Kennisgewing: Saadjies, die kuratorlose beeldhouersversameling
The post Kennisgewing: Saadjies, die kuratorlose beeldhouersversameling appeared first on LitNet.
View ArticleAngus en Jan oor Afrikaans: My stuiwer in die armbeurs
Ek volg Angus en Jan se heen-en-weer-skrywery die afgelope tyd oor Afrikaans/Engels/Kaaps met belangstelling. Ten spyte van Angus se deurdagte en stawende argumente, tokkel Jan voort op sy een snaar:...
View ArticleRaed-na-Gael se doringboompie
Dagsê Raed-na-Gael Interessante stukkie geskiedenis oor die herkoms van jou skuilnaam, dankie. Ek stem saam met jou; ek praat ook Afrikaans oral waar ek kan en slaan oor na Engels as die ander ou se...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Urte van der Watt se inskrywings
My huis daar lê verborge geheime agter koue, donker mure van gister se verlore ure wrede woorde uit hul siel gebore vergete dade se diep spore agter ’n toe kamerdeur ’n seer hart se sout trane gebou...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Stephnè van Wyk se inskrywings
Die koudste hande Ek is bly, want jy is ewig en hier benede ons Die wintersonnetjie brand flou wolke effens grou Met al my moed ... waag ek om jou te nader Jou vingers ... o, so koud waarmee jy my bene...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Marguerite Steenkamp se inskrywings
ek het kaalarm om die aarde gaan stap ek het kaalarm om die aarde gaan stap die gletsers van gister van my onderbrein probeer skei en woorde geleer maar minder geskryf ek het ou briewe van die...
View ArticleMedicine Boy: "Ons doen al van dag een af net wat ons wil"
Die duo Medicine Boy – bestaande uit André Leo en Lucy Kruger – se eerste vollengte-album is onlangs bekendgestel. Die groep het die bedryf aan die praat, en met goeie rede. André beantwoord 'n paar...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Tuis in my eie huis
Tuis in my eie huis Die rots waarteen my binnebranders klots, het met jare erodeer; skandeer nou tekens van ’n lewe geleef deur geloof, wat daagliks na hoop streef ’n lewe mosbegroei aan twyfel se...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Dulce domi in meae corium
Dulce domi in meae corium In die holte van my huid- stoel lê ‘n kaia-kat wat snor en spin aan sinonieme vir alles in die albums en aankomssale, anekdotes op die kaggelrak. Ek sweer sy stert swiep stof...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Jan Niemand se inskrywings
Van plaashuise en destyds Net so voor die horlosie dertig slaan word ek stil, dink, en onthou ek. Ek herroep ou plaashuise met plaashorlosies en sideboards … wat nou verkoop is aan die regering. Die...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Lyfhuis
Lyfhuis In die sitkamer van my lyf sit ek regopstyf gee tee en koek vee stof af van Oberholzer se koffietafelfotoboek. In die studeerkamer van my wese staan boeke, bundels met stywe rûe nors na my...
View ArticleHuis, woning, tuiste: koningkryk
koninkryk my tuiste was nooit by die huis nie, selfs nie by ’n vakansiehuis by die see. ek het nooit my tuiste by vriende gevind nie, maar ook nie in ’n minnaar se sagte fluister nie. my tuiste is in...
View ArticleHuis, woning, tuiste: In my donker huis
In my donker huis Jy het vir my ’n huis gebou Nie omdat ek jou gevra het nie Dit is nie die huis wat ek wou gehad het nie Nee, jy het my in ’n donker poel ingesmyt Die koue water was skokkend, ek het...
View ArticleBouwer Bosch: "As iets perfek of predictable is, is dit vervelig"
Bouwer Bosch se nuwe album, Hopelik, is pas uitgereik. Die man met verskeie ysters in die vuur beantwoord 'n paar vrae. Goeiedag, Bouwer. Hoe lyk dinge deesdae jou kant? Dagsê! Dit gaan heel goed...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Sy huis
Sy huis Hy was ’n alleenmens soos hulle sê ’n Introvert. Foeitog Nie kind of kraai soos hulle sê ’n Bietjie baie gedrink alleen in sy kamer Maar dis sy saak soos hulle sê Nie ’n huis. Nie ’n werk Of...
View ArticleDie Suid-Afrikaanse regering se agteruitgang in sy benadering tot die...
Die Suid-Afrikaanse regering se agteruitgang in sy benadering tot die beskerming teen internasionale mense- en humanitêre regsvergrype met verwysing na Suid-Afrika se onttrekking uit die...
View ArticleThe South African government’s regression in its approach to the protection...
Abstract This article uses the South African government’s notice to withdraw from the International Criminal Court (ICC) and its conduct in support of a moratorium on the SADC tribunal to illustrate...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Tuiste
Tuiste Saans op my bed wanneer donkerte ’n mens sluk, my horlosie tik-tik en winde onwelluidend ruk, sal ek myself soos ’n boek ontleed en nadink oor wie ek is en die kleur van my kleed. By bedoude...
View ArticleHuis, woning, tuiste: ’n Tuiste in die hemel
’n Tuiste in die hemel Geskilferde fragmente van haar harde houtwerk val soos sneeuvlokkies van haar sagte handpalmpies af Sy bekyk haar eindproduk tevrede: Vervuld Haar hart is darem nou halfpad...
View ArticleHuis, woning, tuiste: die beloofde land
die beloofde land verby die uniegebou in stanza bopape oktoberpers in die stowwerige reën hyg oorvol oranje putcobusse dieselasem oor rooi ligte verby bloederige plakkate en hoerhuise ’n bedelaar hink...
View Article