Stef Bos het Saterdag 21 Januarie met ondersteuners van die aksiegroep Stellenbosch Lente gepraat oor Afrikaans, die betekenis van taal en die US-taalbeleid.
Kyk ook:
Video: Hermann Giliomee oor die US-taaldebat se pad vorentoe
Naomi Bruwer Hermann Giliomee praat oor Afrikaanssprekendes se reg op 'n Afrikaanse universiteit, die mosie by die US-konvokasievergadering op 26 Januarie, en die hofsaak wat in Maart in die hoogeregshof aangehoor sal word. |
The post Video: Stef Bos oor Afrikaans, die betekenis van taal en die US-taalbeleid appeared first on LitNet.