Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Huis, woning, tuiste: Bliktelefoon

Bliktelefoon Ons bliktelefoon se tou is styf gespan Oor kontrei en kontinente Reis jou woorde suid op die vere van voëls Sprei jou beloftes soos ’n vaal karos Wat my beskut teen koue noordewinde. Ek is...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Huis, woning, tuiste: Bevan Boggenpoel se inskrywings

Ek vind vrede, In die veld. Lewe daar, Sonder geld. Ek vind geluk, In die woud. My vriende, Vuur en hout. Ek vind kalmte, In ’n berg. Waar ek probleme, Kom verberg. Die diere, voëls, plantegroei, My...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Huis, woning, tuiste: Trudy Mc Namara se inskrywing

Met ’n skewe lag, ’n koel minag ’n Stadige draf – gaan ek huis toe Na waar die jakkals blaf Die sterre skeef lê in die nanag Die uile  huil en weeklaag – My wangbene nat van huil My mond droog van asem...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Huis, woning, tuiste: Aletta Beukes se inskrywings

My huis, my hart Waar in die wye wêreld is ek tuis waar o waar is my aardse huis? Een mens saamgesnoer uit vele lande Waar hoort ek? gemengde bloedbande. In plekke ver van hier, is ek welkom? Waarom is...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Huis, woning, tuiste: Ockert J du Preez se inskrywings

Wit hortjiesheining My huis is in jou hart. Netjies omhein met hortjies, veilig met mooi gordyntjies. Jou hart is my tuiste. Snoesig elke kamer helder belig, genoeg prentjie-mooi ingerig. Jy is my...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Huis, woning, tuiste: My en jou bêreplek

My en jou bêreplek Daar waar die stofpad begin en die teerpad eindig Daar waar ek my hart vir jou kan uitdig Daar waar ons vroegdag luister hoe die Hemel se reën op ons ou plaashuis se sinkdak...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Huis, woning, tuiste: Caren Kearley se inskrywings

Thu-tha-á Uit my blink huisie van glas staar ek na skimme van as as hulle kon wees wat ék was; sou hulle rêrig verstáán want sewe sakke sout is geen sware las. *Thu-tha-á – Namataal vir: ek weet nie....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Huis, woning, tuiste: Tanita Da Silva se inskrywings

Vasgevang in vandag Die Khoi se spore lê verdrink onder grafte, geboue en graniet Hul gewoontes na benede gesink Voetspore na vergetelheid geskiet Vandag dra die kroon wil liewer niks van geskiedenis...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Huis, woning, tuiste: In jou arms ...

In jou arms ... Reën kletter klap daar buite, terwyl die druppels dans teen die ruite. Jy trek my teen jou bors vas, waar ek soos ’n legkaart in jou arms pas. En terwyl geluk deur my bruis weet ek, ek...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Huis, woning, tuiste: My tuiste

My tuiste My hart se lêplek sal jy nie tussen mure vind; nêrens op ’n vlakte of in enige raam vasgebind tuiste is ’n hartsplek wat geld nie kan koop; gebou met liefde en respek – geseën met emmers vol...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Huis, woning, tuiste: Cornelia le Roux se inskrywing

Ek staan weer voor die hekkie Jy kyk vir my en ek vir jou Nes jy destyds gedoen het Maar toe was jou krake minder Jou vensters nie so kaal Die stoep was nie so grof En jou mure kan nie meer skinder Die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Huis, woning, tuiste: Middernagtuiste

Middernagtuiste In die middernagure ruik ek tee en tabak in die donker sitkamer sit jy stil en dink; sigaret vasgeknyp, dun vingers, rooi naellak terwyl jou hart al dieper sink. In die gang sluip ek...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Huis, woning, tuiste: Wees jouself

Wees jouself die beste uit die lewe, beskou dit as ’n avontuur onthou, die toekoms behoort aan jou wat glo in die skoonheid van jou drome wees jouself, moenie skaam wees oor wie jy is erken dat jy soms...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Huis, woning, tuiste: Jou hart se troon

Jou hart se troon Almal soek ’n huisie by die see Maar vir my is my tuiste waar ek kan glimlag My hart het geklop toe ek jou sien Jou glimlag het vir my gefluister Vuurwarm het ek geword toe jy aan my...

View Article

So word rassiste rassiste. Of dalk nie?

Staan vandag by my Somaliese vriend se winkel en ons gesels oor alles waaroor die huidige spul kamma Suid-Afrikaners nie praat nie en ek vra hom waarom hy nie Afrikaanse koerante verkoop nie en hy...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Radiodrama-kompetisie vier sy mondigwording met meer prysgeld

Die RSG en Sanlam Radiodrama-skryfkompetisie vier vanjaar sy mondigwording met altesame R30 000 in bykomende prysgeld. Die wendrama sal vanjaar R35 000 ontvang, terwyl die tweede en derde plek met...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

LitNet: Jou rockmusiek

Foto: Shaun van Wyngaardt Klik hier om hierdie nuusbrief aanlyn te lees. | Click here to read this newsletter online. The post LitNet: Jou rockmusiek appeared first on LitNet.

View Article


Herstellende geregtigheid in gevalle van seksuele oortredings en die...

Herstellende geregtigheid in gevalle van seksuele oortredings en die uitsprake van die hoogste hof van Appèl in DPP v Thabethe en Seedat v S Danie (D.F.) Kloppers, konsultant, EduKat Educational...

View Article

Restorative justice in cases of sexual offences and the judgments of the...

Abstract Restorative justice is a fairly new approach to realising justice and although it is seen by some as a radical change in the way that offences should be handled, other authors indicate that...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Mense oor grense in die Afrikaanse kultuur: musikante in die Afrikaanse...

In sy LitNet Akademies-artikels ondersoek Burgert Senekal die skakels in die Afrikaanse literêre sisteem, soos poësienetwerke, Hertzogpryswenners se uitgeweryprofiele, die intellektuele struktuur van...

View Article
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>