Die hoe van regspraak en preke
Regspraktisyns moet daagliks bepaal wat waar is. Predikers sal glo eers in 'n gewaande hiernamaals verneem hoe dit gedoen word. CM The post Die hoe van regspraak en preke appeared first on LitNet.
View ArticleOnderhoud: Op ’n dag, ’n hond deur John Miles
Op 'n dag, 'n hond John Miles NB-Uitgewers ISBN: 9780798174329 Skrywers oor hul nuwe boeke: John Miles gesels oor Op 'n dag, 'n hond. Hallo John, baie geluk met die verskyning van Op ’n dag, ’n hond....
View ArticleStreek (vir Judith Mason) deur Johann de Lange
Hierdie gedig is by die gedenkdiens van Judith Mason voorgelees deur haar kleinseun, Simon Attwood, en ook op die gedenkbladsy afgedruk. Streek vir Judith Mason 1. Onder die skamel kreupelhout met die...
View ArticleOnderhoud: Hannes van Wyk oor Vroue na aan my hart
Vroue na aan my hart Hannes van Wyk Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798172646 Liné Enslin gesels met Hannes van Wyk oor Vroue na aan my hart. Jou loopbaan tot dusver getuig van talle ure voor...
View ArticleAn interview with the daughters of Judith Mason
The artist Judith Mason (78) died in White River on 29 December 2016. Much has been said (and it’s already in the public domain) about her fine art and important work. Herman Lategan decided to take a...
View ArticleWhat’s good for the goose is good for the gander
Wat goed is vir die een is goed vir die ander ... Die ANC het die volle lied Nkosi Sikelel' iAfrika sonder die Stem bykomstig by hulle Sondag-byeenkoms te Orlando-stadium gesing, wat baie kritiek...
View ArticleGeluk by die ongeluk
Ek lê in my te klein koshuisbed (of liewer bedjie) en klou aan my deken vas soos iemand wat nog nooit ’n kombers besit het nie. Ek luister na die geluide om my. Die reëlmatige asemhaling van drie...
View ArticleDie leerpraktykvorming van plattelandse werkersklasleerders gegrond op hulle...
Die leerpraktykvorming van plattelandse werkersklasleerders gegrond op hulle fondse van kennis Henry Fillies, post-doktorale student by Fakulteit Opvoedkunde, Universiteit Stellenbosch Aslam Fataar,...
View ArticleThe learning practice formation of rural working class learners based on...
Abstract This article is a discussion of how five rural working-class learners use their funds of knowledge (FK) to establish their learning practices. With funds of knowledge we refer to the cultural...
View ArticleHuis, woning, tuiste: My tuiste, my liefde
My tuiste, my liefde Die skadu raak lank teen die huis so teen vieruur, waar ek dan onder die boom gaan sit en dink aan jou. Jy bied tuiste vir my, ’n huis is tog waar jou hart is? Ek sit in jou skadu...
View ArticleHuis, woning, tuiste: My voordeur
My voordeur flertse lig dans deur giggelgeel glas buig en wys hoe ek hier bid huil lag rooi strale trek bloedbelope spore oor my seerste seer oranje glinster stil oomblikke van introspeksie en...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Dagbreek
Dagbreek Vriendelike voëltjies tjirp my wakker terwyl die sonnetjie skaam by my kamervenster inloer. Dis ’n splinternuwe dag! Ek gooi die duvet van my af, trek die gordyne oop en begroet die dag! Met...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Tuiskoms
Tuiskoms en toe die oggend kom het hy stil bly lê oorgegee gereed om voort te spoed deur tyd en lig en ewigheid en God? Kom in my kind, Ek het vir jou gewag. Klik hier vir volledige inligting oor...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Ek kom huis toe ...
Ek kom huis toe ... Ek gee vir jou ’n Hemelse woning in ruil vir jou aardse huis Wie sal daar wees vir die kroning Wie sal wegstap met die eerste prys Ek gee vir jou my hart ’n Belofte om stofpadlangs...
View ArticlePersvrystelling: Volmaanpiekniek by die Taalmonument
Glo jy aan die man in die maan of dat die maan van kaas gemaak is? Kom beskou die volmaan van nader vanaf die Afrikaanse Taalmonument op Paarlberg – by die eerste Volmaanpiekniek van die jaar op...
View ArticleHuis, woning, tuiste: Douvoordag
Voor'ie sunrise sit ek hier byrie huis En skryf vi'jou ’n kitsgedig Want op al my briewe aan jou Staan groot In rooi letters RETURN TO SENDER In jou woorde: "Onherroeplik gekwets deur woord, deur denk,...
View ArticleHof. Soos net in Suid Afrika. In 2017
Om hof by te woon is op sy beste iets wat bitter min mense wil doen. Altyd gewonder waarom, want ek is juis 'n student van die Reg vandat ek my verstand gekry het. Regspraak soos deur ou meesters...
View ArticleMens
Mens (Jaco Botha, 1972–2016) Jy het grofstem soos ’n Joodse koning deklameer: “Die lewe is nie ’n feëverhaal nie.” ’n Mens beplan en prakseer. Jy wen vriende. Jy maak lesers die hof. ’n Mens verkwis...
View ArticleOp ’n skemeraand so koel soos trane
Op ’n skemeraand so koel soos trane Op ’n skemeraand so koel soos trane Het ek ’n sjef in Langstraat, Sandbaai raakgeloop. Die lug was skilferkorsdeeg, Die son ’n bleek pastei oor die melkerige see....
View ArticleHuis, woning, tuiste: Huis
Huis Is dit waar jou wortels is? waar jy jou jy ontdek het. ’n plek vol memories van eerste ontdekkings. die eerste plek waar mens van liefde leer. Is dit in jou Geliefde? daar waar jy tuis voel met of...
View Article