Quantcast
Channel: LitNet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 21138

Huis, woning, tuiste: Bevan Boggenpoel se inskrywings

$
0
0

Ek vind vrede,
In die veld.
Lewe daar,
Sonder geld.
Ek vind geluk,
In die woud.
My vriende,
Vuur en hout.

Ek vind kalmte,
In ’n berg.
Waar ek probleme,
Kom verberg.

Die diere, voëls, plantegroei,
My televisiestel.
Die mooiste storie,
Wat dit vertel.

My woning, my huis,
In die natuur vasgebind.
Dit is waar my siel,
Rus kom vind.


 

I always return,
To this place.
When endless troubles, 
At me gaze.

Here my soul,
Finds inner peace.
When I kneel down,
On my knees.

When sorrow,
Holds me down.
When burdens,
Makes me frown.

At this place,
I can connect.
With the One,
Who loves and protects.

My home, my house,
My safe haven.
Here tranquility covers me,
Like a cavern.


 

Ek keer terug,
Na hierdie plek.
Met sy vier mure,
En houthek.

Hier's waar my siel,
Weer vrede vind.
Na ’n gejaag,
Net vir wind.

Wanneer sorge,
My onderdruk.
Is dit die plek,
Wat my daaruit ruk.

Wanneer probleme, 
My hart laat jaag.
Word my bekommernisse,
Hier vertraag.

My woning, my huis,
My paradys.
Hier kom ontlaai,
Ek my kruis.


 

Klik hier vir volledige inligting oor die kompetisie.
Klik hier om ander inskrywings te lees.

huis1_650

The post Huis, woning, tuiste: Bevan Boggenpoel se inskrywings appeared first on LitNet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 21138

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>