Huis, woning, tuiste: Johanna Roux se inskrywing
Hier onder teen die heuwel staan my huisie met sy gewel. So deur die dag prewel ek ’n dankie uit my hart en in die donkernag voel ek hoe jou arms my sag omvou. Of dit reën, hael of sneeu, sterk en...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Anke van der Merwe se inskrywings
Die hoofstroom Die heelal My huis en joune Tog verskil ons Jou gedagtes en myne Ek is vasgevang Jy is vry Ek strewe na Vryheid Vasgevang Vasgedruk Vryheid is waarna ek strewe Wys my die vryheid en Hoe...
View ArticleHuis, woning, tuiste: ’n Huis is relatief
’n Huis is relatief Díé huis is gebesem: nie met die agterkant van die sprokies-een nie – relatief, netjies. Die natuur se stingels en insekeiers gee nie om nie: ’n bamboesloot groei uit jou...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Tuiskoms
Tuiskoms Al dwaal ek ook nog dikwels by die melkweg, wind en maan verby En al sou jy my spoor op ’n duisend donker perronne in die wêreld kry Al bly ek ook maar soek na sin in dìt wat die hart glo en...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Jy is huis
Jy is huis ’n Leë bank op die agterstoep van ’n verwaarloosde hart Buite hoor jy die son hom roep tussen gister wat spot en tart. Ruik jy die soete geur van trane vermom soos reën Dans saggies tussen...
View ArticleHuis, woning, tuiste: My tuiste
My tuiste Êrens tussen die verlange soek ek my tuiste. Êrens in my drome sien ek my huis. Êrens in my hart weet ek waar is my woonplek. Nêrens in die wêreld sal ek ’n tuiste kry soos die een by jou....
View ArticleObama, en ons
Wat soms as politieke ontleding opgedis word, is dikwels net so onvoldoende of onbevredigend soos die optrede of uitsprake van die politici wat “ontleed” word. Dit was – opvallend, en jammerlik – ook...
View ArticleBybel in Kaaps: Psalm 23
Psalm 23 ’n Psalm van Dawid 1 Die Jirre is my herder, niks sal my ontbreekie. 2 Hy laat my neerlê in groen weivelde, daa waa die waters rustig is, lei hy my heen, 3 hy gie my siel nuwe krag. Hy lei my...
View ArticleBetrokke kunstenaars: noodsaaklik of onvanpas?
Meryl Streep by die Golden Globe-toekennings (Bron: Youtube) Toe Meryl Streep hierdie week haar Golden Globe in ontvangs neem, het sy ’n herrie ontketen. Hoekom? Sy het die inkomende president, Donald...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Nicolette Lottering se inskrywings
en my vye word ryp in jou son my maan huiwer op die grens van die sabbat ek woon in ’n huis waaruit die son elke dag oop-oog rol net binne die deur rus rooi honde en woorde hierdie binneruimte word op...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Ann Hiemstra se inskrywings
Huis paleis Tot onlangs toe was jy bloot krabbels op ’n wit papier, ’n droom, ’n hartewens van eendag, dalk, en wie weet waar … Toe word jy hope hout en steen en staal fondasies ferm en sekuur ’n...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Secunda
Secunda die lewensaar van kosmosland pomp ongeduldig vlam en stoom afgeëts teen hoëveldrand sluk industrie die eenvoudsdroom newe grasland, dam en spriet kristal geraam in winterkou klop en stu wat...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Cilnette Pienaar se inskrywings
Rotsduifrefleksie Maria, sit net ’n bietjie … Maak los die druk van doen om by pseudo-eindstrepe verby te jaag. Sing hartliedjies, saam met die visarend, en volg die skoenlapper, met oë wat diep drink...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Huisie van die Gees
Huisie van die Gees Ek neem nege bakstene en graveer jou naam op elk, binne-in bêre ek ’n titseltjie rus, net genoeg sodat die innerlike nie kan verwelk, ek smeer dit toe met die vriendelikheid vanself...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Tussen bakstene van woorde
Tussen bakstene van woorde tussen stapels woorde wat netjies oor die bladsy marsjeer sit ek ingeprop tussen wêrelde wat nie aan my behoort nie tussen bladsye waarvan die woorde afskilfer omdat my oë...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Iemand om voor nag te sê
Iemand om voor nag te sê … Ek drink my vyf jaar oue beleë wyn uit helder kristalglas. Ek eet my eksotiese garnaaldis. My koerant vertel my van: oorlog, vreugdes, sport … My keurige hoëtroustel bou óm...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Hoogland
Hoogland Bou vir my ’n huis. In jou velhoed, onder jou hemp se knoop. Agter die koerdoekklop, waar duiwe ligvoet deur koringlande loop. Bou vir my ’n plek waar alle wensdrome, Kommer soos mis deur...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Jou huis is waar jou hart is
Jou huis is waar jou hart is Skrop skrop die mure vuil ’n lig breek oplaas deur gereed om die oue vir hierdie te ruil plaas ek ’n bordjie “moenie steur” Bepeinsend beplannend verval die ure en dan...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Stilbaaihuis
Stilbaaihuis Ons woon In ’n huis omring deur twee-en-dertig melkhoutbome. Boomgees, bosbok, geelslang, pofadder verdra ons solank lewe. Maar die waaisand wag. Waaisand het al die tyd in die heelal. Sal...
View ArticleHuis, woning, tuiste: FC Pelser se inskrywings
Huis Aan die sonkant van ons huis, langs die hekkie, staan jy reg om my hart hallo te groet en ek soen jou op die wang om my liefde vir jou te wys. Calliope van my hart, met passie sal ons monde...
View Article