Huis, woning, tuiste: Huis Aluin
Huis Aluin Loseer daar deesdae ’n kielie-krappigheid in jou hartsare en is jou bene nes esels: gekniehalter? Kom! Kom na Huis Aluin. Almal, ook dié wat sabander is, is welkom. Moet jou nie laat flous...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Cullinan
(Cullinan in brailleskrif geskryf) Home is one's birthplace, ratified by memory. – Henry Anatole Grunwald Iewers in die moederskoot van jou grondtonnels en skagte waarbo gister soos mynershuise...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Marlize Prins se inskrywings
Wens jy was nog my tuiste Verlang na jou my oplossing vir smart, moedeloosheid – asook blydskap diep binne verskyn ’n holte – gaan dit ooit heel word? Vier mure druk my vas: sonder jou is ek leeg, ek...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Hart in huis
Hart in huis Die huis is waar jou hart is Dis ’n hok van jou liefde wat jou inperk met die illusie van veiligheid vier mure wat jou klank weergalm want waarvan die hart vol is loop die mond van oor...
View ArticleHuis, woning, tuiste: My hartseer huisie
My hartseer huisie My huis is leeg die mure is kaal, die dak vol gaatjies waar die lig deur val. Flikkerende liggies, soos die son daar deur skyn, gedagtes van gister wat bly draai in my siel. Die...
View Article’n Veertjie vir Albie Louw
Met sosiale media deesdae versprei nuus vinniger as die Kaapse veldbrande en dit is gewoonlik die slegte nuus wat die meeste aandag trek. Gisteroggend toe ek op Facebook tik, sien ek onmiddellik op...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Vinkie
Vinkie Hy is vlytig aan die werk en hou aan bou. Maar vroutjie wil dit nie hê, omdat sy nie daarvan hou. Dit is egter geen probleem, hy doen dit sommer weer gou. Dan begin hy weer bou en bou. Hy skeur...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Ma se tuiste
Ma se tuiste Vanaf ’n plaas duskant Warmbad al die paaie steeds grondpad met twee poniesterte alewig staan en tuur in die verte, ’n stofstreep oor my wang ’n kind se droom ... hoekom dan so bang?...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Jannine Bester se inskrywings
My huis My huis is waar my hart is sê die mense mos Is dit waar of lei hul jou om die bos? Ek haal my hart uit en bekyk dit goed Ek vra hom! - het jy die antwoorde wat ek soek? Hy staar my verbaas net...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Mari Esterhuyse se inskrywings
Dekor-depressie Almal sê: ”Jy moet jou huis ’n tuiste maak.” Hoe moet ek dit doen as ek skaars die pot se boom skraap? Maak dit met kussings en gordyne mooi. Hoe? My bankbalans is permanent in die...
View ArticleHuis, woning, tuiste: My tuiste
My tuiste Huis, Paleis, Pondok, Varkhok Ja so ’n ou gesegde kan mos nie jok Vir nr 1 is dit net ’n huis Nr 2 sit als daarin en maak dit sy Paleis Die derde is tevrede met ’n Pondok En die vierde bly in...
View ArticleMalhuis – ’n gesprek met Anel Heydenrych
Malhuis Anel Heydenrych Uitgewer: Penguin Random House ISBN: 9781485903062 Trisa Hugo gesels met Anel Heydenrych oor Heydenrych se sielkundige riller, Malhuis. Dit is baie moeilik om oor hierdie...
View ArticleRegsalmanak: Shangri-la – Onrus op ’n laaste rusplaas
Vir sy navorsing vir die weeklikse Regsalmanak-rubrieke maak Gustaf Pienaar grotendeels van Juta Law se aanlyn biblioteek gebruik. Hierdie regsbiblioteek is ’n omvangryke naslaanbron van hofsake,...
View ArticleWater
Water Elke kee wanne my hart se seerplekke wee oepvlek, dan vat ekkie teksie, ennie trein, en nog ’n bus, om net vi ’n bietjie daa langs jou te gan sit, net soe vir ’n bietjie te rus, en miskien om soe...
View ArticleKonnexi debuteer by die US Woordfees 2017
Vervaardiger, liedjieskrywer, sangeres en eienaar van Iluminar Produksies, Luna Paige, bring hierdie nuwe musiekteaterproduksie na die US Woordfees 2017. Saam met haar op die verhoog is bekroonde...
View ArticleHuis, woning, tuiste: h vir huis
h vir huis bou vir jou ’n huis nie van klip of gruis koop ’n sak vol letters per kilogram by checkers f maak ’n fantastiese fondasie bestand teen die tsoenami-inflasie m maak manjifieke mure lag,...
View ArticleBoekresensie: Hermann Giliomee: Historikus – ’n Outobiografie
Hermann Giliomee: Historikus – ’n Outobiografie Hermann Giliomee Uitgewer: Tafelberg ISBN: 9780624066835 Die studie van geskiedenis behoort tot wysheid te lei. Ongelukkig is die teenoorgestelde egter...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Barberton
Barberton Ek kyk op na die berge en weet wat die psalmis bedoel, as ek omring met hul glorie God se helende hand in my stukkende hart voel. Die stywe pad bergop belyn met pragbome, verkoelend,...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Helderberg se fynbos
Helderberg se fynbos Ek verander na ’n laer rat en my motor gehoorsaam gedwee. Voor ons lê die steil Sir Lowry’s pas. Ek blik op na die Hottentots-Hollandse gebergtes, my hart breek weer. Dis asof die...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Verre tuiste
Verre tuiste As die skemer stil val oor roesrooi berge heen. Waar donderwolke kolkend maal, en my hart sy vrede vind. As die reuk van moerkoffie my verlange ontwaak Soos ek uitkyk, Oor onbekende...
View Article