Quantcast
Channel: LitNet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 20654

Die hoender is 'n "bone of contention"

$
0
0

Lees in my gunsteling Sondagkoerant dat die Euro-manne so gesofistikeer is dat hulle slegs die witvleisies (borsies) van hoenders geniet. Die res van die ou hoendertjie word as minderwaardige laegraadse oorskiet summier na Afrika verskeep. Spesifiek na  Suid-Afrika. In politiek-korrekte taal “gedump”.

Glo teen ’n moerse afslag en word hier te lande boonop ’n uiters gunstige belastingkorting toegestaan. Die  is dat die ge-“dumpde” hoender baie goedkoper as die plaaslike produk en dus baie bekostigbaar vir die Suid-Afrikaanse verbruiker is.

Die Euro-hoenderstukke word goedkoper ingevoer as die plaaslike produk se produksiekoste. Maar sien jy die goedkoper prys in die ‘Malls’?

Daarmee gepaard gaande word die plaaslike produsent ondergrawe wat meebring dat hy nie die nodige fondse kan genereer om sy eie werksmag volhoubaar te hou nie.  Dit lei noodwendig tot werksverliese en ellende.

Catch-22 = armoede. Hoenderpote, nekkies en lewertjies. Moenie vergeet van die 25% “brine” nie. Natuurlik is daar “brine” daarin ook, teen  Slegs R-@kilo.

Moerse trokke verstik ons paaie ten bate van enkelinge se versugtinge. Duisende km spoorlyne lê en verroes, stasie-gemeenskappies moer toe en duisende werksgeleenthede daarmee heen. By ‘hook or by crook’ daar was werk vir baie en ’n paycheck.

Die bevolking, waarvan 25-30% geen werk het nie, kan nie sulke minderwaardige arbeid verrig nie. Kantoor/bestuursjob moet dit wees.

Vir my is die lekkerste en beste van die hoendertjie die ”thighs” en “drumsticks”. Ek geniet nie die witvleisies nie, te droog. Eet dit glad nie. Sê die koerant, navorsing toon aan dat ons, die RSA’s, histories voorkeur verleen aan die “thighs” en “drumsticks”.

En ek kyk die ‘label’. ‘n Goeie aanduiding is “previously frozen”, dan is hy 90% van Euro-afkoms en bogger hom!

Hey, die ingeborenheid van ons RSA’s.

Thighs up,

Raed-na-Gael.

 

The post Die hoender is 'n "bone of contention" appeared first on LitNet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 20654

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!