Quantcast
Channel: LitNet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 20659

Giselle Botha se #litnetwoord2016

$
0
0

giselle_woordvdjaar

Hiermee my inskrywing vir die 2016 woord van die jaar:

Brand: Wayde van Niekerk het die atletiekbaan aan die brand gehardloop, al wat 'n kampus is, het vanjaar gebrand, die Boland het al vanjaar groot brande oorleef, Suid-Afrika spring dit telkens net-net vry om (ge)brand(merk) te word tot rommelstatus en die Springbokke se spelpeil het die gemoedere aan die brand. En dan loop 'n sekere universiteit steeds blindelings agter die brandende vuurkolomme van verengelsing aan in die hoop dat dit die "duisterheid" van Afrikaans sal besweer. Vanjaar was sowaar 'n aan-die-brand-jaar.

Giselle Botha

The post Giselle Botha se #litnetwoord2016 appeared first on LitNet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 20659

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>