Huis, woning, tuiste: Hester van der Walt se inskrywings
Tuiste In die hart van my huis is baie wonings: ’n tuiste van boeke met deure van blaaie. In die huis van my hart is baie wonings − ek het vir ons ’n skuilplek gaan berei. Ons hoef nooit weer uit te...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Op soek
Op soek Die slimmes spekuleer ons is spoke, beendere beklee met vleis, op reis deur ruimte. Maar dié is nié my huis … Hierdie planeet is afskuwelik siek, bedek met die duiwel se parasiet. In die...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Janie Davel se inskrywings
Woorde As dit woorde word uit my rooiwyn mond en ek soen weer die liefde met afwagting As die sout van my trane uit my hart se oseaan keer op keer oor my wonde spoel dan voel ek die lewe asof alles te...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Ons tuiste
Ons tuiste Mamma dit voel ek het jou nou net gemis toe ek gaan stilstaan en in my voetspore vastrap. Die huisie is leeg as ek by die bure staan. Daar waar ek kon lag en myself wees elke dag. Daar waar...
View ArticleJackal and the Wind: "Ons doen dit net vir pure genot"
Die Stellenbosse rockgroep Jackal and the Wind het al grootskaalse sukses geproe met hul enkelsnit "The ukulele song", en het onlangs ’n splinternuwe lied vrygestel. Christopher Kruger, hoofsanger,...
View ArticleSpore van verwoesting na Boland se brande
Soos in ’n surrealistiese rolprent het Bolanders in die Wes-Kaap sedert verlede week daagliks magteloos toegekyk hoe hulle geliefde omgewing deur ’n see van vlamme verswelg word. Van Grabouw in die...
View ArticleOnderhoud: Waar het die spoor van Afrikaans as onderrigtaal begin?
In Die Burger se berig oor die Du Toit-huis op Augusta-Kleinbosch wat afgebrand het, word genoem dat die Hugenote-gedenkskool (1883 opgerig) die eerste skool was waar Afrikaans as onderrigtaal gebruik...
View ArticleBeskawing
Dit is blykbaar 'n probleem vir baie om te weet wat waarheid is. Hopelik weet almal wat leuens is. CM The post Beskawing appeared first on LitNet.
View ArticleKettinggesprek: Frank Hendricks gesels met Michael le Cordeur oor Ons kom van...
Ons kom van vêr Redakteurs: WAM Carstens en Michael le Cordeur Uitgewer: Naledi ISBN: 9780928316674 Kaaps in fokus Redakteurs: Frank Hendricks en Charlyn Dyers Uitgewer: AFRICAN SUN MeDIA ISBN:...
View ArticleRegsalmanak: Caveat subscriptor
Vir sy navorsing vir die weeklikse Regsalmanak-rubrieke maak Gustaf Pienaar grotendeels van Juta Law se aanlyn biblioteek gebruik. Hierdie regsbiblioteek is ’n omvangryke naslaanbron van hofsake,...
View ArticleDeon Meyer (1958– )
Sêgoed van Deon Meyer “Ek het nog nooit gaan sit met die idee om ’n speur- of spanningsverhaal te skryf nie. My enigste doel is om ’n maklik verstaanbare storie te skryf en karakters met diepte te...
View ArticleOnderhoud met Stephanus Muller: Dekolonisasie van musiek
Stephanus Muller (foto verskaf) Om te dekoloniseer. Is dit nodig? Is dit moontlik? Stephanus Muller, hoof van Africa Open, Instituut vir musiek, navorsing en vernuwing (Engels: Africa Open – Institute...
View ArticleStephanus Muller, intreerede as nuwe professor in Musiek, Universiteit...
Stephanus Muller Africa Open – Instituut vir Musiek, Navorsing en Innovasie Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe Universiteit Stellenbosch Kopiereg © 2016 Stephanus Muller Uit Engels vertaal deur...
View ArticleOnderhoud met Ingrid Glorie: Deelnemers van Week van de Afrikaanse roman 2017...
Die name van die Afrikaanse skrywers wat in September en Oktober op ’n literêre avontuur deur die Lae Lande gaan, is bekend. Naomi Meyer gesels met Ingrid Glorie, koördineerder van die derde Week van...
View ArticleLitNet: Jou kompetisie
Klik hier om hierdie nuusbrief aanlyn te lees. | Click here to view this newsletter online. The post LitNet: Jou kompetisie appeared first on LitNet.
View ArticleNet woorde
Met woorde kan elkeen na eie keuse sonde en 'n hel hê. Daarsonder kan hy net lewe. CM The post Net woorde appeared first on LitNet.
View ArticleHuis, woning, tuiste: Marlené Veldman se inskrywings
Waar is jou huis, Waar voel jy veilig en tuis? Vier mure om jou gebou, Wie word daar gehuisves, Wat word daar binne gehou. Kinders hardloop, speel en lag, Om die tafel gaste wat op etes wag. Beddens in...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Paul Partoeval se inskrywing
Ons het bensien geneem en ons het al ons oueres vervreem Trips help my om te dig dit help my brein ontgif van al die kak wat jy my bring Dis malligheid in die gestig Dis malligheid in die gestig Ons...
View ArticleHuis, woning, tuiste: My cottage in die Kaap
My cottage in die Kaap Vir hierdie pelgrim is daar geen rus soekend na jou in die bos waar jy nou is swerwend deur die woestyn van beton en glas smag ek na die enigste huis wat daar ooit vir my was. Ek...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Drumpel
Drumpel Blare, altyd neffens die traliehek voor die deur Knars van sleutels, dan die geur Sug van verligting Gooi alles neer, diere, kinders verg aandag Nat neusies maak alles draaglik Die bekende...
View Article