Huis, woning, tuiste: Alida Marais se inskrywings
Vindmekaar op soveel onvaste en verskrokke plekke het jy my wankelings kon voel en lánk reeds het jy geweet selfs nog voor ek jou oë my vensters gemaak’t dat ek in jou gevoelige kamers rus sou kry want...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Jy
Jy ek sluip saggies met my kaalvoete oor die koue teëlvloer versigtig dat die herinneringe nie ontwaak ek blaas die rook van jou menswees stadig deur my lippe en laat dit smeulend sluimer in die...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Helena Mellet se inskrywings
Ek het ’n huisie in die karoo Ek het nie ’n huisie by die see. Dis dag. Die stilte eggo aaneen oral waar ek gaan teenaan die klippe waarop my huisie staan eggo uit die aarde van die Karoo se prag. Ek...
View ArticleDit is nie paartyd nie
Dit is nie paartyd nie In 1975 het ek my tweede “institusionele” winter in Neuro C-kliniek by Stikland Psigiatriese Hospitaal deurgebring. Om op jou eie pille te “OD” is pateties. Om by te kom na ’n...
View ArticleTaaltoets: Graad 8 Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Hierdie toets behandel woordstrukture en sinstrukture. Taaltoets Memorandum The post Taaltoets: Graad 8 Afrikaans Eerste Addisionele Taal appeared first on LitNet.
View ArticleLetterkundetoets: Graad 12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Hierdie toets bevat kontekstuele vrae, ’n dialoogvraag en ’n paragraafvraag oor Hoopvol deur Derick van der Walt. Letterkundetoets Memorandum The post Letterkundetoets: Graad 12 Afrikaans Eerste...
View ArticleBlyhond
Anders as ek en my mense het my brak nooit geleer dat sy 'n ellendige fabrieksfout van 'n goeie wese is wat gemaak is om daagliks in sonde te krepeer nie. Sy verlustig haar elke dag met oorgawe in haar...
View ArticleDie kring van spotters
Elke dag wat ek om my kyk is ek dankbaar virrie seëninge wat ek het. Ek bly nie in ’n sinkhok of oppie straatie. Ek het opleiding wat vêder strek as net hoërskool. Ek weet ek kan iets doen om my liewe...
View ArticleLandskap by die US Woordfees 2017
Landskap met Laurinda Hofmeyr, Anna Davel en Lizanne Barnard en Schalk Joubert (baskitaar) Kevin Gibson (tromme en perkussie) Regie: Mari Borstlap Drie vrouestemme skep ’n landskap van musiek met...
View ArticleDie liefde vier hoogty by LAPA
’n Mens is nooit te oud, of jonk, vir die liefde nie Foxtrot van die liefde Kristel Loots ISBN: 9780799382624 R240.00 Katalaya het silwerwit hare en dra funky klere, maar sy ís sestig jaar oud. En...
View ArticleMoulood-un-nabi @ Mashidul Quds
On 7 February 2017 I was invited to photograph the celebration of Moulood-un-nabi at the Mashidul Quds, better known as the Vangate Mosque. / Op 7 Februarie 2017 is ek genooi om die viering van...
View ArticleSirkus deur Irma Venter: boekbekendstelling
The post Sirkus deur Irma Venter: boekbekendstelling appeared first on LitNet.
View ArticleBybel in Kaaps: Psalm 49
Psalm 49 Virrie musiekleier. Vannie Koragiete. ’n Psalm 1 Luiste na die, amal van julle; luiste, amal wat in die wêreld in bly, 2 elke ene, sonner uitsonnering, ryk en arm. 3 My mond gan woorde van...
View ArticlePretensie van domheid
Niemand wil weet wat hulle glo nie. CM The post Pretensie van domheid appeared first on LitNet.
View ArticleBoerneef sing Palissandertaal by US Woordfees 2017
Al is Afrikaans is ’n jong taal, is dit besonder ryk aan poësie. Boerneef (Izak van der Merwe) en C Louis Leipoldt vorm deel van ’n groep skrywers en digters uit die hartland van die Karoo, en die...
View ArticleKennisgewing: Carel Trichardt en Petru Wessels by die WAT
Carel Trichardt en Petru Wessels by die WAT Die akteurspaar Carel Trichardt en Petru Wessels is op 24 Februarie die gaste by die eerste Woordpret van die jaar van die Woordeboek van die Afrikaanse...
View ArticleIs Afrikaans nie miskien veel sterker as wat ons dink nie? Abraham de Vries...
In die aanloop tot Abraham H de Vries se 80ste verjaardag op 9 Februarie het LitNet pa en seun gevra om vir publikasie te gesels oor Afrikaans en skrywerskap. Hier volg ’n verkorte geselsie uit ’n jare...
View ArticleNêrens, Noord-Kaap by US Woordfees 2017: ’n onderhoud
Nico Scheepers (Foto: Facebook) Nico Scheepers vertel vir Naomi Meyer van Nêrens, Noord-Kaap by US Woordfees 2017. Hallo Nico, jou stuk Nêrens, Noord-Kaap volg in die voetspore van Amper, Vrystaat....
View ArticlePG du Plessis (1934– )
Foto: Izak du Plessis Sêgoed van PG du Plessis "[A]s jy ’n betrokke roman skryf, is jou kanse op ’n goeie resensie beter as wanneer jy nie betrokke skryf nie." Afrikaanse Skrywersgildeberaad,...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Wat is ’n huis sonder geloof?
Wat is ’n huis sonder geloof? Soggens, word ons herinner aan ons skepper, Met sonsopkoms se geluid van ’n wekker, Vol geloof om die dag aan te durf, Hoor ek die voëls daarbuite sing, En sak op my knieë...
View Article