Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live

Die rol van voedsel en eetgewoontes in die asketiese spiritualiteit van...

Die rol van voedsel en eetgewoontes in die asketiese spiritualiteit van Basilius van Sesarea, Evagrius van Pontus en Johannes Chrysostomus Artemisa C. Rodrigues. Departement Christelike...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Piet Rympies Swanepoel: Huldeblyk aan my pa

Namens my gesin, my boetie Pieter, wat saam in die viervertrekhuisie grootgeword het, en my boetie Wessel, wat my ouers se pad in die laaste jare gelyk gemaak het, skryf ek hierdie huldeblyk. Boeta,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hermann Giliomee skryf 'n brief aan US-Konvokasie-lede

Hermann Giliomee (foto: Naomi Bruwer) 19 Januarie 2017 Beste US Konvokasie-lid Hiermee rig ek in my persoonlike hoedanigheid ‘n vriendelike maar ook dringende versoek aan u om, indien enigsins...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

LitNet: Jou goeie hoop

Klik hier om hierdie nuusbrief aanlyn te lees. | Click here to view this newsletter online. The post LitNet: Jou goeie hoop appeared first on LitNet.

View Article

’n Staaltjie uit die dagboek van ’n maatskaplike werker

’n Staaltjie uit die dagboek van ’n maatskaplike werker Jare gelede kry ek ’n aanmelding van ’n skoolpligtige kind wat nie skool bywoon nie. Ons noem dit skoolversuim. Toe ek voor die huis stop, val...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kennisgewing: Samekoms oor Afrikaans

The post Kennisgewing: Samekoms oor Afrikaans appeared first on LitNet.

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Huis, woning, tuiste: Riska du Plessis se inskrywing

My Huis, my mense. ’n Beginplek. Van eerste ruimtes inneem en laaste aand sugte gee ... – vir inwoners om hulle daaglikse stowwe af te skud en hul gesigte skoon te vee. Ons gewone plek om asem te skep...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Huis, woning, tuiste: McGregor se stem in die nag

McGregor se stem in die nag Ek hoor die stem Die gedagte in die nagt’ Die haan en die vlieënde insekte Die kriekies wat kriek Die stil rus Die onaangeraakte nag Hierdie rusplek is joune Hierdie is myne...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die helder oomblik deur Johan en Ria Smuts: ’n onderhoud

Skrywers oor hul nuwe boeke: Ria Smuts gesels met Naomi Meyer oor Die helder oomblik. Die helder oomblik Johan en Ria Smuts Uitgewer: Tafelberg ISBN: 9780624080497 Hallo Ria, dankie dat jy kans sien...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Teaterresensie: Dowwe Dolla gee jou ’n lekker dosis vitamine D(olla)

Foto: Robert Hamblin Januarie is vir meeste mense ’n lang een of, soos my vriendin sê, “meer maand as geld” en om lekker te lag, is gewis ’n lekker stres-ontlaaier. En wie beter as Dowwe Dolla om die...

View Article

Die taal van vuur

Die verstikkende rookreuk in die lug, in die neus en op die tong. Die gewoer van laagvlieënde helikopters. Die geloei van die brandweerwa-alarms. Die gepop-pop van ontploffende toestelle. Die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Huis, woning, tuiste: Tuis wees

Tuis wees Die heerlikheid van tuis wees Die warmte van by die huis wees Die weelde van die ou bekende beelde Die gevoel van "Ek behoort" hier in my bekende poort In my lapkombers se voue Knus gewikkel...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Huis, woning, tuiste: My huis, my hart, my sielsmaat

My huis, my hart, my sielsmaat As jy sou praat my huis, my hart, my sielsmaat Menige modderspoor het jou met kras woord vuil g`laat Ned’rig reik jy oor – Welkom, Welkom, stap jy voor Met koning, met...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Huis, woning, tuiste: Sinkdakhuisie

Sinkdakhuisie Bliksemstrale pluk aan my senuwees se snare Maar dit laat my nie bevrees Net verdwaas, verbaas en dankbaar Waar was dit die afgelope paar jare? Die daaglikse reënbuie Waar was dit?...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Huis, woning, tuiste: Reinet de Waal se inskrywings

Jonkmeisie-liefde Ek is tuis in die seisoene; wanneer ek loop in die gange van my eie onthou. Deur September wat gelukkig is en Junie wat huil;            ek weet nie hoekom nie maar ek het dit...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Huis, woning, tuiste: Die maan

Die maan ... en snags as ek met ’n hoopgevulde hart na buite gaan as die koel laatnagbriesie se vingers koesterend deur my hare vleg en ek mag opkyk na die groot ronde maan dan weet ek sy verstaan want...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Huis, woning, tuiste: Retha Fouchè se inskrywing

My huisie was ’n krot vier mure en ’n vloer want ons twee was bankrot en ons drome moes maar sloer Met ons hande het ons gebou en met hoop het ons geveg op geloof het ons vertrou en so kry ons dit toe...

View Article


Vir Angus oor verdraaiing (sy kommentaar onder aan my brief van 3 deser)

Beste Angus Jy’s reg, ek het verkeerd gelees wat jy gesê het oor die grammatika van kunsmatige tale, my fout, jammer.  My opmerking was egter terloops – die sin het begin met ‘terloops’ – en wat jy, of...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Tien vrae: Te veel sorge deur Hans Pienaar

Altoviolet.co.za Te veel sorge, Hans Pienaar, Altoviolet-uitgewers Skrywers oor hul nuwe boeke: Hans Pienaar gesels met Naomi Meyer oor Te veel sorge Hallo Hans, in jou boek Te veel sorge is daar ‘n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kettinggesprek: Charlyn Dyers gesels met Wannie Carstens oor Ons kom van vêr

Op die foto's hierbo verskyn Wannie Carstens, Michael le Cordeur, Frank Hendricks en Charlyn Dyers. Teen die agtergrond van twee uiteenlopende boeke wat onlangs verskyn het, gesels Charlyn Dyers en...

View Article
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>