Decolonising education in South Africa: An interview with Aslam Fataar
Picture of "Risk", the board game: Bien Stephenson/Flickr Aslam Fataar is professor in Sociology of Education at the University of Stellenbosch. He discusses the concept of decolonised curricula with...
View ArticleVergoedingsboetes in strafregtelike verrigtinge – ’n vars perspektief
Vergoedingsboetes in strafregtelike verrigtinge – ’n vars perspektief Abraham Hamman, Fakulteit Regte, Universiteit van Wes-Kaapland Windell Nortje, Fakulteit Regte, Universiteit van Wes-Kaapland...
View ArticleCompensation orders in criminal proceedings – a fresh perspective
Abstract South African courts have to deal with the sentencing of convicted accused on a daily basis. While presiding officers are well-trained and experienced in sentencing matters, it seems that...
View ArticleZulfah Otto-Sallies (1961–2016)
Sêgoed van Zulfah Otto-Sallies "Skryf is vir my belangrik – dis iets wat ek móét doen. Dis terapeuties en help my om my gevoelens uit te stryk. Wat ek voel en waarin ek glo, moet uitkom, maak nie saak...
View ArticleHeinrich Schliemann, opgrawer van Troje en Mukene
Die verhaal van Heinrich Schliemann se ontdekking van Homerus se Troje waar die Trojaanse Oorlog hom afgespeel het in die 12de eeu vC (tradisioneel 1193 tot 1184 vC), lees soos ’n roman. Hierdie oorlog...
View ArticleOntelbaar, oneindig, ewigdurend
Milo van Kroton Een van my voortreflike wiskundedosente het ons destyds aan die induksiestelling bekend gestel. Soos ek dit onthou kom die stelling daarop neer dat, as daar bewys kan word dat as iets...
View ArticleBybel in Kaaps: Psalm 91
Psalm 91 1 Wie oek al skuiling soek by die Allehoegste sal rus vind innie skadu vannie Allemagtigste. 2 Ek sê virrie Jirre: “U is my skuilplek en my veilige vesting, my God, op wie ek vetrou.” 3...
View ArticleVideo: Hermann Giliomee oor die US-taaldebat se pad vorentoe
Hermann Giliomee het Saterdag 21 Januarie ondersteuners van die aksiegroep Stellenbosch Lente toegespreek oor Afrikaanssprekendes se reg op 'n Afrikaanse universiteit, die mosie by die...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Louisa Beukes se inskrywings
Ek verlang Ek verlang na my kindweestyd Na tuinmaak, mekaar sopnat spuit Moddervoete en vrugtesteeljolyt Hope pret en wegholplesierigheid Ek verlang na Ouma se ruim hart en groente wat nooit opraak Ek...
View ArticleOn hair and healing
Precious Bikitsha: "When something in my life was changing, my hair, too, had to undergo some form of change." * * * The weekend before schools opened I always spent at a salon having a hairstyle done...
View ArticleHuis, woning, tuiste: My huisie
My huisie Vasgekeer op die vlak tussen hoofpad en spoor Waar Guy Fawkes- en oujaarsvuurwerke nog toor Waar padgeraas vroegdag die voëlsang verdring Met satire wat spot hoe ou keuses my dwing Lê my hawe...
View ArticleLitNet Akademies-resensie-essay: Broedertwis deur Albert Blake
Broedertwis Albert Blake Uitgewer: Tafelberg ISBN: 9780624075172 Die noodsaak van rekenskap oor versweë trauma 1. Inleiding: Die swye van die tweede generasie ná oorlogstrauma ’n Belangrike verskynsel...
View ArticleVideo: Stef Bos oor Afrikaans, die betekenis van taal en die US-taalbeleid
Stef Bos het Saterdag 21 Januarie met ondersteuners van die aksiegroep Stellenbosch Lente gepraat oor Afrikaans, die betekenis van taal en die US-taalbeleid. Kyk ook: Video: Hermann Giliomee oor die...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Krakies in die mure van ons huis
Krakies in die mure van ons huis Daar's krakies in die mure van ons huis Dit wys, alles is nie pluis. Dis van wind en weer, verweer en water, Ons besluit ons plavei en verf eers later. Die krake raak...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Verontrusting
Verontrusting ek soek nie meer dit wat pulseer aan die agterdeur van my onderkome wat soos ’n plakkerskuiling mistroostig misvorm in die oog van ’n werwelstorm ek droom nie meer oor dit wat immergroen...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Willem Boshoff se inskrywings
Die laaste avondmaal Vir my laaste avondmaal, arriveer ek laataand by my huis met die sluimerende reuk van koljanderrys en lamsvleis. Onder die buislig is die kokende silhoeët: nóg weersinswekkend, nóg...
View ArticleDie Kandidaat en Citizen Kane
Die Kandidaat (Bron: Youtube) Die verskyning van Die Kandidaat in 1968 was ’n gebeurtenis in Afrikaanse flieks vergelykbaar met die eerste vertoning van Citizen Kane in Hollywood in 1941. Beide was die...
View ArticleSaartjie Botha-onderhoud: US Woordfees 2017
Saartjie Botha gesels met Naomi Meyer oor die US Woordfees van 2017. Saartjie Botha Saartjie, die US Woordfees skop oor ses weke af – op 3 Maart. Waar kan mense orals sien wat alles op die program is...
View ArticleIs djy dom of is djy free, wan dié issie freedomie
Die niewe jaar is nou al ampe drie wieke oud. Laas wiek hettie skole amptelik begin mettie niewe skooljaar. Soe twie wieke geliede hettie matrieks van 2016 se uitslae innie land uit gekom. Die hele...
View ArticleDie aarde is ’n eierblou ark deur Susan Smith: ’n Resensie
Die aarde is ’n eierblou ark Susan Smith Protea Boekhuis ISBN: 9781485307167 Susan Smith debuteer in 2012 met die bundel In die afwesigheid van sin (Protea Boekhuis). In haar debuutversameling was die...
View Article