Quantcast
Channel: LitNet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 20659

Huis, woning, tuiste: Jy is huis

$
0
0

Jy is huis

’n Leë bank op die agterstoep
van ’n verwaarloosde hart
Buite hoor jy die son hom roep
tussen gister wat spot en tart.

Ruik jy die soete geur
van trane vermom soos reën
Dans saggies tussen gruis en teer
Die helende klank van ’n hart wat ween

Trek oop jou denke
en stof af jou seer.
Dis meer as huisvrouwenke
of lewenslesse wat mens leer.

Jy is jou huis voor jy jouself uitverhuur
vir ander harte om in te trek
en prentjies van hoop op te sit teen jou muur.

Gooi uit jou welkom-matjie,
verwelkom jouself tuis.

Jy is meer as die mure wat jy bou.
Onthou dit wanneer jou gedagtes jou omvou.


 

Klik hier vir volledige inligting oor die kompetisie.
Klik hier om ander inskrywings te lees.

huis1_650

The post Huis, woning, tuiste: Jy is huis appeared first on LitNet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 20659

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>