Huis, woning, tuiste: ’n Dokter se tuiste (sonder vensters)
’n Dokter se tuiste (sonder vensters) Hier is dit nie net koud en vreemd, omsingel deur vreemdelinge, waarvan net een hartklop heeltyd hoorbaar is. Min glimlagte, almal ernstig aan die werk, want een...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Cordier de Beer se inskrywing
Ek was al ver het oral heen gereis maar van die verste plekke waar ek was was in myself by die huis Klik hier vir volledige inligting oor die kompetisie. Klik hier om ander inskrywings te lees....
View ArticleHuis, woning, tuiste: My huis
My huis My huis is waar my man se arms my omhels, toevou en laat veilig voel. Waar sy soene my begroet en sy sagte oë bevestig dat dit wat hy sê, is wat hy bedoel. My huis is waar ons bymekaar is, lag,...
View ArticleHuis, woning, tuiste: wyl ek sterf
wyl ek sterf As die son sawens sak oor die vreedsame vlaktes dan verander my hart saam met die landskap vermurwe my gevoel as die kleure deur my spoel nog ’n dag is verby van die lewe se gewoel die...
View ArticleFilmresensie: Sing
Film: Sing Regisseurs: Christophe Lourdelet en Garth Jennings Draaiboek: Garth Jennings Spelers: Stemme van Matthew McConaughey, Reese Witherspoon, Seth MacFarlane, Scarlett Johansson, John C Reilly,...
View ArticleJohn Miles (1938- )
Foto: Annie Klopper Sêgoed van John Miles In 1975: “Ek het dit nog nooit oorweeg om Suid-Afrika te verlaat nie. Dis my plek en ek voel ek kan nog hier lewe. Ek voel ’n mens behoort te bly solank dit...
View ArticleVakansietyd – verlossingstryd
Die betonkapitaliste het gister weer die kruiwaens en swierwaens se neuse soos skoon troffels op ’n rak na die werkplek laat trek. Die lang somervakansie is verby en dis weer tyd vir arbeid. Of so sê...
View ArticleVerstedeliking in SA
Twee derdes van SA se bevolking woon tans in stede wat 75% van die land se arbeid-mark verteenwoordig. Projeksies op huidige tempo verstedeliking is dat teen 2030, 71% van SA se bevolking verstedelik...
View ArticleBoekresensie: Multivers deur Hennie Smith
Multivers Hennie Smith Uitgewer: Naledi ISBN: 9780928316643 2016 was ’n opwindende jaar vir Afrikaanse poësie. Talle nuwe digters het by ’n verskeidenheid uitgewers gedebuteer. Bibi Slippers...
View ArticleFees Must Fall, edited by Susan Booysen: student revolt, decolonisation and...
Fees must fall Edited by Susan Booysen Publisher: Wits University Press EAN: 9781868149858 In 2009 I lectured briefly at Pretoria University, after a long career in foreign affairs journalism, and I...
View ArticleBoekresensie: Die leliemoordenaar deur Lerina Erasmus
Titel: Die leliemoordenaar Skrywer: Lerina Erasmus Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798174213 Eers was Lerina Erasmus bekend as aktrise, maar in die tagtigerjare het sy ook begin skryf, onder...
View ArticleVerbeter jou wiskunde- en wetenskappunte vir tersiêre studie
SUNsep-kollegas (Stellenbosch Universiteit se sentrum vir pedagogie) gesels met Naomi Meyer oor die SciMathUS-program, wat matriekleerders in staat stel om hul wiskunde- en wetenskappunte te verbeter....
View Article“Swartafrikaans”: Afrikataalmoedertaalsprekers en Afrikaans?
Publieke debatte oor Afrikaans fokus veral op wit en bruin Afrikaansmoedertaalsprekers (byvoorbeeld Afrikaans as onderrigtaal en Kaaps as variëteit). Is Swartafrikaans relevant vir hierdie debatte? Is...
View ArticleLuciferpsalm
Luciferpsalm gevleuelde, gevalle kind van (r-)ewolusie, jy ken die hel van die Hemel waar die slawe-kinders van vlees en visse redeloos rondwemel; bring jou Verligting en...
View ArticleVakature: Lektor/senior lektor/medeprofessor/professor in Afrikaans en...
Noordwes-Universiteit (Potchefstroomkampus) Fakulteit Lettere en Wysbegeerte Skool vir Tale Vakature: Lektor/senior lektor/medeprofessor/professor PEROMNES:...
View ArticleSA Akademiepryse 2017: nominasies ingewag
Graag vestig ons u aandag op die Akademiepryse wat gedurende 2017 vir toekenning oorweeg word. Volledig gemotiveerde voorstelle vir enigeen van hierdie pryse word ingewag. Die volgende geld ten opsigte...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Ferreira Stumke se inskrywings
Eenvoud Tussen hierdie vier mure speel ons abelspel af, Mure sonder vensters en liefde sonder maat. Argelose liefde sal jy hier, onder die groen dak vind, Soos ’n anker wat sy skip laat vas lê, lê ons...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Venette Fouche se inskrywings
My liefie vir ons het jy ’n huisie getimmertok en ek het in die nessie ’n eiertjie probeer lê maar ons ou huisie my lief bly hardnekkig ’n leë hok en ek weet dat ons soveel meer as net ’n huisie wil hê...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Binne in my hart se punt
Binne in my hart se punt In die skyn van my eie ek skuil ek in my verwarring weg en neem deel tot vervelens toe aan sinnelose redes. Tot daardie keer dat ek en jy saam die kerk se trap betrek; mekaar...
View ArticleLitNet Akademies-resensie-essay: Die jongste Perspektief & Profiel – lywig,...
1. Inleiding Op die webtuiste van die uitgewer Van Schaik verskyn die volgende gegewens oor die eerste en tweede uitgawes van Perspektief & Profiel: Eerste uitgawe: JL van Schaik PERSPEKTIEF &...
View Article