Darryl David se #litnetwoord2016
My woord van die jaar is: Kanna Vir Adam. En vir Jans en sy Kannaland. Het jy geweet Kanna is ook ’n Indiese woord? ’n Tamil-woord. In my eerstejaar moes ek klas gee oor Joanie Galant. My kollega het...
View ArticleTeaterresensie: Madness: Songs of hope and despair by die Baxter-teater
Madness: Songs of Hope and Despair is ’n kantate deur psigiater Sean Baumann, wat Sondagaand vir slegs een optrede in die Baxter-teater verskyn het. Die verhaal handel oor ’n jong man, Themba, wat...
View ArticleTwee splinternuwe rieldanskampioene gekroon
Oorwinningsdans deur die Betjies Rooirots Dit was die rieldansers van Clanwilliam, die Betjies van Betjiesfontein in die junior afdeling en die Betjies Rooirots in die senior afdeling, wat met hul...
View ArticleTeaterresensie: Annie by die Kunstekaap
Picture credit: Christiaan Kotze orphan elopes, spends time with the homeless, captures billionare's heart, meets US president, lives happily ever after. #iloveyatomorrow weeskind loop weg, sing...
View ArticleMaria gaan kuier by Elisabet en Sagaria se loflied
In hierdie afdeling op LitNet verskyn gedeeltes van die Bybel in Kaaps. Lees ook: Die Geboorte van Johannes die Doper wôt voospel Lukas 1–2 29 Maria was heel geskok oo sy woorde en sy’t gewonne hoekô...
View ArticleBoekresensie: Maestro deur Marié Heese
Maestro Marié Heese Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798173919 Marié Heese het haarself sedert die publikasie van The Double Crown in 2009 gevestig as ’n baie produktiewe skrywer van historiese...
View ArticleSunita Keyser se #litnetwoord2016
Die jaar 2016 en sy mense herinner my aan ’n ou legende. En daar is mos eintlik niks nuut onder die son nie. Die legende is: Die Fluitspeler van Hamelin. Hierin word eers al die rotte en toe al die...
View ArticlePersvrystelling: "Dans van die Vlamme" by die Taalmonument
Die Psychedelic Theatre is op Vrydag 30 Desember 2016 weer terug op die Tuinteater-verhoog vir hul tiende “Dans van die Vlamme”-vertoning by die Afrikaanse Taalmonument in die Paarl. Die uurlange “Dans...
View ArticleGeen plek vir logika
Met al die nie-plekke en liegplekke soos helle en hemels in koppe, is daar geen ruimte vir heerlikhede van werklikhede nie. CM The post Geen plek vir logika appeared first on LitNet.
View ArticleIn memoriam: Johan Malherbe
Johan Botha en Johan Malherbe (langs die bed) in 'n toneel uit die toneelstuk Faan se trein. Hoe sleg is hierdie nuus nie. Ek moes weer en weer lees. Johnny wat nooit ophou gym nie. Johnny die...
View ArticleBonjour Monsieur Brel by Die Boer-restaurantteater
Bonjour Monsieur Brel Die Boer-restaurantteater in Durbanville 16 Des om 20:30 Kaartjies is R120 en beskikbaar by 021 979 1911 of aanlyn by www.dieboer.com Jannie du Toit Tjello: Susan Mouton Klavier:...
View ArticleWAT-uitnodiging: Borg ’n woord as Kersgeskenk
Jy ontvang ’n sertifikaat met jou naam en woord Een deelnemer kan R25 000 wen in ’n prystrekking geborg deur Sanlam Hoe meer woorde jy borg, hoe groter is jou wenkans Jy kry gratis toegang tot die...
View ArticlePersverklaring: Briewe uit die Tankwa deur Leti Kleyn en Dawid Slinger herdruk
Titel: Briewe uit die Tankwa Outeurs: Adriaan Oosthuizen (foto’s), Leti Kleyn en Dawid Slinger Genre: Fotografie/ Sketse Prys: R400.00 (BTW ingesluit) Verskyningsdatum: Desember 2016 ISBN:...
View ArticleSuid-Afrika: (Fiktiewe) oorsig oor die laaste 525 600 minute
Liewe leser Elke jaar in die eerste week van Desember skryf ’n vriend van my ’n brief aan al sy vriende waarin hy ’n oorsig oor sy jaar gee. Dit herinner ons almal aan die goeie en die slegte tye...
View ArticlePEN Afrikaans Nuusbrief: Desember 2016
Beste lid van PEN Afrikaans Dis lekker om ons Desember-nuusbrief af te skop met: 'n Groot feestelike boekbonus met die komplimente van Taalgenoot Klik op hierdie skakel en jy kry in PDF-formaat al dié...
View ArticleVernuwing in die bestudering van religie en religieë
Vernuwing in die bestudering van religie en religieë J.M. Strijdom, Departement Godsdienswetenskap en Arabies, Universiteit van Suid-Afrika LitNet Akademies Jaargang 13(3) ISSN 1995-5928 Die artikel...
View ArticleInnovation in the study of religion and religions
Abstract The aim of this contribution is to reflect on the notion of innovation in the human and social sciences in general and the comparative study of religion and religions in particular. Religion...
View ArticleVideo: Hermann Giliomee: Historikus –'n Outobiografie
Hermann Giliomee se outobiografie is onlangs by Stellenbosch Protea Boekwinkel bekendgestel. Albert Grundlingh het met hom gesels. Besoek NB-Uitgewers se webwerf vir nog inligting oor Hermann Giliomee:...
View ArticleKortlys: LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2016
LitNet het onlangs gevra: Wat is 2016 se Afrikaanse woorde - woorde wat ontstel, prikkel, of die heersende gesprek saamvat? Lees besonderhede en die agtergrond van die LitNet se Afrikaanse woord...
View ArticleLitNet: Jou 525 600 minute
Klik hier om hierdie nuusbrief aanlyn te lees. | Click here te view this newsletter online. The post LitNet: Jou 525 600 minute appeared first on LitNet.
View Article