Quantcast
Channel: LitNet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 20654

Huis, woning, tuiste: Krakies in die mure van ons huis

$
0
0

Krakies in die mure van ons huis

Daar's krakies in die mure van ons huis
Dit wys, alles is nie pluis.
Dis van wind en weer, verweer en water,
Ons besluit ons plavei en verf eers later.

Die krake raak maar erger en dieper met die tyd
Nou raak plavei, verf en regmaak ’n stryd
Dit gaan geld, tyd en moeite kos
Ons besluit om dit ook maar vir later te los.

Daar stroom nou water deur die krake
Die mure gaap oop soos die bekke van drake
Dis so bros dit verkrummel en syfer weg
Spyt kom altyd te laat, die mense was reg.

Ons huis staan nie meer nie, dit is weg.
Krakies word krake, word sand, word stof.
Wag maar tot later, alles sal ontplof.

Die wyse man bou sy huis op ’n rots
Die dwase man bou sy huis op die sand
En die reën stroom neer.


 

Klik hier vir volledige inligting oor die kompetisie.
Klik hier om ander inskrywings te lees.

huis1_650

The post Huis, woning, tuiste: Krakies in die mure van ons huis appeared first on LitNet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 20654

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>