Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Giselle Botha se #litnetwoord2016

Hiermee my inskrywing vir die 2016 woord van die jaar: Brand: Wayde van Niekerk het die atletiekbaan aan die brand gehardloop, al wat 'n kampus is, het vanjaar gebrand, die Boland het al vanjaar groot...

View Article


Spookgestaltes van woorde

Mense is die enigste wesens wat hulself minder gemaak het deur met klanke gelowe en spoke te skep.   CM The post Spookgestaltes van woorde appeared first on LitNet.

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

LitNet: Jou Bybel in Kaaps

Klik hier om hierdie nuusbrief aanlyn te lees. | Click here te view this newsletter online. The post LitNet: Jou Bybel in Kaaps appeared first on LitNet.

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Oloff de Wet se #litnetwoord2016

Die woord: Feitverby Engels: Post-truth Want die mal politiek van vanjaar se Brexit, Trump en ons eie opwindende plaaslike verkiesings, kan kwalik sonder hierdie woord beskryf word. Oloff de Wet Wil...

View Article

Suidoosterfeesbekendstelling 2017: Japie Gouws se toespraak

Hier is Japie Gouws, Besturende direkteur ATKV-groep, se toespraak by die bekendstelling van die Suidoosterfees 2017. Die skrywer Pieter Verwey se debuutboek, Clint Eastwood van Wyk en die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Boekonderhoud: Een nag en ’n bietjie deur Hester Kruger

Een nag en ’n bietjie Hester Kruger Uitgewer: NB-uitgewers ISBN: 9780798174152 Skrywers oor hul nuwe boeke: Hester Kruger gesels met Naomi Meyer oor Kruger se Een nag en ’n bietjie Hallo Hester, jou...

View Article

Oom Thysie is beswaard

“Môre, Fransie,” sê oom Thysie oor die onderdeur. Dit is Saterdag en ma is besig om vir ons drie seuns pap in te skep. Pa is al vroeg weg werk toe. Ma se naam is Fransina, maar die meeste mense op ons...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Boekresensie: Goudduiwel deur Duane Aslett

Goudduiwel Duane Aslett Uitgewer: Queillerie ISBN: 9780795801174 Die kort beskrywing by die boek lees: “Agent Rex Reynecke lei ’n forensiese ondersoek vir die Valke. Sy verhouding met Alicia blom, maar...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Elize Zorgman se #litnetwoord2016

Die politiek maak mens moedeloos en swartgallig, toe gaan vis ek by die Olimpiese Spele vir ’n blymoediger woord: My woord van die jaar is WEGHOLWEDLOOP (gesien by Sonja Loots - Netwerk24, 21 Augustus...

View Article


In 'n primitiewe groef

Die waarheid was en is nog altyd oral beskikbaar. Wat aangeleer word vir aanvaarding is hoe om te lieg en belieg te word.   CM The post In 'n primitiewe groef appeared first on LitNet.

View Article

Intelligensie 2017

Vir doeleindes van eerbaarheid en geregtigheid moet almal leer en weet wat waar en waarheid is. Met die oorweldigende gewildheid en verheerliking van fiksie en ander bedenksels raak intelligensie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jason Lloyd interviews Gerald Edwards

Gerald Edwards It was a Friday afternoon in 1980. The poet Gerald Edwards was driving through the rural settlement of Suurbraak in the Overberg region of the Western Cape. Just like the writer and...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Boekresensie: De Vette Mossel deur Niël du Bois

De Vette Mossel – al die geheime van De Vette Mossel-seekosrestaurante ... Niël du Bois Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798169530 Niël du Bois is ’n charismatiese, plat-op-die-aarde...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jean Oosthuizen se #litnetwoord2016

Kerkkaping: Na aanleiding van die NG Kerk se ommeswaai oor gays wat nie mag trou nie.  Jean Oosthuizen The post Jean Oosthuizen se #litnetwoord2016 appeared first on LitNet.

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hoe ’n digter jou hele dag kan bederf

Vanoggend was dit tyd vir die weeklikse uitgooi van koerante wat nog nie gelees is nie, want môreoggend kom die herwinningslorrie en die afgelope week se koerante, papiere en leë bierblikkies en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

PEN Afrikaans: Nog ’n feestyd-boekbonus met die komplimente van Taalgenoot

Google jy “the death of arts journalism” kry jy 14 miljoen resultate in 0,55 sekondes. Dit is daarom uitstekende nuus dat ernstige joernalistiek oor boeke, kuns, taal en kultuur steeds helder in die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die praktyk van vernedering: slawerny en Christelike asketisme in...

Die praktyk van vernedering: slawerny en Christelike asketisme in laat-antieke Sirië C.L. de Wet, Departement Bybelse en Antieke Studie, Universiteit van Suid-Afrika LitNet Akademies Jaargang 13(3)...

View Article


Waanwêreld

Sy oë is gelerig wanneer hy vredeliewend is. Indien onthuts of kwaad, kom daar ’n rooi verglansing in. Maar gelukkig gebeur dit nie veel nie. Die oë waarvan ek praat, volg my altyd. Agter my een...

View Article

The practice of humiliation: slavery and Christian asceticism in late ancient...

Abstract This article analyses the nature of slavery in late ancient Syria and Mesopotamia, and investigates the possible influence of slavery on Christian ascetic practices in the region. This...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Video: Op 'n dag, 'n hond deur John Miles word bekendgestel

John Miles se jongste roman, Op ’n dag, ’n hond, is onlangs by Stellenbosch Protea Boekwinkel bekendgestel. Louise Viljoen het met hom gesels. Besoek NB-Uitgewers se webwerf vir nog inligting oor Op ’n...

View Article
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>