Quantcast
Channel: LitNet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 20654

Huis, woning, tuiste: ’n Huis is relatief

$
0
0

’n Huis is relatief

Díé huis is gebesem:

nie met die agterkant van die sprokies-een nie –
relatief,
netjies.

Die natuur se stingels en insekeiers
gee nie om nie:

’n bamboesloot groei uit jou vensterbank,
reënspinnekoppe sit rakloos bokant die kas,
perdebye maak nes in die geyser.

Jy stapel maar jou
leë groen en bruin bottels
onder die watertenk
en trek die voordeur toe agter jou:

in jou afwesigheid sal die skilderye en die mat,
die eeu oue klipteëls en die skottelgoed
mekaar
seker maar
uitsorteer.


 

Klik hier vir volledige inligting oor die kompetisie.
Klik hier om ander inskrywings te lees.

huis1_650

The post Huis, woning, tuiste: ’n Huis is relatief appeared first on LitNet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 20654

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>