Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

BSV-skryfwedstryd: Skrywers 2017

Doop gerus pen in die ink oor die Kersvakansie vir die BSV-Skryfwedstryd 2017! Die BSV-bestuur maak graag nou reeds die onderwerpe en inligting bekend vir Skrywers 2017, die jaarlikse nasionale...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuwe bestuur van die Bloemfonteinse Skrywersvereniging vir 2017

Die nuwe bestuur van die Bloemfonteinse Skrywersvereniging (BSV) vir 2017 is tydens die BSV se Algemene Jaarvergadering, prysuitdeling en afsluitingsfunksie in November verkies.  Voor, van links na...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Op soek na Richardsbaai

In 1975, kort voor my vyfde verjaardag, het ons gesin verhuis na Richardsbaai waar my pa die pos as stadsekretaris aanvaar het. Deels onder sy leiding is ’n toekomsvisie vir die ontwikkeling van...

View Article

Imitated Black Afrikaans: context and perceptions of the alternative use of...

Abstract Black Afrikaans is a dialectic non-mother-tongue variety of Afrikaans (De Wet 1993:171, 1996:7; Du Plessis 1987:24–5), Imitated Black Afrikaans is used when Afrikaans mother-tongue speakers...

View Article

Die waarheid agter die waarheid in “Die hoender is 'n "bone of contention"

Raed se “Waarheid”:  Om sy volle brief te lees, lees http://www.litnet.co.za/die-hoender-n-bone-contention/ Par 1:  “S.A. koop laegraadse oorskiet hoender van Europa en die VSA.” Die waarheid:...

View Article


Uitnemende prestasie

Die regswese is 'n uitsonderlike suksesverhaal voortspruitend uit 'n wete en besef van wat waar en waarheid is.   CM The post Uitnemende prestasie appeared first on LitNet.

View Article

Antwoord op Angus se brief van 1 deser

Beste Angus Natuurlik was dit ‘n grappie, dié een nou dat jy ’n maand sou wag vir my antwoord.  Dit was ook ’n goeie grappie oor dit so na aan die waarheid was; ek vat wel lank om te reageer....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jannie du Toit chante/sings/sing/zingt Brel

Die verhaal van twee loopbane in 22 chansons Europeërs voel sterk oor herdenkingsdatums; konferensies en publikasies word jare vooruit rondom die simboliek van ’n datum beplan. In die geval van...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die ortografiese realisering van komposita met en afleidings van...

Die ortografiese realisering van komposita met en afleidings van multiwoordeiename Gerhard van Huyssteen, Sentrum vir Tekstegnologie (CTexT), Noordwes-Universiteit (Potchefstroomkampus) LitNet...

View Article


The orthographic realisation of compounds with and derivations of multiword...

Abstract A multiword proper noun is a phrasal construction that refers to a named entity, and that consists of two or more orthographic words. These orthographic words are separated by spaces, and are...

View Article

Flieks 2016: Suzette Kotzé-Myburgh se toptienlys

Ek het vanjaar 68 flieks gesien, waarvan 18 Suid-Afrikaanse flieks is – en soveel daarvan goeies dat ek besluit het om vir die eerste keer ook ’n plaaslike toptienlys op te stel. Buitelandse bestes 1....

View Article

Vir Jan Rap oor Afrikaans

Beste Jan, Jy lees nie wat ek skryf nie, of jy maak asof jy nie verstaan nie. Nog ʼn moontlikheid is dat jy meen jy moet alles weerspreek wat ek skryf. Dit lyk my die probleem is dat jy nie kan verstaan...

View Article

Persvrystelling: 25 verhale in 2017 US Woordfees kortverhaalbundel

Sommige is lank in die tand, ander is al lank in die land, party is nog nat agter die ore en ander is onlangs eers gebore. Só lees die curriculum vitae van die 25 skrywers wie se verhale in die US...

View Article


Die betekenis van Kersfees

"Jingle Bells" wat vrolik in winkels gespeel word. Jolige omies met wit baarde en rooi pakke klere heeltemal onvanpas vir ’n Suid-Afrikaanse somer, wat teen betaling poseer vir foto's met kriewelrige...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ghent University and South Africa: An overview and new perspectives

https://pixabay.com/en/ghent-belgium-river-city-1827640/ This lecture was presented on December 8th 2016 at Ghent University's GAPSYM10, the tenth symposium organised by The Africa Platform of Ghent...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

’n Brief vir Wilhelm Knobel oor Wopko Jensma

Deon Knobel skryf ’n brief vir sy oorlede broer. Kaapstad 11 Augustus 2010 Liewe Wilhelm                                                 Hier is ons nou terug by Wopko. Sowel Jeanne Goosen as Phil du...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

African Library: Keeper of the Kumm by Sylvia Vollenhoven

Keeper of the Kumm (2016) Sylvia Vollenhoven Publisher: Tafelberg ISBN: 9780624063087 Following in the footsteps of Chinua Achebe, many African authors (like Sylvia Vollenhoven in the text profiled...

View Article


’n Teologies-etiese oorweging van die christelike sending en die invloed...

’n Teologies-etiese oorweging van die christelike sending en die invloed daarvan op morele waardes in Suid-Afrika Pieter Verster, Departement Sendingwetenskap, Universiteit van die Vrystaat LitNet...

View Article

A theological-ethical investigation of the influence of Christian mission on...

Abstract Christian mission played a significant role in South Africa. The Christian faith was established at the southern tip of Africa with the arrival of European immigrants. There are, however, many...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

ATKV-Crescendo: Grensloos bekendgestel

Atlantis het op 10 Desember gedreun toe Grensloos, ATKV-Crescendo se jongste CD, vrygestel is. Pedro Kruger, wat vir die afronding van Saterdagaand se produksie verantwoordelik was, en HemelBesem was...

View Article
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>