Huis, woning, tuiste: Wildepiesangblomme
Wildepiesangblomme (My ma bring vir my wildepiesangblomme uit hul rosestadtuin. En die tyd gaan verby.) Daar was ’n huis en ’n tuin ’n tuin van duisend ruigtes bosse en bosse azaleas pienkwit-gestrik...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Aan die anderkant
Aan die anderkant Anderkant die nagmerrie daar wag ek Dit wat ek nie kon droom gegiet in eens vergete werklikheid Van verslae swerwer sonder kompas of bestemming tot opgewonde reisiger met fokus en...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Anton Döckel se inskrywings
B&B Ek was verveeld met gedagtereise in my huis agter my lessenaar verveeld met my sosiale kontak, vriende wat my drank afsluk en loop en niks agterlaat – net vuil asbakke Ek gaan my huis uithuur...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Huis
Huis kom ek nooi jou in na my voorhuis met ’n vaas vol fynbos en ’n doilie op die suikerpot (wat wag op jou koms en jou kuier!) loer na die formica-skinkbord wat mals en gul op die sinne wag ... kom...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Jemima Meyer se inskrywings
ons huis vroeër jare was my ouers se ruim kamer die ruimte waar ek sou slaap sou ons die leviete lees lag was dan belet en ek soms met ’n paplepel geslaat gereeld saam op daai bed of elkeen agter ons...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Danielle Kleyn se inskrywing
Sal jy my serenade op ’n wintersnag terwyl die wind na die son verlang? Gaan jou kitaar se snare jou liefde in my oor kom fluister en die spasie tussen ons vul? Sal dit genoeg wees om my siel te neem...
View ArticleHuis, woning, tuiste: ’n Tuiste
’n Tuiste ’n Man het ’n boom afgekap. ’n Deel raak brandhout die res word na sý beeld gebeitel die gelaatstrekke en nek sterk met ’n brandpad oor die kop karoobossies aan weerskante bokant die oorlob....
View ArticleHuis, woning, tuiste: Lynthia Julius se inskrywings
Intellektualisme van goed Ek was moeg van die intellektualisme van goed moeg van Celan, moeg van Chopin, moeg van Adorno sielsiek van Horkheimer moeg van Foucault Mbembe, Nagel, Chomsky ek was moeg van...
View ArticleInvitation: Keiskamma Art Project launch
The post Invitation: Keiskamma Art Project launch appeared first on LitNet.
View ArticleJerry Springfield in parlement
Ek probeer Donderdagaand se "staatsrede" kyk. Ek skakel toe net na nege na die kanaal oor. Ek sien geen Zuma op die TV nie, net stoeiende en wriemelende lywe in wit hemde en rooi oorpakke. Ek dog toe...
View ArticleThe Vivid orphan
I have been thinking a lot about my life lately. About where I’ve been. The road that I’ve travelled. Places I have seen and people I have met. I don’t think it has been a waste. Of course it could...
View ArticleTandeborsel
Tandeborsel In die koel, stil kamers van my ballingskap hoor ek my voetval in die gang bekommer ek my oor die basiliekruid wat so klein en alleen staan in ’n wêreld van slakke en die fokken skimmel op...
View Article’n Getuigskrif oor die LOK-simposium
Die Wes-Kaapse Onderwysdepartement se jaarlikse LOK-simposium (LOK: Letterkunde-ondersteuningskomitee), aangebied in samewerking met die UWK en US, vind vanjaar op 17 en 18 Februarie in Stellenbosch...
View ArticleIntiemer tongval
Intiemer tongval Uitwissingsoorloë en geslagte tonge aan tafels vasgespyker – die verwonderingswoorde verstil. Ek onthou: kinders suig nektar tot op die tong; en ril van lekkerte. Leeubekkies roer soos...
View ArticleGraad 5-wiskundevraestel: kwartaal 1
Hierdie toets behandel die volgende onderwerpe: heelgetalle, getalsinne, optelling, aftrekking, getalpatrone, vermenigvuldiging, deling en tyd. Vraestel Memorandum The post Graad 5-wiskundevraestel:...
View ArticleFrancois van Coke: "Ek is nie deel van enige scene nie"
Francois van Coke se nuwe album, Hierdie is die lewe, is pas uitgereik. Hy beantwoord 'n paar vrae oor die musiek, sy solo-loopbaan, die lewe en vaderskap. Goeiedag, Francois. Hoe's hierdie lewe...
View ArticlePoësietoets: Graad 9 Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Die toets bevat vrae oor ’n ongesiene gedig, sowel as "Ek het ’n huisie aan die Rand" deur Pirow Bekker. Poësietoets Memorandum The post Poësietoets: Graad 9 Afrikaans Eerste Addisionele Taal appeared...
View ArticleHuis, woning, tuiste: binne my huis
binne my huis ek skryf oor die predikantstoele waarop ek nou sit die ou bont struktuur van hout en lap waar ek kan lees, maar nie op dut ek skryf oor die vars brood wat in die kombuis staan die harde...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Huis X-21
Huis X-21 Hierdie kind is mooi met die rooi van papawers op haar wange, sy steek haar tong uit en byt dit vas en wieg op die beat van ’n iTune. Kurt Darren borrel saam met die kos op die stoof en...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Tipiese tuiste
Tipiese tuiste Pa en Oupa doen leed Ma herinner, Ouma vergeet en van sout en water mag kinders niks weet Kinders vra Pa verwys na Ma Ouma antwoord met ’n raaisel Juffrou verduidelik Juffrou vra Kind...
View Article