McGregor se stem in die nag
Ek hoor die stem
Die gedagte in die nagt’
Die haan en die vlieënde insekte
Die kriekies wat kriek
Die stil rus
Die onaangeraakte nag
Hierdie rusplek is joune
Hierdie is myne
Dis ons sin
Almal s'n
Kom rus by my mens
Kom
Rus
Klik hier vir volledige inligting oor die kompetisie.
Klik hier om ander inskrywings te lees.
The post Huis, woning, tuiste: McGregor se stem in die nag appeared first on LitNet.