My neef James
Ek het paar keer al van hierdie dude se dade vertel. Sy wandade is so legendaries dit maak hom half na die beter kant toe neig. Hom leer ken as die wilde bliksem wat destyds dit kon regkry om weg te...
View ArticleWenner: LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016
Braam de Vries Die wenner van LitNet se Afrikaanse woord van die jaar-kompetisie 2016 is pas bekend. Braam de Vries wen R1000 vir die woord "staatskaping". Baie geluk, Braam! Omdat meer as een...
View ArticleKunste Onbeperk-teksmark: 'n Dag saam met Tom Lanoye
Suid-Afrikaanse teater 101 Suid-Afrika is so 'n diverse land dat ons as Suid-Afrikaners almal verskillende borrels bewoon - en ons verstaan nie altyd mekaar se omstandighede nie. Party mense het geld...
View ArticleLitNet: Jou feestyd
Klik hier om hierdie nuusbrief aanlyn te lees. | Click here te view this newsletter online. The post LitNet: Jou feestyd appeared first on LitNet.
View ArticleMy Landie en die spinnekoppe
Myself ook mos begewe om 'n Land-Rover te besit. Al is hierdie ene net ’n Land-Rover van aansien want binne-in en onderin en in die are (dis die bedrading) is alles in elk geval Amerikaans (Chev 4.1...
View ArticleMusiekgesprek: Tien vrae oor Mahai
Foto: http://hermanbergman.com/ Musiekgesprek: Naomi Meyer vra Herman van den Berg uit oor sy jongste album, Mahai. Herman, jy is bekend as sanger van onder andere Jacques Brel se musiek in Afrikaans....
View ArticleHooglied
Ek voel Jou in die dag se dinge soos ’n Roy Starke borduurkant na binne karos om my gedraai In sterlig word Jy uitgesprei soos toe Tenar vir Ged in die glinstergrot gewaar Ek rol soos ’n merrie oor...
View ArticlePersverklaring: Ons kom van vêr – bydraes oor bruin Afrikaanssprekendes se...
Die storie van Afrikaans het in die verlede meestal gefokus op die taal se wit geskiedenis, terwyl die taal se bruin en swart geskiedenis misken is. Met hierdie boek word die verhaal meer volledig...
View ArticleGewyde (offer)gawes
berg my, Ararat! sonder stottering soos Aäron-agterdog en terughou-twyfel ek wil die (offer)gawe wees aan die einde van jou sypel laat my aardsvaandels en ek soos Babel voor die blaas van jou...
View ArticleDankie dat ek nie soos hy is nie
Die wêreldling afstootlik in sy teengoddelikheid doem die wêreldling voor my op ’wyl die weersin bittergal uit my diepste sekerhede en vroomheid braak verlangend na die onbevlekte land verdoem en...
View ArticleBoekresensie: Dorado deur Tom Dreyer
Dorado Tom Dreyer Uitgewer: Penguin Random House ISBN: 9781415208960 Tom Dreyer se jongste roman Dorado is ’n verwerking en uitbreiding van die gegewe in sy kortverhaal “Polaroid” uit die gelyknamige...
View ArticleFoto’s: Bekendstelling van Ons kom van vêr
Ons kom van vêr – bydraes oor bruin Afrikaanssprekendes se rol in die ontwikkeling van Afrikaans is op 16 Desember 2016 in die Kunstekaap bekendgestel. Hier is nog inligting en foto’s van die...
View ArticleStig Anderson, ABBA se bestuurder
Stig Anderson ABBA is in 1972 gestig met Benny Anderson, Anni-Frid Lyngstad (Frida), Agnetha Faltskog en Bjorn Ulvaeus as lede. Na raming het hierdie uiters gewilde popgroep sedertdien tussen 140 en...
View ArticleBekendstellingstoespraak: Kaaps in fokus deur Frank Hendricks en Charlyn...
Toespraak deur Frank Hendricks (UWK) by die loodsing van die boek Kaaps in fokus op Donderdag, 8 Desember 2016 in Kuilsrivier Dames en here Ons is hier byeen om die boek Kaaps in Fokus wat pas by Sun...
View ArticleWil net weet ...
... of Dirk Rigter wat my onderrig hoe om my taal te besig (my brief 9 deser) wanneer hy met 'n bier in die hand om die braaivleisvuur staan, praat van: kotelette ipv “chops”, beeshaas ipv “fillet”,...
View ArticleEk wil aan ...
... al my lesers (kyk hoe verwaand is Raed-na-Gael) en vrinne ’n heel geseënde Kersfees toewens. Mag daar in die Kerskous regtig ’n bak vol rus en vrede en dankbaarheid wees. En mag ons onthou dat daar...
View ArticlePersverklaring: Wie wil in 2017 ’n BCom doen?
Drie gelukkige studente sal in Januarie 2017 met behulp van beurse van die Afrikaanse Taalraad met hul BCom-grade by die private universiteit Akademia kan begin. “Die Taalraad help hiermee om...
View ArticleKopgreep van opvoeders
Daar is lank reeds nuwe opwindende rasionele kennis beskikbaar, maar dit blyk dat die denkers met 'n brandstapel-mentaliteit nog lank die voortou gaan neem. CM The post Kopgreep van opvoeders...
View ArticleLitNet Akademies: Volledige joernaaluitgawes
Jaargang 13, Nommer 3 – 2016 Afdeling: Geesteswetenskappe Die “grense van menswees” en insekwording in Willem Anker se Samsa-masjien (2015) Joan-Mari Barendse, nadoktorale navorsingsgenoot, Departement...
View ArticlePersvrystelling: Chris Barnard-radioverhaal kry lewe op die silwerskerm
Die bekende radiodrama en verhoogstuk Die rebellie van Lafras Verwey uit die pen van bekroonde skrywer Chris Barnard gaan binnekort lewe kry op die silwerskerm met gesoute akteur, Tobie Cronjé, in die...
View Article