Huis, woning, tuiste: Premorfeem
Premorfeem ’n klokkie by die voordeur van binne om sy nek grootoog sal hy staan en wag en sy lyf stadig uitrek so het hy al my huistoekomtyd geleer ’n boek op my bedkassie gisteraand se koffiekring...
View ArticleHuis, woning, tuiste: jammer dat ek jou nie innooi nie
jammer dat ek jou nie innooi nie ag jammer dat ek jou nie innooi nie my flat en my lewe is bietjie deurmekaar, jy weet? gits, my oor'le ouma sou hersterf as sy nou my skottelgoed moes sien speaking of,...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Huis (Aan die einde van ’n lang dag)
Huis (Aan die einde van ’n lang dag) ’n oranje kombersie beskerm teen die onbegrip van buite downloads van ander se lewens bring tydelike ontsnapping van jou eie sussende melodieë van groewe gesny uit...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Geen ander tuiste
Geen ander tuiste Die lamlendige tuinhekkie kreun soos ’n pasiënt in pyn Vir ’n oomblik protesteer dit asof ek onwelkom is Die afgeskilferde verf gluur my vyandig aan Ek hoor hoe die mure fluister:...
View ArticleRhodes, Fees, Afrikaans, Colonial education – “MUST FALL”
Dis ’n wonder dat ’n vorige slagspreuk, “Pass One, Pass All” ook nie weer deel hiervan geword het nie, miskien kom dit nog! Omtrent elke swart matrikulant wil nou universiteit toe gaan....
View ArticleVonnisbespreking: Die (ongegronde) grondslag vir die klassifisering en...
Vonnisbespreking: Die (ongegronde) grondslag vir die klassifisering en werking van retensieregte in die Suid-Afrikaanse reg United Building Society v Smookler’s Trustees and Golombick’s Trustee 1906...
View ArticleThe (unfounded) basis of the classification and operation of liens in South...
The (unfounded) basis of the classification and operation of liens in South African law United Building Society v Smookler’s Trustees and Golombick’s Trustee 1906 TS 623 Abstract In principle, South...
View ArticleTwelfth Night by Maynardville, ’n resensie
William Shakespeare se Twelfth Night Or What You Will Met Awethu Hleli, David Johnson, Nicholas Pauling, Bianca Mannie, Roberto Kyle, Wessel Pretorius, Elizabeth Akudugu, Mark Elderkin, Adolph de Beer,...
View ArticleLitNet: Jou opvoeder
Klik hier om hierdie nuusbrief aanlyn te lees. | Click here to view this newsletter online. The post LitNet: Jou opvoeder appeared first on LitNet.
View ArticleUS-konvokasie 2017: toespraak deur Jan Heunis
Toespraak deur dr JC Heunis SC, president van die konvokasie van die Universiteit Stellenbosch, by geleentheid van die jaarvergadering van die konvokasie op Donderdag, 26 Januarie 2017 te Paul Roos...
View ArticleNuwe geloof
Die wêreld het verander. Onherroeplik. Mense het nuwe hoop nodig. Nuwe geloof in die toekoms. Nuwe geloof in mense. Nuwe geloof in God en Godsdiens. Wat gister gewerk het in die Politiek, die Ekonomie...
View ArticleAfrikaans: Is strydros-uitputting besig om in te sluip?
Die grootste vyand van enige kwessie waarmee aktiviste te doen het, is dat die boodskap oorbekend raak en dat mense dan ophou luister. Mense raak moeg daarvan om te hoor hoedat die apokalips op ons is,...
View ArticleWerkwinkel-persverklaring: Tydskrif van die Lae Lande en Suid-Afrikaanse Studies
Nuwe publikasies Werkwinkel: Tydskrif van die Lae Lande en Suid-Afrikaanse Studies 11, No 2 (November 2016). Die redakteurs van Werkwinkel nooi u hartlik uit om kennis te maak met die nuutste uitgawe...
View ArticleUS-konvokasie 2017: US se taalstryd duur voort
Die taalstryd aan die Universiteit Stellenbosch wat ontaard het in ’n regstreekse konfrontasie tussen die president van die US se konvokasie, Jan Heunis, en die rektor en visekanselier, Wim de...
View ArticleDit was nie ek nie
Ek begrawe my selfoon in ’n bak rys en sit dit in die son. Dalk genees moderne tegnologie homself; kunsmatige intelligensie het daardie vermoë. Want my foon het in die bad geval tydens ’n vurige...
View ArticleUS-konvokasie 2017: videogreep van Wim de Villiers oor die US-taalbeleid
Wim de Villiers, visekanselier en rektor van die US, was die gasspreker op vanjaar se US-konvokasievergadering. Die Afrikaanse weergawe van sy toespraak kan hier gelees word. Hier is ’n kort videogreep...
View ArticleUS-konvokasie 2017: toespraak deur Wim de Villiers
Goeienaand, dames en here. Dankie vir die uitnodiging om die stand van sake aan die Universiteit Stellenbosch met u, as ’n belangrike belanghebbersgroep, te deel – ek gaan ’n terugskouing op 2016...
View ArticleUS-konvokasie 2017: videogreep van Christo Viljoen oor die US-taalbeleid
Christo Viljoen, vorige voorsitter van die US-konvokasie, het by die US-konvokasievergadering 2017 kortliks oor die US-taalbeleid gepraat. Lees ook: US-konvokasie 2017: toespraak deur Jan Heunis Jan...
View ArticleDie ou doringboompie genaamd Afrikaans
Oor Jan Rap se verwondering oor my pseudoniem (skryfnaam) net so ’n een en ander en terselfdertyd as ’n stukkie agtergrond oor wat ek te sê het. Ek het al baie weergawes of uitlegte daarvan teengekom....
View ArticleNet nuuskierig
Kan enigiemand terugvoer gee of Anton Barnard, Afrikaan, Cornelius Henn, Williams en Werner Ferns nog lewe en in omloop is? Hulle het ’n tyd gelede net skielik ophou skryf. Alhoewel ek merendeels nie...
View Article