Quantcast
Channel: LitNet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 20654

Huis, woning, tuiste: Riska du Plessis se inskrywing

$
0
0

My Huis, my mense.

’n Beginplek.

Van eerste ruimtes inneem en laaste aand sugte gee ... – vir inwoners om hulle daaglikse stowwe af te skud en hul gesigte skoon te vee.

Ons gewone plek om asem te skep en môre weer te probeer.

Saam bloei
Saam lag
Saam huil
Saam simpel wees.
Kwaad ...
Vriendelik ...
Alles in Een

... en of daar ’n dak is of nie ...
My Huis staan, steen vir steen,
gebou in die harte van
die mense met wie ek hierdie 
ruimte deel.


 

Klik hier vir volledige inligting oor die kompetisie.
Klik hier om ander inskrywings te lees.

huis1_650

The post Huis, woning, tuiste: Riska du Plessis se inskrywing appeared first on LitNet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 20654

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>