Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

The Young Folks: "Daar's altyd 'n positiewe ondertoon"

The Young Folks maak al geruime tyd golwe as een van Stellenbosch se mees opwindende bands, en hul eerste EP is onlangs uitgereik. Charel Kleinhans, hoofsanger, beantwoord ’n paar vrae. Goeiedag,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Teaterresensie: Murdering Agatha Christie by The Rosebank Theatre

Nicholas Ellenbogen Murdering Agatha Christie Met Nicholas Ellenbogen, Elizabeth Szymczak, Debi Hawkins,  Gabriel Meltz, Tafara Nyatsanza en Kanya Viljoen Regie: Luke Ellenbogen In The Rosebank...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gelukstrekking: Leesstof vir die vakansie - wenners aangekondig!

Die wenners van die vakansieleesstof is pas aangekondig. Baie geluk aan die wenners! Geskenkpak 1: Nadene Liebenberg Geskenkpak 2: Talitta de Wilde Geskenkpak 3: Jacoba Meyer The post Gelukstrekking:...

View Article

Vir Gail Starke Horne as antwoord op haar kommentaar van 2016-12-07

Beste Gail Sterke Horne, Ek is jammer om te hoor van die aanval op jou man.  Ek wonder net altyd sou daar ʼn almagtige God gewees het, waarom het hy nie die aanval gekeer nie?  Waarom eers wag dat jou...

View Article

Die hoender is 'n "bone of contention"

Lees in my gunsteling Sondagkoerant dat die Euro-manne so gesofistikeer is dat hulle slegs die witvleisies (borsies) van hoenders geniet. Die res van die ou hoendertjie word as minderwaardige...

View Article


Beskikbare menswaardigheid

Vir geregtigheid behoort almal te leer en geleer te word wat waarheid is. Dit is nie algemeen bekend nie, maar die kennis is lank reeds beskikbaar.   CM The post Beskikbare menswaardigheid appeared...

View Article

Vir FC Boot as antwoord op sy kommentaar van 2016-12-07

Beste FC Boot, Jy sou graag wou hê dat ek uitrafel, maar ek kan jou verseker met die wetenskap as basis, is daar maar min hoop voor. Gelukkig maak ek nie op die Bybel staat nie, want dan sou ek beslis...

View Article

die skedel breek oop

oogkaste loop soos uitgepeulde erte oor teerbane: ingesuurdes skuur skouers, skif skilfers, peu(p)el geelwitbruinswart; konkas nanagvuur om sinkplaat-shacks talm swaar, Chanel N° 5 walm oor die stad...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

kykNET Fiësta-benoemings 2017

Die benoemings vir die kykNET Fiësta-toekennings is bekend gemaak. Die Fiëstas, die enigste toekenning van sy soort in die land, vereer sedert 2011 rolspelers vir hul uitsonderlike bydraes tot die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Press release: Oh Baby, I’m a wild one

Acclaimed playwright Louis Viljoen’s new one-woman show, Oh Baby, I'm a wild one, debuts at Alexander Bar & Café in December 2016.  A young teacher arrives home from her sister’s wedding to an...

View Article

Die werker

Met sy kosblik soos ’n Bybel onder sy arm wag die werker in die oggendskemer Die bus ’n skuiwende blok lig vol sussende koppe hou sissend stil Sluk hom in en voer hom weg na waar hy ’n skakel is in ’n...

View Article

Beloofde land

Vroeër kon hy hoop dat met Apartheid dood die dop van armoede sou kraak die lewe sou ontwaak Toe het hy ’n oomblik weggekyk en sy leiers het hom verlaat In die geldtrein verdwyn na vroeër verbode...

View Article

Ter vye van oorlewing

Jy is reeds maande weg, maar jou totsiens het soos die laaste ryp vye aan die boom bly hang en ek was te bang om een te pluk, ingeval al die ander ook in die swart sand val en al wat ek van jou sou...

View Article


Tarentaal

Ek wou sê as daar ’n tarentaalveertjie in my tuin is moes daar ’n tarentaal gewees het toe kry ek hom op sy sy onder ’n boom langs die waterpomp by die sloot: sy nek met die kop daarop in sy lyf...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Onderhoud: Lina Spies gesels met Jean Oosthuizen oor haar bundel Sulamiet

  Uitgewer: Naledi http://naledi.online/product/sulamiet/ Die bekroonde digter Lina Spies se tiende digbundel, Sulamiet, is pas deur Naledi uitgegee. Jean Oosthuizen gesels met Spies oor haar nuwe...

View Article


Die groendakkies se plafon is blou

Daar was geen woord in die begin nie. Die eerste mense was nie onsterflike fabrieksfoute wat versuip moes word nie. Kinders is bevoeg om te weet wat waar is.   CM The post Die groendakkies se plafon is...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Napraatswartafrikaans: konteks en persepsies van die alternatiewe gebruik van...

Napraatswartafrikaans: konteks en persepsies van die alternatiewe gebruik van Swartafrikaans Ansie Maritz, Understanding and Processing Language in Complex Settings (UPSET), Noordwes-Universiteit...

View Article


Nelspruit

Nelspruit het verskuif na waar huisies astrant van klipkoppies hang; waar warm lug soos ’n vars drankasem aan die teer vasklou. Nelspruit is nie meer in die grotte en diere en die avo’s en mango’s en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bettina Wyngaard (1971–)

Sêgoed van Bettina Wyngaard Oor die Jan Rabie-Rapport-prys: “Die erkenning en dat dié soort werk bekroon word, beteken vir my baie. Ek hoop dit gee ander bruin skrywers wat hul stories vertel, meer...

View Article

Die geboorte van Jesus

In hierdie afdeling op LitNet verskyn gedeeltes van die Bybel in Kaaps. Lees ook: Die Geboorte van Johannes die Doper wôt voospel en Maria gaan kuier by Elisabet en Sagaria se loflied 2 In daai tyd,...

View Article
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>