Gesin in die bos
Gedurende hulle verblyf in die Transkei in die 1940's het my pa by 'n bosbouplantasie gewerk, die plekkie se naam was Qorana. Hoewel ek nie seker is van die spelling nie, naamlik of die eerste letter...
View ArticleAntwoord op Angus se brief van 14 deser
Beste Angus Jy beskuldig my dat ek nie lees wat jy skryf nie maar dis andersom; jy lees, of verstaan nie, wat ek vir jou skryf nie. Jy gee te kenne dat Afrikaans as taal hoofsaaklik ontstaan het deur...
View ArticleParalipomena: Ernst van Heerden leest Elisabeth Eybers
Het is al eerder gememoreerd. De dichter en criticus Ernst van Heerden (1916–1997), met een academisch verleden in Amsterdam en na de Tweede Wereldoorlog aan de Universiteit Gent, is honderd jaar...
View ArticleAsof
Dit lyk asof mense nie weet wat die verskil tussen waarheid en fiksie is nie. Dit lyk asof dit nie vir mense saak maak wat hulle weet nie. Dit lyk asof mense nie die verskil tussen lewe en dood wil ken...
View ArticleOnbedoelde toneel
Daar is 'n menigte trotse akteurs in 'n drama wat die onkundige outeurs nie geweet het hulle skryf nie. CM The post Onbedoelde toneel appeared first on LitNet.
View ArticlePEN Afrikaans se aanlyn New Voices-slypskool: Tweede kommentaar op "Die vlieg...
Lees die eerste weergawe Lees die eerste kommentaar deur Izak de Vries en Danie Marais Lees die tweede weergawe Izak de Vries se kommentaar Ek dink beslis hierdie weergawe werk. Die sardoniese aanslag...
View ArticlePEN Afrikaans se aanlyn New Voices-slypskool: Tweede kommentaar op "Onder...
Lees die eerste weergawe Lees die eerste kommentaar deur Izak de Vries en Danie Marais Lees die tweede weergawe Izak de Vries se kommentaar Ja, ek dink weergawe twee is baie goed. Daardie laaste sin...
View ArticleBoekresensie: Wildernis deur Wilbur Smith
Wildernis Wilbur Smith Vertaal deur Zirk van den Berg Uitgewer: Queillerie ISBN: 9780795801242 Sean Courtney het sy fortuin op die Goudvelde gemaak en in die Boereoorlog en die Eerste Wêreldoorlog...
View ArticleLeiers en loskoppe
Ek wonder of die DA se onervare en seremoniële leier Mmusi Maimane oor die moet, wil of vermoë beskik om sy party se “loskoppe” soos Solly Msimanga en Helen Zille in toom te hou en te temper? Maimane...
View ArticleBoekresensie: Een nag en ’n bietjie deur Hester Kruger
Een nag en ’n bietjie Hester Kruger Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798174152 Margaretha du Plessis en haar man Johannes word in ’n plaasaanval ontvoer. Die bestuurder, een van drie...
View ArticleAfrikanerfobie
Ons ondervind tans ’n ongekende haat of fobie vir die Russe in die Amerikaanse nuusmedia, wat die Russe om elke hoek en draai probeer afkraak en demoniseer, hetsy deur middel van halwe waarhede en...
View ArticleBook review: Travels with my father by Karen Jennings
Travels with my father Karen Jennings Publisher: Holland Park Press ISBN: 9781907320699 Award-winning author Karen Jennings is well-known for her poetry, short stories, editing and the novel Finding...
View ArticleDie waarheid agter die waarheid in “Die hoender is 'n "bone of contention"....
Hierdie brief volg op die oorspronklike met dieselfde opskrif: http://www.litnet.co.za/die-waarheid-agter-die-waarheid-die-hoender-n-bone-contention/ Ek reageer hiermee op kla-kous se respons: “Volgens...
View ArticleGedigkompetisie: huis, woning, tuiste
LitNet – Die boekehuis met baie wonings. Vertel vir LitNet van jóú huis. Mense vind hul tuiste op verskillende plekke – in ’n dorp of huis, die natuur, geloof, ’n ander persoon, die liggaam wat die...
View ArticleLitNet-spens
Is jy op soek na ’n dramateks of monoloog vir ’n praktiese eksamen of Eisteddfod? LitNet het ’n versameling dramatekste (insluitend teatertekste, radiodramas en kabarettekste) in die LitNet-spens! Die...
View ArticleWenners van die ATKV-SA Akademiepryse 2016
Een van die vier ATKV-SA Akademiepryse vir geesteswetenskaplike artikels is vanjaar aan ’n LitNet Akademies-artikel toegeken. Adéle Nel Spel en die spelende mens in Die sneeuslaper (Marlene van...
View ArticleInterview: Say again? The other side of South African English by Jean...
Authors on their new books: Malcolm Venter on Say again? The other side of South African English Hi Malcolm, why did you and Jean Branford write a book called Say again? The other side of South African...
View ArticlePress release: Lucy’s Dream by Joline Young
Lucy’s Dream is an engaging children’s story that reveals slices of life of a little girl living in the fishing community in Simon’s Town up until the 1960s. Written by Joline Young and beautifully...
View Article'n Feit soos 'n koei
Laat my dink aan my skooldae. Ek het my stadsjapievriend uitgenooi om die vakansie saam met my plaas toe te gaan. My pa het ons by die skoolkoshuis kom oplaai, en toe ek die hek by ons plaas oopmaak,...
View ArticleWat kies jy as die huis brand?
Dis toe ons besig is om water met emmers uit my buurman se swembad te skep om op sy brandende grasperk te gooi dat die vraag my kop inkom. Wat sou jy red? Die stryd teen die verwoestende brand wat...
View Article