Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kettinggesprek: Wannie Carstens gesels met Frank Hendricks oor Kaaps in fokus

Op die foto's hierbo verskyn Wannie Carstens, Michael le Cordeur, Frank Hendricks en Charlyn Dyers. Teen die agtergrond van twee uiteenlopende boeke wat onlangs verskyn het, gesels Wannie Carstens en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Indeks: notas, toetse en vraestelle

  Algemeen Departementele toetse: November 2011 en 2014 Afrikaans, Engels, Xhosa, Sotho, Wiskunde   Wiskunde Junie: Vraestel en memorandum November: Vraestel en memorandum November: Vraestel en...

View Article


Press release: PEN Afrikaans supports Thulani Msimang | PEN Afrikaans staan...

PEN Afrikaans supports Thulani Msimang The SABC has formally given notice to Thulani Msimang to appear at a disciplinary hearing on 13 February 2017 at 10:00. PEN Afrikaans has seen a copy of the...

View Article

Mens-plant-verbintenisse in Die sideboard (2014) van Simon Bruinders

Mens-plant-verbintenisse in Die sideboard (2014) van Simon Bruinders Susan Meyer, Fakulteit Opvoedingswetenskappe, Noordwes-Universiteit (Potchefstroomkampus) LitNet Akademies Jaargang 14(1) ISSN...

View Article

Bybel in Kaaps: Psalm 7

Psalm 7 ’n Klaaglied van Dawid, wat hy virrie Jirre gesing het, na die dade van Kus, ’n Benjaminiet 1 Jirre my God, by U soek ek beskerming; hou my veilig en red my van amal wat agte my is, 2 of hulle...

View Article


Ontdekkingsreisiger

Uitvlug. Soos ’n uitvlug uit Egipte, kies hy koers na wat hy glo die enigste beloofde land is. Die motorfiets brom opgewonde. Hy raak nostalgies as hy die geluid hoor. Weg! Dis waarheen hy gaan as die...

View Article

3 5 8 13 ...

3 5 8 13 ... Groei gedigte in bonkige alfabet punterige wêrelde wat stil asemhaal buig en verander ekstrapoleer donker binnekamer goue middaguur koel karoohuis soet soos turksvye koel soos fonteine eg...

View Article

Wêreldreisiger

Wêreldreisiger ’n Wêreldreisiger drentel selfbewus verby met gedagtes oor Madrid en ’n skouersak van Berlyn In my straat wat eindig in die see, snoei ek my boord en kan my net verbeel hoe Europa lyk....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bevrore landskappe en bewegende beelde: die Tromsø Internasionale Filmfees

Die Tromsø Internasionale Filmfees begin op die dag in Januarie wanneer ’n mens weer die son bokant die horison kan sien. Dit is die einde van die lang noordpoolnag, wat in November die vorige jaar...

View Article


Plant-people relationships in Die sideboard by Simon Bruinders

Abstract Die sideboard (2014), Simon Bruinders’s first novel, is about Abraham de Bruin who grows vegetables on his mother’s rented plot near George in 1939. His dream of owning land is crushed by the...

View Article

Vir Angus rakende sy kommentaar onderaan my brief van 23 deser

Beste Angus Ek is bly jy aanvaar my verskoning maar jy moet darem kwalifiseer – is dit my verskoning oor ek onder die indruk was dat jy gedink het geen kunsmatige taal is op bestaande grammatika baseer...

View Article

Lesersmening: Hermann Giliomee – ’n Outobiografie

Met sy jongste boek (sy negentiende), Hermann Giliomee: Historikus – ’n Outobiografie, word Hermann Giliomee se plek as ’n vooraanstaande geskiedkundige bevestig; ’n reputasie wat aangevul is deur sy...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Post mortem deur Pieter Fourie: ’n resensie

Post mortem Pieter Fourie Uitgewer: Protea Boekhuis ISBN: 9781485304333 Pieter Fourie is seker een van die veelsydigste en mees gesoute teatermakers wat ons in Afrikaans het, ’n deurwinterde akteur,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Graad 4-wiskundevraestelle: kwartaal 1

Hier is drie wiskundevraestelle en -memorandums vir graad 4-leerders: Toets 1 Vraestel: Heelgetalle, getalsinne, optelling en aftrekking Memorandum Toets 2 Vraestel: Getalpatrone, vermenigvuldiging en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

LAPA Jeugromankompetisie 2017

Skryf nou in vir die LAPA Jeugromankompetisie 2017! Prysgeld ter waarde van R50 000 is op die spel. Sluitingsdatum: 30 September 2017 Reëls Die verhaal moet in Afrikaans geskryf wees, en gemik op...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bekendstelling van Lig wankelend: Die wese van die liefde en lewe van Utte...

  The post Bekendstelling van Lig wankelend: Die wese van die liefde en lewe van Utte Reuter appeared first on LitNet.

View Article

AfriForum met Adv Gerrie Nel deel daarvan

Al hoe meer Afrikaners word lede van AfriForum tot so 'n mate dat die geld soos ’n tsunami inrol om ’n private aanklaerkantoor te kan bekostig met Adv Gerrie Nel as nuut aangestelde hoof daarvan. The...

View Article


Oorbevolk

Dit is 'n ironiese feit en tragedie van ons huidige bestaan dat ons politici, beriggewers, kommentators wat op hul plasies in luuksheid sit en tereg wys nooit hul tyd in enige deursnee plakkerskamp...

View Article

Vir Jan Rap: 'n Taal is soos 'n koei

Beste Jan, Ek aanvaar jou verskoning dat jy verkeerd gelees het wat die grammatika betref, en ek aanvaar jou verskoning oor die opmerking dat ek dink dat die vermenging van Afrikaans en Engels Kaaps...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Filmresensie: Manchester by the sea

Regie en draaiboek: Kenneth Lonergan Spelers: Casey Affleck, Michelle Williams, Kyle Chandler, Lucas Hedges, Gretchen Mol Hierdie grys, hartseer film is ’n tragedie in die klassieke Griekse sin van die...

View Article
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>