Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Boekresensie: By die nag se wit kant in deur Etienne Terblanche

By die nag se wit kant in Etienne Terblanche Uitgewer: Protea ISBN: 9781485306016 Vir my as letterkundedosent en bibliofiel is nuwe stemme wat hulle toetrede tot spesifiek die Afrikaanse letterkunde...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die vlammende fez

Lindi-Heila Smith vertel vir Naomi Meyer van Die vlammende fez – ’n produksie wat by die US Woordfees, die KKNK en die Suidoosterfees te sien is. Die vlammende fez: help ’n bietjie enigiemand wat nie...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

History Matters by Bill Nasson – a book review

History matters: selected writing, 1970−2016 Bill Nasson Publisher: Penguin Books ISBN: 9781776090273 William Richard (Bill) Nasson was born on 28 May 1952 in Cape Town. Nasson is currently a...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

#FeesMustFall: vervreemding en protes

Foto: Naomi Bruwer Navorsers Wynand Greffrath en André Duvenhage wys in hul LitNet Akademies-artikel “’n Arabiese Lente in eietydse Suid-Afrika?” daarop dat sommige mense voel dat “die hoë vlakke van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Program: Adam Smallfees, Pniël

Vrydag 24 Februarie Kerksaal 9.00–9.15 Rosalie Small 9.15–10.00 Braam de Vries – Dokumentêr oor Adam Small 10.00–10.30 Willie Bester – Sculptor extraordinaire 10.30–11.00 Amanda Botha – Dokumentêr oor...

View Article


Behoort Trump mure of brûe te bou?

Hitler is in 1933 demokraties verkies, en het feitlik dadelik begin met ’n georganiseerde veldtog om wetgewing te gebruik om Jode te ontneem van hul eiendom, van hulle burgerregte en van hul sosiale...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dazzling stellar line up for 2017 Fugard Bioscope season

Now in its sixth phenomenally successful year, the Fugard Bioscope presents screenings of the world’s best theatre, opera and ballet productions to be enjoyed from the comfort of a Fugard Theatre seat....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Verstaan ons studente se verset?

Twee lesse wat die Trump-oorwinning tuisgebring het, is dat populisme nie onderskat moet word nie en dat joernaliste, akademici en politici aandag moet gee aan wat mense dink. Dit wat mense dink en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wanneer Ouma en Oupa die kinders grootmaak –'n gesprek

Dit is die begin van ’n nuwe skooljaar. Wie sien smiddae om na die kinders? Issie Jacobs en Susan Brink gesels met Naomi Meyer oor hul navorsing rondom die versorgende rol wat baie grootouers in hul...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

20th Time of the Writer International Festival

The University of KwaZulu-Natal’s Centre for Creative Arts (CCA) will host the 20th Time of the Writer International Festival from 13-18 March 2017. Time of the Writer is one of the largest and...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Time of the Writer Schools Short Story Competition

The 20th Time of the Writer Festival invites high school learners to submit their short stories for the annual Schools Short Story Competition. Held in conjunction with the Time of the Writer...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

PEN Afrikaans se aanlyn New Voices-slypskool: Finale weergawe van "Die Mystic...

Lees die eerste weergawe Lees die eerste kommentaar deur Izak de Vries en Danie Marais Lees die tweede weergawe Lees die tweede kommentaar deur Izak de Vries en Danie Marais   Die Mystic en die vlieg...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

PEN Afrikaans se aanlyn New Voices-slypskool: Finale weergawe van "Nomfundo"...

  Lees die eerste weergawe Lees die eerste kommentaar deur Izak de Vries en Danie Marais Lees die tweede weergawe Lees die tweede kommentaar deur Izak de Vries en Danie Marais   Nomfundo Ek parkeer my...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

LitNet: Jou seminaarkamer

Klik hier om hierdie nuusbrief aanlyn te lees. | Click here to read this newsletter online. The post LitNet: Jou seminaarkamer appeared first on LitNet.

View Article

Koloniale geeste word verdryf by Unisa

 Toe die Britte op 5 Junie 1900 Pretoria beset het omdat 300 Boere nie langer weerstand teen 30 000 Britse soldate kon bied nie, is nie net die Union Jack oor Pretoria gehys nie, maar het daar...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Koos Roets, ’n onderhoud

Die kinematograaf, draaiboekskrywer, regisseur en rolprentvervaardiger Koos (Mathys Jakobus) Roets word 75 (gebore 7 Januarie 1943). Hy het sy loopbaan in 1962 as assistentkameraman op die stel van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Onderhoud: Goede Hoop. Zuid-Afrika en Nederland vanaf 1600, Rijksmuseum...

Maria Holtrop, Daniel Horst en Annemarié van Niekerk Annemarié van Niekerk in gesprek met Daniel Horst en Maria Holtrop van het Rijksmuseum Het Rijksmuseum presenteert vanaf 17 februari t/m 21 mei de...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Roughing it – 1820 settlers in their own words by Ralph Goldswain: a book review

Roughing it – 1820 settlers in their own words By Ralph Goldswain Tafelberg ISBN: 9780624076865 One would have to sit and wonder who was roughing it more: the 1820 settlers that came to the shores of...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

As in die mond deur Nicole Jaekel Strauss: boekbekendstelling

The post As in die mond deur Nicole Jaekel Strauss: boekbekendstelling appeared first on LitNet.

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Elim deur Helena Hugo: boekbekendstelling

The post Elim deur Helena Hugo: boekbekendstelling appeared first on LitNet.

View Article
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>