposium 2017: HemelBesem (video) appeared first on LitNet.