Huis, woning, tuiste: Onse Vader daar bo
Onse Vader daar bo Ek ontwaak soggens met onsekerheid in my hart met vrese vir die toekoms wat my treiter en tart; Ek soek kalmte by my tuiste, dus sluit ek my oë En bid vir genade van onse Vader...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Tuiste van ’n skoelapper-menswees
Tuiste van ’n skoelapper-menswees Vol ywer het sy deur die wand van die papie gebeur soos waagmoed posvat het sy haar vlerke gesprei in haar lewe se fleur Met die hemel in sy majestueuse grootsheid Was...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Jo-Ansie van Wyk se inskrywings
Ek het ’n huisie by die see Ek het ’n huisie by die see. Dis nag. Stormwinde om my kaia woed, Die watertafel styg. Ek het ’n huisie by die see. Dis dag. Stootskrapers laat my tafel knak. Ek het ’n...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Witbooi
Witbooi Witbooi, plek van my eerste lewenslig eens my wêreld, my speelplek, my bestaan. By wilgerboom en blink waterstroom kon ek al my kinderdrome droom. Witbooi, plek waar ribbok en kraanvoël ’n...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Myne, joune, ons s'n
Myne, joune, ons s’n ’n Huisie by die see ’n huisie vir twee ’n huis, ’n nes dalk ’n plekkie vir ses. ’n Huisie van glas, ’n Huisie van hout, een van stene en vol goud, dalk een vir jonk en een vir...
View ArticleRegering moet skuld dra vir swak onderwys
Jean Oosthuizen en Danie van Wyk (foto's: Naomi Bruwer) Postapartheid Suid-Afrika het ’n onderwysstelsel geërf wat “deurspek was met ongelykhede”. Die skuld vir die huidige probleme in die onderwys...
View ArticleRou
Spandeer die vroegaand met 'n ou man wat sy maat van 53 jaar moes groet en haar as in Meiringspoort moes strooi volgens hul gedeelde wens. En dis 'n fokop. Want wat sê jy vir iemand wat vir jou reguit...
View ArticleVir Jan Rap: Taal en grammatika
Beste Jan, Jy het heeltemal die verkeerde begrip van wat grammatika is. Grammatika is slegs vir die student van taal of ʼn taal bedoel, nie vir die gebruiker van daardie taal nie. Die meeste mense het...
View ArticleEmily Hobhouse: Onthou ons steeds net die “Madonna”?
’n Bekende portretstudie van Emily Hobhouse in haar vroeë veertigs. Foto: Anglo-Boereoorlog Museum Die dag toe ek, soos ’n snuffelhond, die spoor van Emily Hobhouse geneem het, was die ellende van die...
View ArticlePEN Afrikaans Nuusbrief: Februarie 2017
Beste lid van PEN Afrikaans Voor ons by die nuus kom, net eers 'n klein dog belangrike adiministratiewe aangeleentheid. Indien jy in 2016 jou PEN-ledegeld betaal het, maar geen kwitansie ontvang het...
View ArticleDie statistiese eienskappe van geskrewe Afrikaans as ’n komplekse netwerk
Die statistiese eienskappe van geskrewe Afrikaans as ’n komplekse netwerk Burgert Senekal, Eenheid vir Taalfasilitering en Bemagtiging Eduan Kotzé, Departement Rekenaarwetenskap en Informatika,...
View ArticleThe statistical properties of written Afrikaans as a complex network
Abstract One of the most influential linguists of the 20th century, Ferdinand de Saussure (1966), proposed that language could be studied as a system, and Dorogovtsev and Mendes (2001), Weideman...
View ArticleLitNet Eerste slukkie: Sink deur Brett Michael Innes
LitNet publiseer voortaan uittreksels uit pasverskene boeke, uitgegee deur uitgewers wat LitNet ondersteun. Dié lusmakers verskyn op LitNet as eerste slukkies. Brett Michael Innes Proe nou aan Brett...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Ek het ’n huisie by die see ...
Ek het ’n huisie by die see ... Met apologie aan Laurika Rauch “’n huis is nie net bakstene en sement nie”, het my vriendin van 10 jaar gelede gesê – sy moes weer soos die vorige keer: oppak uittrek...
View ArticleDie DA en sy ideologiese krisis
Dit sou heel gepas wees om die agteruitgaande toestand van ons klein dorpies as metafoor aan te wend om die ideologiese krisis waarin die DA hom tans bevind te demonstreer. Die meeste klein dorpies het...
View Article#SONA2017: die jaar van eenheid in aksie
#SONA2017 sou nooit vreedsaam verloop het nie. Dit kón nie. Reeds vroeg in die week is daar bekend gemaak dat 441 lede van die weermag ontplooi sou word om tydens die staatsrede orde te handhaaf. Die...
View ArticleDrumbeat
Drumbeat The stinging beats of the drum jolted you out of your nice siesta. Whilst your tired, teary eyes still carry the tales from the valley between death and slumber, the drumbeat will remind you...
View ArticleDad's car
Dad's car On my way to work this morning, I drove behind an old Jaguar, the same one Dad had mentioned was his dream car. I no longer remember why Dad loved Jaguar − Anglophilia?...
View ArticleSink deur Brett Michael Innes: ’n resensie
Sink Brett Michael Innes Uitgewer: Tafelberg ISBN: 9780624081340 In ’n onderhoud op 2 Februarie 2017 verduidelik Brett Michael Innes die komplekse verhouding tussen sy roman Rachel weeping en die...
View ArticleStudiehandleiding: Ons is nie almal so nie deur Jeanne Goosen
Klik hier om die studiehandleiding in PDF-formaat af te laai. The post Studiehandleiding: Ons is nie almal so nie deur Jeanne Goosen appeared first on LitNet.
View Article